Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Navorsing en goete
Navorsing en goete [boodskap #79459] Vr, 20 Junie 2003 12:49 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek doen bietjie navorsing, ek wil iets nuuts begin (op die Internet), maar
ek's nie seker wat nie. Daar's 'n groot mark vir Afrikaans, maar tog is die
Afrikaanse sites so beperk, en meestal vervelig (net roekeloos is vir my die
moeite werd). Ek wil iets nuuts en prettig begin. So, as julle wil kan
julle die vragies beantwoord, of julle kan my net ignoreer.

1. Wat sal jy graag op 'n Afrikaanse blad wil sien?

2. Waar dink jy kom die Internet te kort (in gevolge Afrikaans, of
Suid-Afrikaanse web sites)?

3. Dink jy die bladdens wat op die oomblik beskikbaar is verteenwoordig
alle Afrikaners?

4. Is daar nog 'n mark vir Afrikaans?

5. Wat van musiek? Word ons kunstenaars voldoende verteenwoording op die
Internet?

6. Flieks?

7. Word ons kultuur/geskiedenis voldoende en korrek uitgebeeld op die
beskikbare sites?

8. As jy enige site kan begin, wat sal dit wees?

Ek gee almal wat deelneem gratis toegang tot die site as dit uitdraai om 'n
betaal ding te wees. Andersins is julle prys die eenvoudige satisfaksie in
die wete dat julle my uitgehelp het :-)) Ek sal my bes doen om julle te gee
wat julle nodig het (op die site natuurlik), en ek belowe dat my werk van
die hoogste kwaliteit sal wees (ek sal tot 'n woordeboek gebruik!).

Groete & Dankie
Elaine
Re: Navorsing en goete [boodskap #79462 is 'n antwoord op boodskap #79459] Vr, 20 Junie 2003 15:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat dink jy van Annette en Gloudina as centerfolds?? :-))

Gr.Rico, die dink Elaine sal gaan baie ryk word :-))0

"Elaine" skryf in boodskap news:3ef302fa$0$227@hades.is.co.za...
> Ek doen bietjie navorsing, ek wil iets nuuts begin (op die Internet), maar
> ek's nie seker wat nie. Daar's 'n groot mark vir Afrikaans, maar tog is die
> Afrikaanse sites so beperk, en meestal vervelig (net roekeloos is vir my die
> moeite werd). Ek wil iets nuuts en prettig begin. So, as julle wil kan
> julle die vragies beantwoord, of julle kan my net ignoreer.
>
> 1. Wat sal jy graag op 'n Afrikaanse blad wil sien?
>
> 2. Waar dink jy kom die Internet te kort (in gevolge Afrikaans, of
> Suid-Afrikaanse web sites)?
>
> 3. Dink jy die bladdens wat op die oomblik beskikbaar is verteenwoordig
> alle Afrikaners?
>
> 4. Is daar nog 'n mark vir Afrikaans?
>
> 5. Wat van musiek? Word ons kunstenaars voldoende verteenwoording op die
> Internet?
>
> 6. Flieks?
>
> 7. Word ons kultuur/geskiedenis voldoende en korrek uitgebeeld op die
> beskikbare sites?
>
> 8. As jy enige site kan begin, wat sal dit wees?
>
> Ek gee almal wat deelneem gratis toegang tot die site as dit uitdraai om 'n
> betaal ding te wees. Andersins is julle prys die eenvoudige satisfaksie in
> die wete dat julle my uitgehelp het :-)) Ek sal my bes doen om julle te gee
> wat julle nodig het (op die site natuurlik), en ek belowe dat my werk van
> die hoogste kwaliteit sal wees (ek sal tot 'n woordeboek gebruik!).
>
> Groete & Dankie
> Elaine
>
Re: Navorsing en goete [boodskap #79463 is 'n antwoord op boodskap #79459] Vr, 20 Junie 2003 16:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
oke nou beter,

ek dink nie so maar net 'n site nie, ek wonner maar net hoekom Windows,
hotmail en al die ander is nie in Afrikaans nie???

Ek dink jy sal beter moet gaan vertaal en nie maar die ingelse gebruik nie.

Al die dinge is ook in Nederlands, so om dit in Afrikaans te vertaal en
verkoop sal nie te moeilik moet wees nie!!!!!

Gr. Rico, die gaan dink oor Elaine's vrae!!

"Elaine" skryf in boodskap news:3ef302fa$0$227@hades.is.co.za...
> Ek doen bietjie navorsing, ek wil iets nuuts begin (op die Internet), maar
> ek's nie seker wat nie. Daar's 'n groot mark vir Afrikaans, maar tog is die
> Afrikaanse sites so beperk, en meestal vervelig (net roekeloos is vir my die
> moeite werd). Ek wil iets nuuts en prettig begin. So, as julle wil kan
> julle die vragies beantwoord, of julle kan my net ignoreer.
>
> 1. Wat sal jy graag op 'n Afrikaanse blad wil sien?
>
> 2. Waar dink jy kom die Internet te kort (in gevolge Afrikaans, of
> Suid-Afrikaanse web sites)?
>
> 3. Dink jy die bladdens wat op die oomblik beskikbaar is verteenwoordig
> alle Afrikaners?
>
> 4. Is daar nog 'n mark vir Afrikaans?
>
> 5. Wat van musiek? Word ons kunstenaars voldoende verteenwoording op die
> Internet?
>
> 6. Flieks?
>
> 7. Word ons kultuur/geskiedenis voldoende en korrek uitgebeeld op die
> beskikbare sites?
>
> 8. As jy enige site kan begin, wat sal dit wees?
>
> Ek gee almal wat deelneem gratis toegang tot die site as dit uitdraai om 'n
> betaal ding te wees. Andersins is julle prys die eenvoudige satisfaksie in
> die wete dat julle my uitgehelp het :-)) Ek sal my bes doen om julle te gee
> wat julle nodig het (op die site natuurlik), en ek belowe dat my werk van
> die hoogste kwaliteit sal wees (ek sal tot 'n woordeboek gebruik!).
>
> Groete & Dankie
> Elaine
>
Re: Navorsing en goete [boodskap #79464 is 'n antwoord op boodskap #79463] Vr, 20 Junie 2003 16:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Watse sites moet ek in Afrikaans gaan vertaal? Skuus, ek verstaan nie mooi
wat jy probeer sê nie? Vir sommige PC woorde is daar net nie 'n lekker
Afrikaanse woord nie, en dan verkies ek om die engelse een te gebruik. Wat
noem ons hotmail in Afrikaans Warmpos of Windows - Vensters?

