Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Navorsing en goete
Navorsing en goete [boodskap #79459] |
Fri, 20 June 2003 12:49  |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek doen bietjie navorsing, ek wil iets nuuts begin (op die Internet), maar
ek's nie seker wat nie. Daar's 'n groot mark vir Afrikaans, maar tog is die
Afrikaanse sites so beperk, en meestal vervelig (net roekeloos is vir my die
moeite werd). Ek wil iets nuuts en prettig begin. So, as julle wil kan
julle die vragies beantwoord, of julle kan my net ignoreer.
1. Wat sal jy graag op 'n Afrikaanse blad wil sien?
2. Waar dink jy kom die Internet te kort (in gevolge Afrikaans, of
Suid-Afrikaanse web sites)?
3. Dink jy die bladdens wat op die oomblik beskikbaar is verteenwoordig
alle Afrikaners?
4. Is daar nog 'n mark vir Afrikaans?
5. Wat van musiek? Word ons kunstenaars voldoende verteenwoording op die
Internet?
6. Flieks?
7. Word ons kultuur/geskiedenis voldoende en korrek uitgebeeld op die
beskikbare sites?
8. As jy enige site kan begin, wat sal dit wees?
Ek gee almal wat deelneem gratis toegang tot die site as dit uitdraai om 'n
betaal ding te wees. Andersins is julle prys die eenvoudige satisfaksie in
die wete dat julle my uitgehelp het :-)) Ek sal my bes doen om julle te gee
wat julle nodig het (op die site natuurlik), en ek belowe dat my werk van
die hoogste kwaliteit sal wees (ek sal tot 'n woordeboek gebruik!).
Groete & Dankie
Elaine
|
|
|
Re: Navorsing en goete [boodskap #79462 is 'n antwoord op boodskap #79459] |
Fri, 20 June 2003 15:58   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wat dink jy van Annette en Gloudina as centerfolds?? :-))
Gr.Rico, die dink Elaine sal gaan baie ryk word :-))0
"Elaine" skryf in boodskap news:3ef302fa$0$227@hades.is.co.za...
> Ek doen bietjie navorsing, ek wil iets nuuts begin (op die Internet), maar
> ek's nie seker wat nie. Daar's 'n groot mark vir Afrikaans, maar tog is die
> Afrikaanse sites so beperk, en meestal vervelig (net roekeloos is vir my die
> moeite werd). Ek wil iets nuuts en prettig begin. So, as julle wil kan
> julle die vragies beantwoord, of julle kan my net ignoreer.
>
> 1. Wat sal jy graag op 'n Afrikaanse blad wil sien?
>
> 2. Waar dink jy kom die Internet te kort (in gevolge Afrikaans, of
> Suid-Afrikaanse web sites)?
>
> 3. Dink jy die bladdens wat op die oomblik beskikbaar is verteenwoordig
> alle Afrikaners?
>
> 4. Is daar nog 'n mark vir Afrikaans?
>
> 5. Wat van musiek? Word ons kunstenaars voldoende verteenwoording op die
> Internet?
>
> 6. Flieks?
>
> 7. Word ons kultuur/geskiedenis voldoende en korrek uitgebeeld op die
> beskikbare sites?
>
> 8. As jy enige site kan begin, wat sal dit wees?
>
> Ek gee almal wat deelneem gratis toegang tot die site as dit uitdraai om 'n
> betaal ding te wees. Andersins is julle prys die eenvoudige satisfaksie in
> die wete dat julle my uitgehelp het :-)) Ek sal my bes doen om julle te gee
> wat julle nodig het (op die site natuurlik), en ek belowe dat my werk van
> die hoogste kwaliteit sal wees (ek sal tot 'n woordeboek gebruik!).
>
> Groete & Dankie
> Elaine
>
|
|
|
Re: Navorsing en goete [boodskap #79463 is 'n antwoord op boodskap #79459] |
Fri, 20 June 2003 16:01   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
oke nou beter,
ek dink nie so maar net 'n site nie, ek wonner maar net hoekom Windows,
hotmail en al die ander is nie in Afrikaans nie???
Ek dink jy sal beter moet gaan vertaal en nie maar die ingelse gebruik nie.
Al die dinge is ook in Nederlands, so om dit in Afrikaans te vertaal en
verkoop sal nie te moeilik moet wees nie!!!!!
Gr. Rico, die gaan dink oor Elaine's vrae!!
"Elaine" skryf in boodskap news:3ef302fa$0$227@hades.is.co.za...
> Ek doen bietjie navorsing, ek wil iets nuuts begin (op die Internet), maar
> ek's nie seker wat nie. Daar's 'n groot mark vir Afrikaans, maar tog is die
> Afrikaanse sites so beperk, en meestal vervelig (net roekeloos is vir my die
> moeite werd). Ek wil iets nuuts en prettig begin. So, as julle wil kan
> julle die vragies beantwoord, of julle kan my net ignoreer.
>
> 1. Wat sal jy graag op 'n Afrikaanse blad wil sien?
>
> 2. Waar dink jy kom die Internet te kort (in gevolge Afrikaans, of
> Suid-Afrikaanse web sites)?
>
> 3. Dink jy die bladdens wat op die oomblik beskikbaar is verteenwoordig
> alle Afrikaners?
