Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Acacia - plakkersprobleem
Acacia - plakkersprobleem [boodskap #79558] Ma, 23 Junie 2003 08:41 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat dink julle gaan die resultaat wees van 'n moontlike ondersoek na die
sub-verhuringsprobleem in Acacia Park?
Re: Acacia - plakkersprobleem [boodskap #79566 is 'n antwoord op boodskap #79558] Ma, 23 Junie 2003 12:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die resultaat gaan wees dat bewys is dat subverhuring plaasgevind het. Die
straf vir die resultaat gaan niks wees nie.
Ek het oor die naweek die spulletjie uitgepluis.
Die parlementslede moes, volgens wet, belas word op die verskil tussen die
goedkoop behuising en markwaarde. Om vir daardie ekstra belasting wat hulle
moes betaal te vergoed, was hulle gedwing om die plekke te verhuur om die
verlore inkomste te verhaal.
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bd6eg4$425$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat dink julle gaan die resultaat wees van 'n moontlike ondersoek na die
> sub-verhuringsprobleem in Acacia Park?
>
Re: Acacia - plakkersprobleem [boodskap #79573 is 'n antwoord op boodskap #79566] Ma, 23 Junie 2003 13:24 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Daar word allewig vergelyke getref tussen die huidige regering en die
vorige - hiervolgens het die vorige ouens ook maar hulself gehelp.

Wie in die vorige bestel het sy huis in Acacia Park onderverhuur?

(Geen antwoorde nie Anti - slegs 'n naam en van asseblief.)

"Annette" skryf in boodskap news:bd6sl3$p3tla$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die resultaat gaan wees dat bewys is dat subverhuring plaasgevind het. Die
> straf vir die resultaat gaan niks wees nie.
> Ek het oor die naweek die spulletjie uitgepluis.
> Die parlementslede moes, volgens wet, belas word op die verskil tussen die
> goedkoop behuising en markwaarde. Om vir daardie ekstra belasting wat hulle
> moes betaal te vergoed, was hulle gedwing om die plekke te verhuur om die
> verlore inkomste te verhaal.
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bd6eg4$425$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wat dink julle gaan die resultaat wees van 'n moontlike ondersoek na die
>> sub-verhuringsprobleem in Acacia Park?
>>
>
Vorige onderwerp: SA o/21 speler huistoe gestuur
Volgende onderwerp: Winkie is Vies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 05:11:23 MGT 2024