E

"Rico" skryf in boodskap news:3ef32fcd$0$49098$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> oke nou beter,
>
> ek dink nie so maar net 'n site nie, ek wonner maar net hoekom Windows,
> hotmail en al die ander is nie in Afrikaans nie???
>
> Ek dink jy sal beter moet gaan vertaal en nie maar die ingelse gebruik nie.
>
> Al die dinge is ook in Nederlands, so om dit in Afrikaans te vertaal en
> verkoop sal nie te moeilik moet wees nie!!!!!
Re: Navorsing en goete [boodskap #79465 is 'n antwoord op boodskap #79462] Vr, 20 Junie 2003 16:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
annette kan nog gaan maar daai ou gloudina, bekotssenswardig

"Rico" skryf in boodskap news:3ef32f21$0$49098$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Wat dink jy van Annette en Gloudina as centerfolds?? :-))
>
> Gr.Rico, die dink Elaine sal gaan baie ryk word :-))0
> "Elaine" wrote in message
> news:3ef302fa$0$227@hades.is.co.za...
>> Ek doen bietjie navorsing, ek wil iets nuuts begin (op die Internet), maar
>> ek's nie seker wat nie. Daar's 'n groot mark vir Afrikaans, maar tog is die
>> Afrikaanse sites so beperk, en meestal vervelig (net roekeloos is vir my die
>> moeite werd). Ek wil iets nuuts en prettig begin. So, as julle wil kan
>> julle die vragies beantwoord, of julle kan my net ignoreer.
>>
>> 1. Wat sal jy graag op 'n Afrikaanse blad wil sien?
>>
>> 2. Waar dink jy kom die Internet te kort (in gevolge Afrikaans, of
>> Suid-Afrikaanse web sites)?
>>
>> 3. Dink jy die bladdens wat op die oomblik beskikbaar is verteenwoordig
>> alle Afrikaners?
>>
>> 4. Is daar nog 'n mark vir Afrikaans?
>>
>> 5. Wat van musiek? Word ons kunstenaars voldoende verteenwoording op die
>> Internet?
>>
>> 6. Flieks?
>>
>> 7. Word ons kultuur/geskiedenis voldoende en korrek uitgebeeld op die
>> beskikbare sites?
>>
>> 8. As jy enige site kan begin, wat sal dit wees?
>>
>> Ek gee almal wat deelneem gratis toegang tot die site as dit uitdraai om 'n
>> betaal ding te wees. Andersins is julle prys die eenvoudige satisfaksie in
>> die wete dat julle my uitgehelp het :-)) Ek sal my bes doen om julle te gee
>> wat julle nodig het (op die site natuurlik), en ek belowe dat my werk van
>> die hoogste kwaliteit sal wees (ek sal tot 'n woordeboek gebruik!).
>>
>> Groete & Dankie
>> Elaine
>>
>
Re: Navorsing en goete [boodskap #79467 is 'n antwoord op boodskap #79462] Vr, 20 Junie 2003 18:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hehehehehehe. Annette en Tannie, sal julle vir my fototjies stuur sodat ek
kan besluit? Miskien kan ek julle uitbeeld as regte afrikaanse meisies.
Voorblad materiaal!!

E

"Rico" skryf in boodskap news:3ef32f21$0$49098$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Wat dink jy van Annette en Gloudina as centerfolds?? :-))
>
> Gr.Rico, die dink Elaine sal gaan baie ryk word :-))0
Re: Navorsing en goete [boodskap #79471 is 'n antwoord op boodskap #79464] Vr, 20 Junie 2003 19:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Neeeeeeeeeeeeeeeeeeeee
dit is nie wat ek bedoel nie!!!!
Hoekom daar is nie 'n Afrikaanse Windows nie en nie 'n Afrikaanse hotmail
niet???
Dis almal in Nederlands, in Duits, in Spaans, in Russies and so on!!!!!
Maar nie in Afrikaans nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Ek hoop jy sal nou verstaan wat ek bedoel!!

BTW, Elaine is jy blond :-)
Gr.Rico

"Elaine" skryf in boodskap news:3ef332b6$0$225@hades.is.co.za...
> Watse sites moet ek in Afrikaans gaan vertaal? Skuus, ek verstaan nie mooi
> wat jy probeer sê nie? Vir sommige PC woorde is daar net nie 'n lekker
> Afrikaanse woord nie, en dan verkies ek om die engelse een te gebruik. Wat
> noem ons hotmail in Afrikaans Warmpos of Windows - Vensters?
>
> E
>
> "Rico" wrote in message
> news:3ef32fcd$0$49098$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> oke nou beter,
>>
>> ek dink nie so maar net 'n site nie, ek wonner maar net hoekom Windows,
>> hotmail en al die ander is nie in Afrikaans nie???
>>
>> Ek dink jy sal beter moet gaan vertaal en nie maar die ingelse gebruik nie.
>>
>> Al die dinge is ook in Nederlands, so om dit in Afrikaans te vertaal en
>> verkoop sal nie te moeilik moet wees nie!!!!!
>
Re: Navorsing en goete [boodskap #79472 is 'n antwoord op boodskap #79467] Vr, 20 Junie 2003 19:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" skryf in boodskap news:3ef35329$0$229@hades.is.co.za...
> Hehehehehehe. Annette en Tannie, sal julle vir my fototjies stuur sodat ek
> kan besluit? Miskien kan ek julle uitbeeld as regte afrikaanse meisies.

Ja met skotels in hul lippe!!!!!!!!!!

GrRico
sing maar net Sarie Mareis en sien Annette en Gloudina saam 'n dansie maak

> Voorblad materiaal!!
>
> E
>
> "Rico" wrote in message
> news:3ef32f21$0$49098$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Wat dink jy van Annette en Gloudina as centerfolds?? :-))
>>
>> Gr.Rico, die dink Elaine sal gaan baie ryk word :-))0
>
Re: Navorsing en goete [boodskap #79475 is 'n antwoord op boodskap #79464] Vr, 20 Junie 2003 20:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 20 Jun 2003 18:13:38 +0200, "Elaine" wrote:

> Watse sites moet ek in Afrikaans gaan vertaal? Skuus, ek verstaan nie mooi
> wat jy probeer sê nie? Vir sommige PC woorde is daar net nie 'n lekker
> Afrikaanse woord nie, en dan verkies ek om die engelse een te gebruik. Wat
> noem ons hotmail in Afrikaans Warmpos of Windows - Vensters?
>
> E

Albei klink lekker Elaine alhoewel warmpos meer
van toepassing sou wees op soc. culture.