>
> 4. Is daar nog 'n mark vir Afrikaans?
>
> 5. Wat van musiek? Word ons kunstenaars voldoende verteenwoording op die
> Internet?
>
> 6. Flieks?
>
> 7. Word ons kultuur/geskiedenis voldoende en korrek uitgebeeld op die
> beskikbare sites?
>
> 8. As jy enige site kan begin, wat sal dit wees?
>
> Ek gee almal wat deelneem gratis toegang tot die site as dit uitdraai om 'n
> betaal ding te wees. Andersins is julle prys die eenvoudige satisfaksie in
> die wete dat julle my uitgehelp het :-)) Ek sal my bes doen om julle te gee
> wat julle nodig het (op die site natuurlik), en ek belowe dat my werk van
> die hoogste kwaliteit sal wees (ek sal tot 'n woordeboek gebruik!).
>
> Groete & Dankie
> Elaine
>
|
|
|
|
Re: Navorsing en goete [boodskap #79465 is 'n antwoord op boodskap #79462] |
Fri, 20 June 2003 16:31   |
Pieter[4]
Boodskappe: 96 Geregistreer: January 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
annette kan nog gaan maar daai ou gloudina, bekotssenswardig
"Rico" skryf in boodskap news:3ef32f21$0$49098$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Wat dink jy van Annette en Gloudina as centerfolds?? :-))
>
> Gr.Rico, die dink Elaine sal gaan baie ryk word :-))0
> "Elaine" wrote in message
> news:3ef302fa$0$227@hades.is.co.za...
>> Ek doen bietjie navorsing, ek wil iets nuuts begin (op die Internet), maar
>> ek's nie seker wat nie. Daar's 'n groot mark vir Afrikaans, maar tog is die
>> Afrikaanse sites so beperk, en meestal vervelig (net roekeloos is vir my die
>> moeite werd). Ek wil iets nuuts en prettig begin. So, as julle wil kan
>> julle die vragies beantwoord, of julle kan my net ignoreer.
>>
>> 1. Wat sal jy graag op 'n Afrikaanse blad wil sien?
>>
>> 2. Waar dink jy kom die Internet te kort (in gevolge Afrikaans, of
>> Suid-Afrikaanse web sites)?
>>
>> 3. Dink jy die bladdens wat op die oomblik beskikbaar is verteenwoordig
>> alle Afrikaners?
>>
>> 4. Is daar nog 'n mark vir Afrikaans?
>>
>> 5. Wat van musiek? Word ons kunstenaars voldoende verteenwoording op die
>> Internet?
>>
>> 6. Flieks?
>>
>> 7. Word ons kultuur/geskiedenis voldoende en korrek uitgebeeld op die
>> beskikbare sites?
>>
>> 8. As jy enige site kan begin, wat sal dit wees?
>>
>> Ek gee almal wat deelneem gratis toegang tot die site as dit uitdraai om 'n
>> betaal ding te wees. Andersins is julle prys die eenvoudige satisfaksie in
>> die wete dat julle my uitgehelp het :-)) Ek sal my bes doen om julle te gee
>> wat julle nodig het (op die site natuurlik), en ek belowe dat my werk van
>> die hoogste kwaliteit sal wees (ek sal tot 'n woordeboek gebruik!).
>>
>> Groete & Dankie
>> Elaine
>>
>
|
|
|
|
Re: Navorsing en goete [boodskap #79471 is 'n antwoord op boodskap #79464] |
Fri, 20 June 2003 19:52   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Neeeeeeeeeeeeeeeeeeeee
dit is nie wat ek bedoel nie!!!!
Hoekom daar is nie 'n Afrikaanse Windows nie en nie 'n Afrikaanse hotmail
niet???
Dis almal in Nederlands, in Duits, in Spaans, in Russies and so on!!!!!
Maar nie in Afrikaans nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Ek hoop jy sal nou verstaan wat ek bedoel!!
BTW, Elaine is jy blond :-)
Gr.Rico
"Elaine" skryf in boodskap news:3ef332b6$0$225@hades.is.co.za...
> Watse sites moet ek in Afrikaans gaan vertaal? Skuus, ek verstaan nie mooi
> wat jy probeer sê nie? Vir sommige PC woorde is daar net nie 'n lekker
> Afrikaanse woord nie, en dan verkies ek om die engelse een te gebruik. Wat
> noem ons hotmail in Afrikaans Warmpos of Windows - Vensters?
>
> E
>
> "Rico" wrote in message
> news:3ef32fcd$0$49098$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> oke nou beter,
>>
>> ek dink nie so maar net 'n site nie, ek wonner maar net hoekom Windows,
>> hotmail en al die ander is nie in Afrikaans nie???
>>
>> Ek dink jy sal beter moet gaan vertaal en nie maar die ingelse gebruik nie.
>>
>> Al die dinge is ook in Nederlands, so om dit in Afrikaans te vertaal en
>> verkoop sal nie te moeilik moet wees nie!!!!!
>
|
|
|
|
|
Re: Navorsing en goete [boodskap #79476 is 'n antwoord op boodskap #79471] |
Fri, 20 June 2003 20:22   |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee, ek's nie blond nie, ek verstaan net nie altyd jou Afrikaans so lekker
nie. Anyway, jou vraag oor hoekom daar nie 'n Afrikaanse Hotmail en Windows
is nie. Ek dink, en ek mag verkeerd wees, dis omdat daar nie rerig so 'n
groot Afrikaanse mark is nie. 3 miljoen Afrikaanse mense waarvan 1.5
miljoen op die web is regverdig nie 'n spesiale Afrikaanse produk nie, nie
vir Billy Gates nie in elk geval. Daar is wel Afrikaanse "spellcheckers"
beskikbaar.
E
"Rico" skryf in boodskap news:3ef365df$0$49111$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Neeeeeeeeeeeeeeeeeeeee
> dit is nie wat ek bedoel nie!!!!
> Hoekom daar is nie 'n Afrikaanse Windows nie en nie 'n Afrikaanse hotmail
> niet???
> Dis almal in Nederlands, in Duits, in Spaans, in Russies and so on!!!!!
> Maar nie in Afrikaans nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
>
> Ek hoop jy sal nou verstaan wat ek bedoel!!
>
> BTW, Elaine is jy blond :-)
> Gr.Rico
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Navorsing en goete [boodskap #79495 is 'n antwoord op boodskap #79467] |
Fri, 20 June 2003 23:14   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Elaine wrote:
> Hehehehehehe. Annette en Tannie, sal julle vir my fototjies stuur sodat ek
> kan besluit? Miskien kan ek julle uitbeeld as regte afrikaanse meisies.
> Voorblad materiaal!!
Nee, centerfold materiaal.
Kontak my agent.
Tant Hessie van Mooimeisiesfontein
|
|
|
Re: Navorsing en goete [boodskap #79499 is 'n antwoord op boodskap #79462] |
Sat, 21 June 2003 02:53   |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Rico - ek sal Gloudina eerder as voetnota wil sien ...
"Rico" skryf in boodskap news:3ef32f21$0$49098$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Wat dink jy van Annette en Gloudina as centerfolds?? :-))
>
> Gr.Rico, die dink Elaine sal gaan baie ryk word :-))0
> "Elaine" wrote in message
> news:3ef302fa$0$227@hades.is.co.za...
>> Ek doen bietjie navorsing, ek wil iets nuuts begin (op die Internet), maar
>> ek's nie seker wat nie. Daar's 'n groot mark vir Afrikaans, maar tog is die
>> Afrikaanse sites so beperk, en meestal vervelig (net roekeloos is vir my die
>> moeite werd). Ek wil iets nuuts en prettig begin. So, as julle wil kan
>> julle die vragies beantwoord, of julle kan my net ignoreer.
>>
>> 1. Wat sal jy graag op 'n Afrikaanse blad wil sien?
>>
>> 2. Waar dink jy kom die Internet te kort (in gevolge Afrikaans, of
>> Suid-Afrikaanse web sites)?
>>
>> 3. Dink jy die bladdens wat op die oomblik beskikbaar is verteenwoordig
>> alle Afrikaners?
>>
>> 4. Is daar nog 'n mark vir Afrikaans?
>>
>> 5. Wat van musiek? Word ons kunstenaars voldoende verteenwoording op die
>> Internet?
>>
>> 6. Flieks?
>>
>> 7. Word ons kultuur/geskiedenis voldoende en korrek uitgebeeld op die
>> beskikbare sites?
>>
>> 8. As jy enige site kan begin, wat sal dit wees?
>>
>> Ek gee almal wat deelneem gratis toegang tot die site as dit uitdraai om 'n
>> betaal ding te wees. Andersins is julle prys die eenvoudige satisfaksie in
>> die wete dat julle my uitgehelp het :-)) Ek sal my bes doen om julle te gee
>> wat julle nodig het (op die site natuurlik), en ek belowe dat my werk van
>> die hoogste kwaliteit sal wees (ek sal tot 'n woordeboek gebruik!).
>>
>> Groete & Dankie
>> Elaine
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
Re: Navorsing en goete [boodskap #79511 is 'n antwoord op boodskap #79476] |
Sat, 21 June 2003 06:50   |
Pieter[4]
Boodskappe: 96 Geregistreer: January 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Dit sal eiende Augustus in Afr,en no 3 ander inheemse tale beskikbaar wees
"Elaine" skryf in boodskap news:3ef36d14$0$226@hades.is.co.za...
> Nee, ek's nie blond nie, ek verstaan net nie altyd jou Afrikaans so lekker
> nie. Anyway, jou vraag oor hoekom daar nie 'n Afrikaanse Hotmail en Windows
> is nie. Ek dink, en ek mag verkeerd wees, dis omdat daar nie rerig so 'n
> groot Afrikaanse mark is nie. 3 miljoen Afrikaanse mense waarvan 1.5
> miljoen op die web is regverdig nie 'n spesiale Afrikaanse produk nie, nie
> vir Billy Gates nie in elk geval. Daar is wel Afrikaanse "spellcheckers"
> beskikbaar.
>
> E
>
> "Rico" wrote in message
> news:3ef365df$0$49111$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Neeeeeeeeeeeeeeeeeeeee
>> dit is nie wat ek bedoel nie!!!!
>> Hoekom daar is nie 'n Afrikaanse Windows nie en nie 'n Afrikaanse hotmail
>> niet???