Wat dink jy, gaan jy alles op jou bladdens skryf, Elaine?

> 3. Dink jy die bladdens wat op die oomblik beskikbaar is verteenwoordig
> alle Afrikaners?
Re: Navorsing en goete [boodskap #79476 is 'n antwoord op boodskap #79471] Vr, 20 Junie 2003 20:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee, ek's nie blond nie, ek verstaan net nie altyd jou Afrikaans so lekker
nie. Anyway, jou vraag oor hoekom daar nie 'n Afrikaanse Hotmail en Windows
is nie. Ek dink, en ek mag verkeerd wees, dis omdat daar nie rerig so 'n
groot Afrikaanse mark is nie. 3 miljoen Afrikaanse mense waarvan 1.5
miljoen op die web is regverdig nie 'n spesiale Afrikaanse produk nie, nie
vir Billy Gates nie in elk geval. Daar is wel Afrikaanse "spellcheckers"
beskikbaar.

E

"Rico" skryf in boodskap news:3ef365df$0$49111$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Neeeeeeeeeeeeeeeeeeeee
> dit is nie wat ek bedoel nie!!!!
> Hoekom daar is nie 'n Afrikaanse Windows nie en nie 'n Afrikaanse hotmail
> niet???
> Dis almal in Nederlands, in Duits, in Spaans, in Russies and so on!!!!!
> Maar nie in Afrikaans nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
>
> Ek hoop jy sal nou verstaan wat ek bedoel!!
>
> BTW, Elaine is jy blond :-)
> Gr.Rico
Re: Navorsing en goete [boodskap #79477 is 'n antwoord op boodskap #79472] Vr, 20 Junie 2003 20:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Neeeee, Afrikaanse meisies het nie skottels in hulle lippe nie. Ek sal vir
hulle voortrekker rokkies en kappies aantrek! Nou daar's 'n goeie idee, kyk
hoe kry die ou boere omies hartaanvalle!

E

"Rico" wrote :
>
> Ja met skotels in hul lippe!!!!!!!!!!
>
> GrRico
> sing maar net Sarie Mareis en sien Annette en Gloudina saam 'n dansie maak
>
>> Voorblad materiaal!!
>>
>> E
Re: Navorsing en goete [boodskap #79479 is 'n antwoord op boodskap #79475] Vr, 20 Junie 2003 20:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag gaan loop speel in die verkeer. Blaaie, pages whatever. :-))) Jy weet
goed wat ek bedoel.
Gee my liewer idees man. Ek ken nie so baie mense nie! Veral nie mense wat
op die Internet is nie.

E

"Speedy Conzales" wrote

> Albei klink lekker Elaine alhoewel warmpos meer
> van toepassing sou wees op soc. culture.
>
> Wat dink jy, gaan jy alles op jou bladdens skryf, Elaine?
Re: Navorsing en goete [boodskap #79482 is 'n antwoord op boodskap #79479] Vr, 20 Junie 2003 20:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 20 Jun 2003 22:29:39 +0200, "Elaine" wrote:

> Ag gaan loop speel in die verkeer.
>
> E

LGMGTF:-))))))))

dd
Re: Navorsing en goete [boodskap #79483 is 'n antwoord op boodskap #79471] Vr, 20 Junie 2003 20:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
> Neeeee, Afrikaanse meisies het nie skottels in hulle lippe nie

"Rico" Gooi toe wal::

> Neeeeeeeeeeeeeeeeeeeee
> dit is nie wat ek bedoel nie!!!!

>
> Ek hoop jy sal nou verstaan wat ek bedoel!!
>

Ek het onmiddelik (ek dink!) verstaan wat jy bedoel het, Rico:-)
Jy hoef dikwels nie skottels in jul lippe te sit, om dit skottels te
maak nie (dink ek, het jy bedoel:-)

DD
Re: Navorsing en goete [boodskap #79485 is 'n antwoord op boodskap #79483] Vr, 20 Junie 2003 21:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 20 Jun 2003 22:53:14 +0200, DD wrote:

>
>> Neeeee, Afrikaanse meisies het nie skottels in hulle lippe nie
>
> "Rico" Gooi toe wal::
>
>> Neeeeeeeeeeeeeeeeeeeee
>> dit is nie wat ek bedoel nie!!!!
>

>> Ek hoop jy sal nou verstaan wat ek bedoel!!

>
>
> Ek het onmiddelik (ek dink!) verstaan wat jy bedoel het, Rico:-)
> Jy hoef dikwels nie skottels in jul lippe te sit, om dit skottels te
> maak nie (dink ek, het jy bedoel:-)
>
> DD
>

Moes gewees het. 'hulle hoef dikwels nie skottels in hul lippe te sit"
Miskien het ék jou verkeerd verstaan, sallie wetie

DD
Re: Navorsing en goete [boodskap #79495 is 'n antwoord op boodskap #79467] Vr, 20 Junie 2003 23:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Elaine wrote:

> Hehehehehehe. Annette en Tannie, sal julle vir my fototjies stuur sodat ek
> kan besluit? Miskien kan ek julle uitbeeld as regte afrikaanse meisies.
> Voorblad materiaal!!

Nee, centerfold materiaal.
Kontak my agent.

Tant Hessie van Mooimeisiesfontein
Re: Navorsing en goete [boodskap #79499 is 'n antwoord op boodskap #79462] Sa, 21 Junie 2003 02:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Rico - ek sal Gloudina eerder as voetnota wil sien ...