>> Dis almal in Nederlands, in Duits, in Spaans, in Russies and so on!!!!!
>> Maar nie in Afrikaans nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
>>
>> Ek hoop jy sal nou verstaan wat ek bedoel!!
>>
>> BTW, Elaine is jy blond :-)
>> Gr.Rico
>
|
|
|
|
|
|
Re: Navorsing en goete [boodskap #79518 is 'n antwoord op boodskap #79514] |
Sat, 21 June 2003 13:15   |
Joeboy
Boodskappe: 54 Geregistreer: February 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"Elaine" skryf in boodskap news:3ef4424c$0$230@hades.is.co.za...
> Wat? Windows of Hotmail of altwee? Laas toe ek gelees het, het hulle gesê
> daar's nie 'n mark nie. Blykbaar is daar nou ene :-)) Dankie vir die
> inligting, maar ek sal seker by Engels bly.
>
> E
Elaine
Lyk my nie Hotmail nie, eerder Windows en Office. Hieronder is die artikel
uit Beeld, Donderdag 19e, 2e uitgawe
Joeboy
Die aankondiging deur mnr. Bill Gates se Microsoft dat sy Windows- en
Office-programmatuurpakkette binne die volgende jaar ook in Afrikaans en
vier ander inheemse tale beskikbaar sal wees, moet verwelkom word.
Dit hou nie net groot voordele en geleenthede vir Afrikaans in nie, maar ook
vir die broodnodige praktiese uitbou van meertaligheid in Suid-Afrika.
Microsoft oorheers met sy programmatuur die wêreld van rekenaartegnologie
waar dit ook al toegepas word, hetsy in huise, opvoedkundige instellings,
die wêreld van vermaak of die werkplek. Vaardigheid in die gebruik van dié
programmatuur is lank nie meer 'n luukse nie.
Deur dit beskikbaar te stel in van die land se inheemse tale sal inderdaad
die vensters vir rekenaargelettertheid oor 'n breë front oopgooi vir die
miljoene Suid-Afrikaners wat nie (soos baie meen) Engelsvaardig is nie.
Sukses met die eerste vyf kan die rimpeleffek hê dat meer tale later betrek
word.
|
|
|
|
Re: Navorsing en goete [boodskap #79523 is 'n antwoord op boodskap #79518] |
Sat, 21 June 2003 15:17   |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dankie - so dis 'n onlangse besluit? Ek sal maar nog steeds by die Engelse
een bly - ek voel gemaklik daarmee, maar ek neem aan daar's baie mense wat
dit sal verwelkom :o)) Mos gesê daar's 'n groot Afrikaanse mark.
E
"JoeBoy" wrote:
>
> Lyk my nie Hotmail nie, eerder Windows en Office. Hieronder is die artikel
> uit Beeld, Donderdag 19e, 2e uitgawe
>
> Joeboy
> Die aankondiging deur mnr. Bill Gates se Microsoft dat sy Windows- en
> Office-programmatuurpakkette binne die volgende jaar ook in Afrikaans en
> vier ander inheemse tale beskikbaar sal wees, moet verwelkom word.
>
> Dit hou nie net groot voordele en geleenthede vir Afrikaans in nie, maar ook
> vir die broodnodige praktiese uitbou van meertaligheid in Suid-Afrika.
>
> Microsoft oorheers met sy programmatuur die wêreld van rekenaartegnologie
> waar dit ook al toegepas word, hetsy in huise, opvoedkundige instellings,
> die wêreld van vermaak of die werkplek. Vaardigheid in die gebruik van dié
> programmatuur is lank nie meer 'n luukse nie.
>
> Deur dit beskikbaar te stel in van die land se inheemse tale sal inderdaad
> die vensters vir rekenaargelettertheid oor 'n breë front oopgooi vir die
> miljoene Suid-Afrikaners wat nie (soos baie meen) Engelsvaardig is nie.
> Sukses met die eerste vyf kan die rimpeleffek hê dat meer tale later betrek
> word.
>
|
|
|
Re: Navorsing en goete [boodskap #79524 is 'n antwoord op boodskap #79519] |
Sat, 21 June 2003 15:25   |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja, ek het juis daaraan gedink. Ek wou vir midiboer kontak daaroor, ek het
nogal 'n goeie idee gekry, maar wil nie te vreeslik in diepte ingaan totdat
ek nie sekerheid gekry het nie. Ek's besig om aan die ontwerp te werk, en
wanneer dit klaar is kan ek begin met skakels, "content" en dies meer.
Resepte, troeteldiere, oorspronklike stories en staaltjies, skakels, musiek,
kunstenaar inligting en die tipe van goed sal deel wees van die site. Dit
sal 'n rukkie neem om klaar te maak, maar ek sal julle laat weet wanneer dit
klaar is.
Elaine
"TJ" skryf in boodskap news:3ef45ebf$0$231@hades.is.co.za...
> Warm Pos en Warm Blaaie met 'n "centrefold" - klink lekker.
>
> Google is in Afrikaans, Aardvark (selfde soekding) ook.
>
> Wat soek Afrikaners? Warm Resepte of net Warmte?
>
> Kyk net wat ruil ons op hierdie nuusgroep - Bye (zoem) idees.
>
> Miskien ook 'n skakel na ATKV en MidiBoer vir vermaak.
>
> :-)
>
> TJ
> www.artslink.co.za
>
|
|
|
Re: Navorsing en goete [boodskap #79541 is 'n antwoord op boodskap #79523] |
Sun, 22 June 2003 18:23   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
ek het nou die Engelse XP en dit werk lekker, maar tog gaan ek dit los en
die Nederlandse een op my rekenaar sit.
Vra my niet waarom nie, maar net omdat Nederlands vir my lekkerder lyk, ek
dink dat sal vir Afrikaanstalige mense ook so wees.
Gr.Rico
"Elaine" skryf in boodskap news:3ef47715$0$226@hades.is.co.za...
> Dankie - so dis 'n onlangse besluit? Ek sal maar nog steeds by die Engelse
> een bly - ek voel gemaklik daarmee, maar ek neem aan daar's baie mense wat
> dit sal verwelkom :o)) Mos gesê daar's 'n groot Afrikaanse mark.
>
> E
>
> "JoeBoy" wrote:
>>
>> Lyk my nie Hotmail nie, eerder Windows en Office. Hieronder is die artikel
>> uit Beeld, Donderdag 19e, 2e uitgawe
>>
>> Joeboy
>> Die aankondiging deur mnr. Bill Gates se Microsoft dat sy Windows- en
>> Office-programmatuurpakkette binne die volgende jaar ook in Afrikaans en
>> vier ander inheemse tale beskikbaar sal wees, moet verwelkom word.
>>
>> Dit hou nie net groot voordele en geleenthede vir Afrikaans in nie, maar ook
>> vir die broodnodige praktiese uitbou van meertaligheid in Suid-Afrika.
>>
>> Microsoft oorheers met sy programmatuur die wêreld van rekenaartegnologie
>> waar dit ook al toegepas word, hetsy in huise, opvoedkundige instellings,
>> die wêreld van vermaak of die werkplek. Vaardigheid in die gebruik van dié
>> programmatuur is lank nie meer 'n luukse nie.
>>
>> Deur dit beskikbaar te stel in van die land se inheemse tale sal inderdaad
>> die vensters vir rekenaargelettertheid oor 'n breë front oopgooi vir die
>> miljoene Suid-Afrikaners wat nie (soos baie meen) Engelsvaardig is nie.
>> Sukses met die eerste vyf kan die rimpeleffek hê dat meer tale later betrek
>> word.
>>
>
|
|
|
Re: Navorsing en goete [boodskap #79542 is 'n antwoord op boodskap #79541] |
Sun, 22 June 2003 18:36   |
DiDi[1]
Boodskappe: 345 Geregistreer: October 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 22 Jun 2003 20:23:45 +0200, "Rico" wrote:
> ek het nou die Engelse XP en dit werk lekker, maar tog gaan ek dit los en
> die Nederlandse een op my rekenaar sit.
> Vra my niet waarom nie, maar net omdat Nederlands vir my lekkerder lyk, ek
> dink dat sal vir Afrikaanstalige mense ook so wees.
>
> Gr.Rico
> "Elaine" wrote in message
> news:3ef47715$0$226@hades.is.co.za...
>> Dankie - so dis 'n onlangse besluit? Ek sal maar nog steeds by die Engelse
>> een bly - ek voel gemaklik daarmee, maar ek neem aan daar's baie mense wat
>> dit sal verwelkom :o)) Mos gesê daar's 'n groot Afrikaanse mark.
>> E
>> "JoeBoy" wrote:
>>> Die aankondiging deur mnr. Bill Gates se Microsoft dat sy Windows- en
>>> Office-programmatuurpakkette binne die volgende jaar ook in Afrikaans en
>>> vier ander inheemse tale beskikbaar sal wees, moet verwelkom word.
Na meer as twaalf jaar se sewe dae uit sewe dae met rekenaar,
dink ek, om nou Windows, Office, Adobe programme en ander
sagteware in Afrikaans te hanteer, sal wees soos om onderdele
vir 'n petrolenjin in Afrikaans by 'n onderdelewinkel te gaan koop.
Werk julle aan 'n petrolenjin in Nederlands of in Engels, Rico?
Ek dink nie ons Afrikaanse motorwerktuigkundiges verstaan Afrikaans
nie, Rico:-)
DD
|
|
|
|
|
Re: Navorsing en goete [boodskap #79555 is 'n antwoord op boodskap #79459] |
Mon, 23 June 2003 06:24   |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: January 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink daar is nogal 'n mark vir inligting oor die verskillende kategorieë
van Afrikaanse musiek. CD's, optredes, 'n bietjie geskiedenis, miskien selfs
'n "sample"tjie. Ek hoor te veel name wat vir my onbekend is as ek op RSG
inskakel en soms wil ek graag meer weet van iemand.
Dit kan verder gaan en "bands" bedien wat musiek, lirieke of lede soek, of
inligting oor Suid-Afrikaanse kore of sanggroepe.
So sal daar seker ook ruimte wees vir inligting oor Afrikaanse toneelgroepe.
Dis verbasend hoe aktief hulle hier in die Baai is - mens kan hul
geskiedenis van optredes noem asook produksies wat voorlê.