"Rico" skryf in boodskap news:3ef32f21$0$49098$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Wat dink jy van Annette en Gloudina as centerfolds?? :-))
>
> Gr.Rico, die dink Elaine sal gaan baie ryk word :-))0
> "Elaine" wrote in message
> news:3ef302fa$0$227@hades.is.co.za...
>> Ek doen bietjie navorsing, ek wil iets nuuts begin (op die Internet), maar
>> ek's nie seker wat nie. Daar's 'n groot mark vir Afrikaans, maar tog is die
>> Afrikaanse sites so beperk, en meestal vervelig (net roekeloos is vir my die
>> moeite werd). Ek wil iets nuuts en prettig begin. So, as julle wil kan
>> julle die vragies beantwoord, of julle kan my net ignoreer.
>>
>> 1. Wat sal jy graag op 'n Afrikaanse blad wil sien?
>>
>> 2. Waar dink jy kom die Internet te kort (in gevolge Afrikaans, of
>> Suid-Afrikaanse web sites)?
>>
>> 3. Dink jy die bladdens wat op die oomblik beskikbaar is verteenwoordig
>> alle Afrikaners?
>>
>> 4. Is daar nog 'n mark vir Afrikaans?
>>
>> 5. Wat van musiek? Word ons kunstenaars voldoende verteenwoording op die
>> Internet?
>>
>> 6. Flieks?
>>
>> 7. Word ons kultuur/geskiedenis voldoende en korrek uitgebeeld op die
>> beskikbare sites?
>>
>> 8. As jy enige site kan begin, wat sal dit wees?
>>
>> Ek gee almal wat deelneem gratis toegang tot die site as dit uitdraai om 'n
>> betaal ding te wees. Andersins is julle prys die eenvoudige satisfaksie in
>> die wete dat julle my uitgehelp het :-)) Ek sal my bes doen om julle te gee
>> wat julle nodig het (op die site natuurlik), en ek belowe dat my werk van
>> die hoogste kwaliteit sal wees (ek sal tot 'n woordeboek gebruik!).
>>
>> Groete & Dankie
>> Elaine
>>
>
Re: Navorsing en goete [boodskap #79500 is 'n antwoord op boodskap #79482] Sa, 21 Junie 2003 02:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Elaine - wat is die adres van die blad. Dit is die eerste ding om oor te
besin...

"DD" skryf in boodskap news:3qs6fv8tnh5titufb1i2aidvkeeogsp51b@4ax.com...
> On Fri, 20 Jun 2003 22:29:39 +0200, "Elaine"
> wrote:
>
>> Ag gaan loop speel in die verkeer.
>>
>> E
>
>
> LGMGTF:-))))))))
>
> dd
>
Re: Navorsing en goete [boodskap #79504 is 'n antwoord op boodskap #79500] Sa, 21 Junie 2003 03:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hmmm, daaroor bekommer ek myself heel laaste. Ek sal wel met 'n naam
vorendag kom. Iets soos, weesafrikaans.co.za - virafrikaners.co.za of
onderons.co.za of iets dergliks. Enige idees?

E

"Jonas" skryf in boodskap news:bd0hg0$js9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Elaine - wat is die adres van die blad. Dit is die eerste ding om oor te
> besin...
Re: Navorsing en goete [boodskap #79506 is 'n antwoord op boodskap #79504] Sa, 21 Junie 2003 05:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ben  is tans af-lyn  Ben
Boodskappe: 38
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Volle Lid
Wat van "Boerblad" ?????

"Elaine" skryf in boodskap news:3ef3cf87$0$226@hades.is.co.za...
> Hmmm, daaroor bekommer ek myself heel laaste. Ek sal wel met 'n naam
> vorendag kom. Iets soos, weesafrikaans.co.za - virafrikaners.co.za of
> onderons.co.za of iets dergliks. Enige idees?
>
> E
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bd0hg0$js9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Elaine - wat is die adres van die blad. Dit is die eerste ding om oor te
>> besin...
>
Re: Navorsing en goete [boodskap #79508 is 'n antwoord op boodskap #79504] Sa, 21 Junie 2003 05:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee -skryf 'n kompetisie uit vir 'n naam - dit sal ook as publisiteit dien
...

"Elaine" skryf in boodskap news:3ef3cf87$0$226@hades.is.co.za...
> Hmmm, daaroor bekommer ek myself heel laaste. Ek sal wel met 'n naam
> vorendag kom. Iets soos, weesafrikaans.co.za - virafrikaners.co.za of
> onderons.co.za of iets dergliks. Enige idees?
>
> E
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bd0hg0$js9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Elaine - wat is die adres van die blad. Dit is die eerste ding om oor te
>> besin...
>
Re: Navorsing en goete [boodskap #79511 is 'n antwoord op boodskap #79476] Sa, 21 Junie 2003 06:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Dit sal eiende Augustus in Afr,en no 3 ander inheemse tale beskikbaar wees

"Elaine" skryf in boodskap news:3ef36d14$0$226@hades.is.co.za...
> Nee, ek's nie blond nie, ek verstaan net nie altyd jou Afrikaans so lekker
> nie. Anyway, jou vraag oor hoekom daar nie 'n Afrikaanse Hotmail en Windows
> is nie. Ek dink, en ek mag verkeerd wees, dis omdat daar nie rerig so 'n
> groot Afrikaanse mark is nie. 3 miljoen Afrikaanse mense waarvan 1.5
> miljoen op die web is regverdig nie 'n spesiale Afrikaanse produk nie, nie
> vir Billy Gates nie in elk geval. Daar is wel Afrikaanse "spellcheckers"
> beskikbaar.
>
> E
>
> "Rico" wrote in message
> news:3ef365df$0$49111$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Neeeeeeeeeeeeeeeeeeeee
>> dit is nie wat ek bedoel nie!!!!
>> Hoekom daar is nie 'n Afrikaanse Windows nie en nie 'n Afrikaanse hotmail
>> niet???
>> Dis almal in Nederlands, in Duits, in Spaans, in Russies and so on!!!!!
>> Maar nie in Afrikaans nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
>>
>> Ek hoop jy sal nou verstaan wat ek bedoel!!
>>
>> BTW, Elaine is jy blond :-)
>> Gr.Rico
>
Re: Navorsing en goete [boodskap #79514 is 'n antwoord op boodskap #79511] Sa, 21 Junie 2003 11:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat? Windows of Hotmail of altwee? Laas toe ek gelees het, het hulle gesê
daar's nie 'n mark nie. Blykbaar is daar nou ene :-)) Dankie vir die
inligting, maar ek sal seker by Engels bly.

E

"Pieter" skryf in boodskap news:bd0v8b$qs6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit sal eiende Augustus in Afr,en no 3 ander inheemse tale beskikbaar wees
Re: Navorsing en goete [boodskap #79515 is 'n antwoord op boodskap #79506] Sa, 21 Junie 2003 11:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis oulik!! Regtig, ek sal dit in gedagte hou!

E

"Ben" skryf in boodskap news:bd0r84$on4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat van "Boerblad" ?????
Re: Navorsing en goete [boodskap #79516 is 'n antwoord op boodskap #79508] Sa, 21 Junie 2003 11:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jong, ek weet nie of dit sal werk nie, ons het al kompetisie op die Internet
gehad wat hopeloos gefaal het. Maar ek het baie "contacts" so ek kan maklik
'n prys vir die wenner organiseer by een van hulle.