K
"Elaine" skryf in boodskap news:3ef302fa$0$227@hades.is.co.za...
> Ek doen bietjie navorsing, ek wil iets nuuts begin (op die Internet), maar
> ek's nie seker wat nie. Daar's 'n groot mark vir Afrikaans, maar tog is die
> Afrikaanse sites so beperk, en meestal vervelig (net roekeloos is vir my die
> moeite werd). Ek wil iets nuuts en prettig begin. So, as julle wil kan
> julle die vragies beantwoord, of julle kan my net ignoreer.
>
> 1. Wat sal jy graag op 'n Afrikaanse blad wil sien?
>
> 2. Waar dink jy kom die Internet te kort (in gevolge Afrikaans, of
> Suid-Afrikaanse web sites)?
>
> 3. Dink jy die bladdens wat op die oomblik beskikbaar is verteenwoordig
> alle Afrikaners?
>
> 4. Is daar nog 'n mark vir Afrikaans?
>
> 5. Wat van musiek? Word ons kunstenaars voldoende verteenwoording op die
> Internet?
>
> 6. Flieks?
>
> 7. Word ons kultuur/geskiedenis voldoende en korrek uitgebeeld op die
> beskikbare sites?
>
> 8. As jy enige site kan begin, wat sal dit wees?
>
> Ek gee almal wat deelneem gratis toegang tot die site as dit uitdraai om 'n
> betaal ding te wees. Andersins is julle prys die eenvoudige satisfaksie in
> die wete dat julle my uitgehelp het :-)) Ek sal my bes doen om julle te gee
> wat julle nodig het (op die site natuurlik), en ek belowe dat my werk van
> die hoogste kwaliteit sal wees (ek sal tot 'n woordeboek gebruik!).
>
> Groete & Dankie
> Elaine
>
|
|
|
Re: Navorsing en goete [boodskap #79557 is 'n antwoord op boodskap #79459] |
Mon, 23 June 2003 08:32   |
Threeships Mcduck
Boodskappe: 244 Geregistreer: June 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 20 Jun 2003 14:49:50 +0200, "Elaine"
served the following to the group:
> 1. Wat sal jy graag op 'n Afrikaanse blad wil sien?
ou goeters. dinge wat my besig gehou het voordat tv en boks wyn op die
scene verskyn het. ruiter in swart, die wit tier, grensvegter ens.
> 2. Waar dink jy kom die Internet te kort (in gevolge Afrikaans, of
> Suid-Afrikaanse web sites)?
alles waarvoor ek die internet gebruik is 98% engels so ek kan nie
regtig dink aan iets wat in afrikaans moet wees nie. wat regtig op die
net kortkom is `n volledige workshop manual vir `n zx9r.
> 3. Dink jy die bladdens wat op die oomblik beskikbaar is verteenwoordig
> alle Afrikaners?
tot `n mate ja. jy kry entertaining maar nuttelose sites soos woes en
watkykjy. dan is daar nuttiges soos knoop en `n paar ander tussen in.
> 4. Is daar nog 'n mark vir Afrikaans?
nie regtig vir besigheid nie. vir vermaak is ek seker daar is iets wat
jy kan bied. ek weet net nie wat nie. is daar geldmaak potensiaal? ek
twyfel.
> 5. Wat van musiek? Word ons kunstenaars voldoende verteenwoording op die
> Internet?
ja en nee. die wat wel is soos koos en karen zoid het self die moeite
gedoen om seker te maak dat hulle `n web presence het. daar is baie
ander wat op fans rus vir hulle presence en meestal is dit pateties,
iets soos www.somecrapnaam.mettildes/dan`nsub/
>
> 6. Flieks?
flieks wat wys by nu metro en ster kinekor is meestal engels en ek
verkies dat iemand dit in engels resenseer.
>
> 7. Word ons kultuur/geskiedenis voldoende en korrek uitgebeeld op die
> beskikbare sites?
dis dalk `n ding waarvoor daar `n aanvraag kan wees. dit word al hoe
minder op skool gedoen. alles wat hulle nou leer gaan oor die anc,
nelson en walter. btw wat is ons kultuur? pap gekookte pampoen en
volkspele?
>
> 8. As jy enige site kan begin, wat sal dit wees?
iets nostalgies. begin iets soos woes gedoen het maar gebruik die ou
ruiter in swart boekies.
>
> Ek gee almal wat deelneem gratis toegang tot die site as dit uitdraai om 'n
> betaal ding te wees. Andersins is julle prys die eenvoudige satisfaksie in
> die wete dat julle my uitgehelp het :-)) Ek sal my bes doen om julle te gee
> wat julle nodig het (op die site natuurlik), en ek belowe dat my werk van
> die hoogste kwaliteit sal wees (ek sal tot 'n woordeboek gebruik!).
>
> Groete & Dankie
> Elaine
>
Threeships Mcduck
lato di gomma giù, lato lucido in su
www.mothership.co.za
|
|
|
Re: Navorsing en goete [boodskap #79560 is 'n antwoord op boodskap #79550] |
Mon, 23 June 2003 09:15   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"DD" skryf in boodskap news:q8fcfvoec8njlj307p887nauomfkaal8ei@4ax.com...