E

"Jonas" skryf in boodskap news:bd0rhq$opv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee -skryf 'n kompetisie uit vir 'n naam - dit sal ook as publisiteit dien
Re: Navorsing en goete [boodskap #79518 is 'n antwoord op boodskap #79514] Sa, 21 Junie 2003 13:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joeboy  is tans af-lyn  Joeboy
Boodskappe: 54
Geregistreer: Februarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Elaine" skryf in boodskap news:3ef4424c$0$230@hades.is.co.za...
> Wat? Windows of Hotmail of altwee? Laas toe ek gelees het, het hulle gesê
> daar's nie 'n mark nie. Blykbaar is daar nou ene :-)) Dankie vir die
> inligting, maar ek sal seker by Engels bly.
>
> E
Elaine

Lyk my nie Hotmail nie, eerder Windows en Office. Hieronder is die artikel
uit Beeld, Donderdag 19e, 2e uitgawe

Joeboy
Die aankondiging deur mnr. Bill Gates se Microsoft dat sy Windows- en
Office-programmatuurpakkette binne die volgende jaar ook in Afrikaans en
vier ander inheemse tale beskikbaar sal wees, moet verwelkom word.

Dit hou nie net groot voordele en geleenthede vir Afrikaans in nie, maar ook
vir die broodnodige praktiese uitbou van meertaligheid in Suid-Afrika.

Microsoft oorheers met sy programmatuur die wêreld van rekenaartegnologie
waar dit ook al toegepas word, hetsy in huise, opvoedkundige instellings,
die wêreld van vermaak of die werkplek. Vaardigheid in die gebruik van dié
programmatuur is lank nie meer 'n luukse nie.

Deur dit beskikbaar te stel in van die land se inheemse tale sal inderdaad
die vensters vir rekenaargelettertheid oor 'n breë front oopgooi vir die
miljoene Suid-Afrikaners wat nie (soos baie meen) Engelsvaardig is nie.
Sukses met die eerste vyf kan die rimpeleffek hê dat meer tale later betrek
word.
Re: Navorsing en goete [boodskap #79519 is 'n antwoord op boodskap #79479] Sa, 21 Junie 2003 13:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Warm Pos en Warm Blaaie met 'n "centrefold" - klink lekker.

Google is in Afrikaans, Aardvark (selfde soekding) ook.

Wat soek Afrikaners? Warm Resepte of net Warmte?

Kyk net wat ruil ons op hierdie nuusgroep - Bye (zoem) idees.

Miskien ook 'n skakel na ATKV en MidiBoer vir vermaak.

:-)

TJ
www.artslink.co.za
Re: Navorsing en goete [boodskap #79523 is 'n antwoord op boodskap #79518] Sa, 21 Junie 2003 15:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie - so dis 'n onlangse besluit? Ek sal maar nog steeds by die Engelse
een bly - ek voel gemaklik daarmee, maar ek neem aan daar's baie mense wat
dit sal verwelkom :o)) Mos gesê daar's 'n groot Afrikaanse mark.

E

"JoeBoy" wrote:
>
> Lyk my nie Hotmail nie, eerder Windows en Office. Hieronder is die artikel
> uit Beeld, Donderdag 19e, 2e uitgawe
>
> Joeboy
> Die aankondiging deur mnr. Bill Gates se Microsoft dat sy Windows- en
> Office-programmatuurpakkette binne die volgende jaar ook in Afrikaans en
> vier ander inheemse tale beskikbaar sal wees, moet verwelkom word.
>
> Dit hou nie net groot voordele en geleenthede vir Afrikaans in nie, maar ook
> vir die broodnodige praktiese uitbou van meertaligheid in Suid-Afrika.
>
> Microsoft oorheers met sy programmatuur die wêreld van rekenaartegnologie
> waar dit ook al toegepas word, hetsy in huise, opvoedkundige instellings,
> die wêreld van vermaak of die werkplek. Vaardigheid in die gebruik van dié
> programmatuur is lank nie meer 'n luukse nie.
>
> Deur dit beskikbaar te stel in van die land se inheemse tale sal inderdaad
> die vensters vir rekenaargelettertheid oor 'n breë front oopgooi vir die
> miljoene Suid-Afrikaners wat nie (soos baie meen) Engelsvaardig is nie.
> Sukses met die eerste vyf kan die rimpeleffek hê dat meer tale later betrek
> word.
>
Re: Navorsing en goete [boodskap #79524 is 'n antwoord op boodskap #79519] Sa, 21 Junie 2003 15:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, ek het juis daaraan gedink. Ek wou vir midiboer kontak daaroor, ek het
nogal 'n goeie idee gekry, maar wil nie te vreeslik in diepte ingaan totdat
ek nie sekerheid gekry het nie. Ek's besig om aan die ontwerp te werk, en
wanneer dit klaar is kan ek begin met skakels, "content" en dies meer.
Resepte, troeteldiere, oorspronklike stories en staaltjies, skakels, musiek,
kunstenaar inligting en die tipe van goed sal deel wees van die site. Dit
sal 'n rukkie neem om klaar te maak, maar ek sal julle laat weet wanneer dit
klaar is.

Elaine

"TJ" skryf in boodskap news:3ef45ebf$0$231@hades.is.co.za...
> Warm Pos en Warm Blaaie met 'n "centrefold" - klink lekker.
>
> Google is in Afrikaans, Aardvark (selfde soekding) ook.
>
> Wat soek Afrikaners? Warm Resepte of net Warmte?
>
> Kyk net wat ruil ons op hierdie nuusgroep - Bye (zoem) idees.
>
> Miskien ook 'n skakel na ATKV en MidiBoer vir vermaak.
>
> :-)
>
> TJ
> www.artslink.co.za
>
Re: Navorsing en goete [boodskap #79541 is 'n antwoord op boodskap #79523] So, 22 Junie 2003 18:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
ek het nou die Engelse XP en dit werk lekker, maar tog gaan ek dit los en
die Nederlandse een op my rekenaar sit.
Vra my niet waarom nie, maar net omdat Nederlands vir my lekkerder lyk, ek
dink dat sal vir Afrikaanstalige mense ook so wees.

Gr.Rico

"Elaine" skryf in boodskap news:3ef47715$0$226@hades.is.co.za...
> Dankie - so dis 'n onlangse besluit? Ek sal maar nog steeds by die Engelse
> een bly - ek voel gemaklik daarmee, maar ek neem aan daar's baie mense wat
> dit sal verwelkom :o)) Mos gesê daar's 'n groot Afrikaanse mark.
>
> E
>
> "JoeBoy" wrote:
>>
>> Lyk my nie Hotmail nie, eerder Windows en Office. Hieronder is die artikel
>> uit Beeld, Donderdag 19e, 2e uitgawe
>>
>> Joeboy
>> Die aankondiging deur mnr. Bill Gates se Microsoft dat sy Windows- en
>> Office-programmatuurpakkette binne die volgende jaar ook in Afrikaans en
>> vier ander inheemse tale beskikbaar sal wees, moet verwelkom word.
>>
>> Dit hou nie net groot voordele en geleenthede vir Afrikaans in nie, maar ook
>> vir die broodnodige praktiese uitbou van meertaligheid in Suid-Afrika.
>>
>> Microsoft oorheers met sy programmatuur die wêreld van rekenaartegnologie
>> waar dit ook al toegepas word, hetsy in huise, opvoedkundige instellings,
>> die wêreld van vermaak of die werkplek. Vaardigheid in die gebruik van dié
>> programmatuur is lank nie meer 'n luukse nie.
>>
>> Deur dit beskikbaar te stel in van die land se inheemse tale sal inderdaad
>> die vensters vir rekenaargelettertheid oor 'n breë front oopgooi vir die
>> miljoene Suid-Afrikaners wat nie (soos baie meen) Engelsvaardig is nie.
>> Sukses met die eerste vyf kan die rimpeleffek hê dat meer tale later betrek
>> word.
>>
>
Re: Navorsing en goete [boodskap #79542 is 'n antwoord op boodskap #79541] So, 22 Junie 2003 18:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 22 Jun 2003 20:23:45 +0200, "Rico" wrote:

> ek het nou die Engelse XP en dit werk lekker, maar tog gaan ek dit los en
> die Nederlandse een op my rekenaar sit.
> Vra my niet waarom nie, maar net omdat Nederlands vir my lekkerder lyk, ek
> dink dat sal vir Afrikaanstalige mense ook so wees.
>
> Gr.Rico
> "Elaine" wrote in message
> news:3ef47715$0$226@hades.is.co.za...
>> Dankie - so dis 'n onlangse besluit? Ek sal maar nog steeds by die Engelse
>> een bly - ek voel gemaklik daarmee, maar ek neem aan daar's baie mense wat
>> dit sal verwelkom :o)) Mos gesê daar's 'n groot Afrikaanse mark.

>> E

>> "JoeBoy" wrote:

>>> Die aankondiging deur mnr. Bill Gates se Microsoft dat sy Windows- en
>>> Office-programmatuurpakkette binne die volgende jaar ook in Afrikaans en
>>> vier ander inheemse tale beskikbaar sal wees, moet verwelkom word.

Na meer as twaalf jaar se sewe dae uit sewe dae met rekenaar,
dink ek, om nou Windows, Office, Adobe programme en ander
sagteware in Afrikaans te hanteer, sal wees soos om onderdele
vir 'n petrolenjin in Afrikaans by 'n onderdelewinkel te gaan koop.

Werk julle aan 'n petrolenjin in Nederlands of in Engels, Rico?
Ek dink nie ons Afrikaanse motorwerktuigkundiges verstaan Afrikaans
nie, Rico:-)

DD
Re: Navorsing en goete [boodskap #79547 is 'n antwoord op boodskap #79542] So, 22 Junie 2003 23:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Werk julle aan 'n petrolenjin in Nederlands of in Engels, Rico?
> Ek dink nie ons Afrikaanse motorwerktuigkundiges verstaan Afrikaans
> nie, Rico:-)
>
> DD

Ons praat oor benzine, diesel of olie.
nie oor petrol nie, daar is petroleum, maar dis nie dieselfde nie, vra my
nie wat dit is nie.
En natuurlijk praat ons nie oor 'n enjin nie!!!!!!!!!!!!!!!
dis engels!!!!!
ons se machine.

DD leer, die mensen Afrikaans!!, julle is te maklik en praat te vinnig
engels!!!!

Gr;Rico
>
Re: Navorsing en goete [boodskap #79550 is 'n antwoord op boodskap #79547] So, 22 Junie 2003 23:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
>
> DD leer, die mensen Afrikaans!!, julle is te maklik en praat te vinnig
> engels!!!!
>
> Gr;Rico


Dit weet ek, Rico. En dit lyk asof dit nie net in die Afrikaanse taal
is wat Engels se 'n verpestelike invloed het nie. Daar is tog selfs
by julle 'n mate van 'slang', is daar nie?

DD
Re: Navorsing en goete [boodskap #79555 is 'n antwoord op boodskap #79459] Ma, 23 Junie 2003 06:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink daar is nogal 'n mark vir inligting oor die verskillende kategorieë
van Afrikaanse musiek. CD's, optredes, 'n bietjie geskiedenis, miskien selfs
'n "sample"tjie. Ek hoor te veel name wat vir my onbekend is as ek op RSG
inskakel en soms wil ek graag meer weet van iemand.

Dit kan verder gaan en "bands" bedien wat musiek, lirieke of lede soek, of
inligting oor Suid-Afrikaanse kore of sanggroepe.

So sal daar seker ook ruimte wees vir inligting oor Afrikaanse toneelgroepe.
Dis verbasend hoe aktief hulle hier in die Baai is - mens kan hul
geskiedenis van optredes noem asook produksies wat voorlê.

K

"Elaine" skryf in boodskap news:3ef302fa$0$227@hades.is.co.za...
> Ek doen bietjie navorsing, ek wil iets nuuts begin (op die Internet), maar
> ek's nie seker wat nie. Daar's 'n groot mark vir Afrikaans, maar tog is die
> Afrikaanse sites so beperk, en meestal vervelig (net roekeloos is vir my die
> moeite werd). Ek wil iets nuuts en prettig begin. So, as julle wil kan
> julle die vragies beantwoord, of julle kan my net ignoreer.
>
> 1. Wat sal jy graag op 'n Afrikaanse blad wil sien?
>
> 2. Waar dink jy kom die Internet te kort (in gevolge Afrikaans, of
> Suid-Afrikaanse web sites)?
>
> 3. Dink jy die bladdens wat op die oomblik beskikbaar is verteenwoordig
> alle Afrikaners?
>
> 4. Is daar nog 'n mark vir Afrikaans?
>
> 5. Wat van musiek? Word ons kunstenaars voldoende verteenwoording op die
> Internet?
>
> 6. Flieks?
>
> 7. Word ons kultuur/geskiedenis voldoende en korrek uitgebeeld op die
> beskikbare sites?
>
> 8. As jy enige site kan begin, wat sal dit wees?
>
> Ek gee almal wat deelneem gratis toegang tot die site as dit uitdraai om 'n
> betaal ding te wees. Andersins is julle prys die eenvoudige satisfaksie in
> die wete dat julle my uitgehelp het :-)) Ek sal my bes doen om julle te gee
> wat julle nodig het (op die site natuurlik), en ek belowe dat my werk van
> die hoogste kwaliteit sal wees (ek sal tot 'n woordeboek gebruik!).
>
> Groete & Dankie
> Elaine
>
Re: Navorsing en goete [boodskap #79557 is 'n antwoord op boodskap #79459] Ma, 23 Junie 2003 08:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 20 Jun 2003 14:49:50 +0200, "Elaine"
served the following to the group:

> 1. Wat sal jy graag op 'n Afrikaanse blad wil sien?

ou goeters. dinge wat my besig gehou het voordat tv en boks wyn op die
scene verskyn het. ruiter in swart, die wit tier, grensvegter ens.

> 2. Waar dink jy kom die Internet te kort (in gevolge Afrikaans, of
> Suid-Afrikaanse web sites)?

alles waarvoor ek die internet gebruik is 98% engels so ek kan nie
regtig dink aan iets wat in afrikaans moet wees nie. wat regtig op die
net kortkom is `n volledige workshop manual vir `n zx9r.

> 3. Dink jy die bladdens wat op die oomblik beskikbaar is verteenwoordig
> alle Afrikaners?

tot `n mate ja. jy kry entertaining maar nuttelose sites soos woes en
watkykjy. dan is daar nuttiges soos knoop en `n paar ander tussen in.

> 4. Is daar nog 'n mark vir Afrikaans?

nie regtig vir besigheid nie. vir vermaak is ek seker daar is iets wat
jy kan bied. ek weet net nie wat nie. is daar geldmaak potensiaal? ek
twyfel.

> 5. Wat van musiek? Word ons kunstenaars voldoende verteenwoording op die
> Internet?

ja en nee. die wat wel is soos koos en karen zoid het self die moeite
gedoen om seker te maak dat hulle `n web presence het. daar is baie
ander wat op fans rus vir hulle presence en meestal is dit pateties,
iets soos www.somecrapnaam.mettildes/dan`nsub/

>
> 6. Flieks?

flieks wat wys by nu metro en ster kinekor is meestal engels en ek
verkies dat iemand dit in engels resenseer.

>
> 7. Word ons kultuur/geskiedenis voldoende en korrek uitgebeeld op die
> beskikbare sites?

dis dalk `n ding waarvoor daar `n aanvraag kan wees. dit word al hoe
minder op skool gedoen. alles wat hulle nou leer gaan oor die anc,
nelson en walter. btw wat is ons kultuur? pap gekookte pampoen en
volkspele?

>
> 8. As jy enige site kan begin, wat sal dit wees?

iets nostalgies. begin iets soos woes gedoen het maar gebruik die ou
ruiter in swart boekies.

>
> Ek gee almal wat deelneem gratis toegang tot die site as dit uitdraai om 'n
> betaal ding te wees. Andersins is julle prys die eenvoudige satisfaksie in
> die wete dat julle my uitgehelp het :-)) Ek sal my bes doen om julle te gee
> wat julle nodig het (op die site natuurlik), en ek belowe dat my werk van
> die hoogste kwaliteit sal wees (ek sal tot 'n woordeboek gebruik!).
>
> Groete & Dankie
> Elaine
>

Threeships Mcduck
lato di gomma giù, lato lucido in su
www.mothership.co.za
Re: Navorsing en goete [boodskap #79560 is 'n antwoord op boodskap #79550] Ma, 23 Junie 2003 09:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:q8fcfvoec8njlj307p887nauomfkaal8ei@4ax.com...
>
>>
>> DD leer, die mensen Afrikaans!!, julle is te maklik en praat te vinnig
>> engels!!!!
>>
>> Gr;Rico
>
>
> Dit weet ek, Rico. En dit lyk asof dit nie net in die Afrikaanse taal
> is wat Engels se 'n verpestelike invloed het nie. Daar is tog selfs
> by julle 'n mate van 'slang', is daar nie?
>
> DD

Nee daar is niet, net as dit oor rekenaars gaan, maar ek is seker, 90 % van
die Nederlanders het die Nederlandse windows, en meer op hulle rekenaars.

ek glo shit is die enigste engelse woord, wat nog engels is en in Nederlands
gebruik word :-)
Ons gebruik ook Duitse woorde, soos sowieso en uberhaupt, maar Nederlands
sal nie verdwijn nie, ons het ook nie 'n stryd te maak nie.

Ek is seker, as hotmail 'n Nederlandse uitgawe het, en hulle het, ik gebruik
dit ook, dan het jy 1 aand nodig om dit in Afrikaans te vertaal en sie daar
is 'n Afrikaanse uitgawe van hotmail!!!!!

Lewe Afrikaans :-)

Ek het geluister naar RSG en daar was die saamgaan van die universiteite 'n
item, die Potsche??? uni en die Noordwesuni.
Nou is dit nie meer Afrikaans en nie meer Christelik nie!!

Is dit reg???

Gr.Rico
Re: Navorsing en goete [boodskap #79561 is 'n antwoord op boodskap #79555] Ma, 23 Junie 2003 09:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie vir jou bydrae. Jy het goeie idees, en ek sal dit beslis in gedagte
hou vir die site.

E

"Koot" skryf in boodskap news:bd66b5$bg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink daar is nogal 'n mark vir inligting oor die verskillende kategorieë
> van Afrikaanse musiek. CD's, optredes, 'n bietjie geskiedenis, miskien selfs
> 'n "sample"tjie. Ek hoor te veel name wat vir my onbekend is as ek op RSG
> inskakel en soms wil ek graag meer weet van iemand.
>
> Dit kan verder gaan en "bands" bedien wat musiek, lirieke of lede soek, of
> inligting oor Suid-Afrikaanse kore of sanggroepe.
>
> So sal daar seker ook ruimte wees vir inligting oor Afrikaanse toneelgroepe.
> Dis verbasend hoe aktief hulle hier in die Baai is - mens kan hul
> geskiedenis van optredes noem asook produksies wat voorlê.
>
> K
Re: Navorsing en goete [boodskap #79562 is 'n antwoord op boodskap #79557] Ma, 23 Junie 2003 10:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie vir jou bydrae. Jy is 'n bietjie negatief nê? Maar dit maak nie
saak nie, ek wil graag verduidelik. Ek wil nie die site ontwerp om geld te
maak nie. Ek besit omtrent 15 sites, alles van "dating" tot "classifieds"
tot "fan sites". Al hierdie sites link in mekaar, op elke site sal jy links
en banners kry na een van my ander sites toe, so bou ek traffic op na my
verskillende sites toe. Ek maak sites wat vir my interressant is, en as ek
iets nuuts leer terwyl ek daaraan werk is dit 'n bonus. Ek maak geld op
verskillende maniere. Een is advertering, ander is web design (en ek's nie
te vrot nie, al moet ek self so sê) en selfs uit kommissies. Inteendeel,
daar's so te sê niks wat ek nie sal probeer nie. Dis al hoe jy deesdae geld
maak op die net, en ek doen nie te sleg vir myself nie. Elke keer wat ek 'n
nuwe site ontwerp, en dit link, kry ek 'n bietjie meer besoekers en maak ek
'n bietjie meer geld. Dis harde werk, maar die moeite werd.