>
>>
>> DD leer, die mensen Afrikaans!!, julle is te maklik en praat te vinnig
>> engels!!!!
>>
>> Gr;Rico
>
>
> Dit weet ek, Rico. En dit lyk asof dit nie net in die Afrikaanse taal
> is wat Engels se 'n verpestelike invloed het nie. Daar is tog selfs
> by julle 'n mate van 'slang', is daar nie?
>
> DD
Nee daar is niet, net as dit oor rekenaars gaan, maar ek is seker, 90 % van
die Nederlanders het die Nederlandse windows, en meer op hulle rekenaars.
ek glo shit is die enigste engelse woord, wat nog engels is en in Nederlands
gebruik word :-)
Ons gebruik ook Duitse woorde, soos sowieso en uberhaupt, maar Nederlands
sal nie verdwijn nie, ons het ook nie 'n stryd te maak nie.
Ek is seker, as hotmail 'n Nederlandse uitgawe het, en hulle het, ik gebruik
dit ook, dan het jy 1 aand nodig om dit in Afrikaans te vertaal en sie daar
is 'n Afrikaanse uitgawe van hotmail!!!!!
Lewe Afrikaans :-)
Ek het geluister naar RSG en daar was die saamgaan van die universiteite 'n
item, die Potsche??? uni en die Noordwesuni.
Nou is dit nie meer Afrikaans en nie meer Christelik nie!!
Is dit reg???
Gr.Rico
|
|
|
|
Re: Navorsing en goete [boodskap #79562 is 'n antwoord op boodskap #79557] |
Mon, 23 June 2003 10:01   |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dankie vir jou bydrae. Jy is 'n bietjie negatief nê? Maar dit maak nie
saak nie, ek wil graag verduidelik. Ek wil nie die site ontwerp om geld te
maak nie. Ek besit omtrent 15 sites, alles van "dating" tot "classifieds"
tot "fan sites". Al hierdie sites link in mekaar, op elke site sal jy links
en banners kry na een van my ander sites toe, so bou ek traffic op na my
verskillende sites toe. Ek maak sites wat vir my interressant is, en as ek
iets nuuts leer terwyl ek daaraan werk is dit 'n bonus. Ek maak geld op
verskillende maniere. Een is advertering, ander is web design (en ek's nie
te vrot nie, al moet ek self so sê) en selfs uit kommissies. Inteendeel,
daar's so te sê niks wat ek nie sal probeer nie. Dis al hoe jy deesdae geld
maak op die net, en ek doen nie te sleg vir myself nie. Elke keer wat ek 'n
nuwe site ontwerp, en dit link, kry ek 'n bietjie meer besoekers en maak ek
'n bietjie meer geld. Dis harde werk, maar die moeite werd.
E
"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:o5ddfv8f3a44cse2ui74ihm9anr9ik9adh@4ax.com...
> On Fri, 20 Jun 2003 14:49:50 +0200, "Elaine"
> served the following to the group:
>
>
>> 1. Wat sal jy graag op 'n Afrikaanse blad wil sien?
>
> ou goeters. dinge wat my besig gehou het voordat tv en boks wyn op die
> scene verskyn het. ruiter in swart, die wit tier, grensvegter ens.
>
>
>> 2. Waar dink jy kom die Internet te kort (in gevolge Afrikaans, of
>> Suid-Afrikaanse web sites)?
>
> alles waarvoor ek die internet gebruik is 98% engels so ek kan nie
> regtig dink aan iets wat in afrikaans moet wees nie. wat regtig op die
> net kortkom is `n volledige workshop manual vir `n zx9r.
>
>
>> 3. Dink jy die bladdens wat op die oomblik beskikbaar is verteenwoordig
>> alle Afrikaners?
>
> tot `n mate ja. jy kry entertaining maar nuttelose sites soos woes en
> watkykjy. dan is daar nuttiges soos knoop en `n paar ander tussen in.
>
>> 4. Is daar nog 'n mark vir Afrikaans?
>
> nie regtig vir besigheid nie. vir vermaak is ek seker daar is iets wat
> jy kan bied. ek weet net nie wat nie. is daar geldmaak potensiaal? ek
> twyfel.
>
>> 5. Wat van musiek? Word ons kunstenaars voldoende verteenwoording op die
>> Internet?
>
> ja en nee. die wat wel is soos koos en karen zoid het self die moeite
> gedoen om seker te maak dat hulle `n web presence het. daar is baie
> ander wat op fans rus vir hulle presence en meestal is dit pateties,
> iets soos www.somecrapnaam.mettildes/dan`nsub/
>
>>
>> 6. Flieks?
>
> flieks wat wys by nu metro en ster kinekor is meestal engels en ek
> verkies dat iemand dit in engels resenseer.
>
>>
>> 7. Word ons kultuur/geskiedenis voldoende en korrek uitgebeeld op die
>> beskikbare sites?
>
> dis dalk `n ding waarvoor daar `n aanvraag kan wees. dit word al hoe
> minder op skool gedoen. alles wat hulle nou leer gaan oor die anc,
> nelson en walter. btw wat is ons kultuur? pap gekookte pampoen en
> volkspele?
>
>>
>> 8. As jy enige site kan begin, wat sal dit wees?
>
> iets nostalgies. begin iets soos woes gedoen het maar gebruik die ou
> ruiter in swart boekies.
>
>>
>> Ek gee almal wat deelneem gratis toegang tot die site as dit uitdraai om 'n
>> betaal ding te wees. Andersins is julle prys die eenvoudige satisfaksie in
>> die wete dat julle my uitgehelp het :-)) Ek sal my bes doen om julle te gee
>> wat julle nodig het (op die site natuurlik), en ek belowe dat my werk van
>> die hoogste kwaliteit sal wees (ek sal tot 'n woordeboek gebruik!).
>>
>> Groete & Dankie
>> Elaine
>>
>
> Threeships Mcduck
> lato di gomma giů, lato lucido in su
> www.mothership.co.za
|
|
|
Re: Navorsing en goete [boodskap #79565 is 'n antwoord op boodskap #79557] |
Mon, 23 June 2003 12:29   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Doen navorsing en publiseer speletjies wat ons gespeel het, en vandagse
kinders nie ken nie - en reël dan Internasionale Kompetisies:))
Annette
"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:o5ddfv8f3a44cse2ui74ihm9anr9ik9adh@4ax.com...
> On Fri, 20 Jun 2003 14:49:50 +0200, "Elaine"
> served the following to the group:
>
>
>> 1. Wat sal jy graag op 'n Afrikaanse blad wil sien?
>
> ou goeters. dinge wat my besig gehou het voordat tv en boks wyn op die
> scene verskyn het. ruiter in swart, die wit tier, grensvegter ens.
>
>
>> 2. Waar dink jy kom die Internet te kort (in gevolge Afrikaans, of
>> Suid-Afrikaanse web sites)?
>
> alles waarvoor ek die internet gebruik is 98% engels so ek kan nie
> regtig dink aan iets wat in afrikaans moet wees nie. wat regtig op die
> net kortkom is `n volledige workshop manual vir `n zx9r.
>
>
>> 3. Dink jy die bladdens wat op die oomblik beskikbaar is verteenwoordig
>> alle Afrikaners?
>
> tot `n mate ja. jy kry entertaining maar nuttelose sites soos woes en
> watkykjy. dan is daar nuttiges soos knoop en `n paar ander tussen in.
>
>> 4. Is daar nog 'n mark vir Afrikaans?
>
> nie regtig vir besigheid nie. vir vermaak is ek seker daar is iets wat
> jy kan bied. ek weet net nie wat nie. is daar geldmaak potensiaal? ek
> twyfel.
>
>> 5. Wat van musiek? Word ons kunstenaars voldoende verteenwoording op die
>> Internet?
>
> ja en nee. die wat wel is soos koos en karen zoid het self die moeite
> gedoen om seker te maak dat hulle `n web presence het. daar is baie
> ander wat op fans rus vir hulle presence en meestal is dit pateties,
> iets soos www.somecrapnaam.mettildes/dan`nsub/
>
>>
>> 6. Flieks?
>
> flieks wat wys by nu metro en ster kinekor is meestal engels en ek
> verkies dat iemand dit in engels resenseer.
>
>>
>> 7. Word ons kultuur/geskiedenis voldoende en korrek uitgebeeld op die
>> beskikbare sites?
>
> dis dalk `n ding waarvoor daar `n aanvraag kan wees. dit word al hoe
> minder op skool gedoen. alles wat hulle nou leer gaan oor die anc,
> nelson en walter. btw wat is ons kultuur? pap gekookte pampoen en
> volkspele?
>
>>
>> 8. As jy enige site kan begin, wat sal dit wees?
>
> iets nostalgies. begin iets soos woes gedoen het maar gebruik die ou
> ruiter in swart boekies.
>
>>
>> Ek gee almal wat deelneem gratis toegang tot die site as dit uitdraai om 'n
>> betaal ding te wees. Andersins is julle prys die eenvoudige satisfaksie in
>> die wete dat julle my uitgehelp het :-)) Ek sal my bes doen om julle te gee
>> wat julle nodig het (op die site natuurlik), en ek belowe dat my werk van
>> die hoogste kwaliteit sal wees (ek sal tot 'n woordeboek gebruik!).
>>
>> Groete & Dankie
>> Elaine
>>
>
> Threeships Mcduck
> lato di gomma giů, lato lucido in su
> www.mothership.co.za
|
|
|
Re: Navorsing en goete [boodskap #79588 is 'n antwoord op boodskap #79560] |
Mon, 23 June 2003 19:17  |
DiDi[1]
Boodskappe: 345 Geregistreer: October 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 23 Jun 2003 11:15:46 +0200, "Rico" wrote:
>
>
> Ek het geluister naar RSG en daar was die saamgaan van die universiteite 'n
> item, die Potsche??? uni en die Noordwesuni.
> Nou is dit nie meer Afrikaans en nie meer Christelik nie!!
>
> Is dit reg???
>
> Gr.Rico
>
PU vir CHO (Potchefstroom Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys)
gaan saamsmelt met Universiteit Noordwes, en sal dan as Noordwes
Universiteit bekend staan.
Potch is sommer in straattaal 'n afkorting vir die stad Potchefstroom
wat 40 kilometer van my huis af is.
DD
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:52:45 UTC 2025
|