E

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:o5ddfv8f3a44cse2ui74ihm9anr9ik9adh@4ax.com...
> On Fri, 20 Jun 2003 14:49:50 +0200, "Elaine"
> served the following to the group:
>
>
>> 1. Wat sal jy graag op 'n Afrikaanse blad wil sien?
>
> ou goeters. dinge wat my besig gehou het voordat tv en boks wyn op die
> scene verskyn het. ruiter in swart, die wit tier, grensvegter ens.
>
>
>> 2. Waar dink jy kom die Internet te kort (in gevolge Afrikaans, of
>> Suid-Afrikaanse web sites)?
>
> alles waarvoor ek die internet gebruik is 98% engels so ek kan nie
> regtig dink aan iets wat in afrikaans moet wees nie. wat regtig op die
> net kortkom is `n volledige workshop manual vir `n zx9r.
>
>
>> 3. Dink jy die bladdens wat op die oomblik beskikbaar is verteenwoordig
>> alle Afrikaners?
>
> tot `n mate ja. jy kry entertaining maar nuttelose sites soos woes en
> watkykjy. dan is daar nuttiges soos knoop en `n paar ander tussen in.
>
>> 4. Is daar nog 'n mark vir Afrikaans?
>
> nie regtig vir besigheid nie. vir vermaak is ek seker daar is iets wat
> jy kan bied. ek weet net nie wat nie. is daar geldmaak potensiaal? ek
> twyfel.
>
>> 5. Wat van musiek? Word ons kunstenaars voldoende verteenwoording op die
>> Internet?
>
> ja en nee. die wat wel is soos koos en karen zoid het self die moeite
> gedoen om seker te maak dat hulle `n web presence het. daar is baie
> ander wat op fans rus vir hulle presence en meestal is dit pateties,
> iets soos www.somecrapnaam.mettildes/dan`nsub/
>
>>
>> 6. Flieks?
>
> flieks wat wys by nu metro en ster kinekor is meestal engels en ek
> verkies dat iemand dit in engels resenseer.
>
>>
>> 7. Word ons kultuur/geskiedenis voldoende en korrek uitgebeeld op die
>> beskikbare sites?
>
> dis dalk `n ding waarvoor daar `n aanvraag kan wees. dit word al hoe
> minder op skool gedoen. alles wat hulle nou leer gaan oor die anc,
> nelson en walter. btw wat is ons kultuur? pap gekookte pampoen en
> volkspele?
>
>>
>> 8. As jy enige site kan begin, wat sal dit wees?
>
> iets nostalgies. begin iets soos woes gedoen het maar gebruik die ou
> ruiter in swart boekies.
>
>>
>> Ek gee almal wat deelneem gratis toegang tot die site as dit uitdraai om 'n
>> betaal ding te wees. Andersins is julle prys die eenvoudige satisfaksie in
>> die wete dat julle my uitgehelp het :-)) Ek sal my bes doen om julle te gee
>> wat julle nodig het (op die site natuurlik), en ek belowe dat my werk van
>> die hoogste kwaliteit sal wees (ek sal tot 'n woordeboek gebruik!).
>>
>> Groete & Dankie
>> Elaine
>>
>
> Threeships Mcduck
> lato di gomma giů, lato lucido in su
> www.mothership.co.za
Re: Navorsing en goete [boodskap #79565 is 'n antwoord op boodskap #79557] Ma, 23 Junie 2003 12:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Doen navorsing en publiseer speletjies wat ons gespeel het, en vandagse
kinders nie ken nie - en reël dan Internasionale Kompetisies:))

Annette

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:o5ddfv8f3a44cse2ui74ihm9anr9ik9adh@4ax.com...
> On Fri, 20 Jun 2003 14:49:50 +0200, "Elaine"
> served the following to the group:
>
>
>> 1. Wat sal jy graag op 'n Afrikaanse blad wil sien?
>
> ou goeters. dinge wat my besig gehou het voordat tv en boks wyn op die
> scene verskyn het. ruiter in swart, die wit tier, grensvegter ens.
>
>
>> 2. Waar dink jy kom die Internet te kort (in gevolge Afrikaans, of
>> Suid-Afrikaanse web sites)?
>
> alles waarvoor ek die internet gebruik is 98% engels so ek kan nie
> regtig dink aan iets wat in afrikaans moet wees nie. wat regtig op die
> net kortkom is `n volledige workshop manual vir `n zx9r.
>
>
>> 3. Dink jy die bladdens wat op die oomblik beskikbaar is verteenwoordig
>> alle Afrikaners?
>
> tot `n mate ja. jy kry entertaining maar nuttelose sites soos woes en
> watkykjy. dan is daar nuttiges soos knoop en `n paar ander tussen in.
>
>> 4. Is daar nog 'n mark vir Afrikaans?
>
> nie regtig vir besigheid nie. vir vermaak is ek seker daar is iets wat
> jy kan bied. ek weet net nie wat nie. is daar geldmaak potensiaal? ek
> twyfel.
>
>> 5. Wat van musiek? Word ons kunstenaars voldoende verteenwoording op die
>> Internet?
>
> ja en nee. die wat wel is soos koos en karen zoid het self die moeite
> gedoen om seker te maak dat hulle `n web presence het. daar is baie
> ander wat op fans rus vir hulle presence en meestal is dit pateties,
> iets soos www.somecrapnaam.mettildes/dan`nsub/
>
>>
>> 6. Flieks?
>
> flieks wat wys by nu metro en ster kinekor is meestal engels en ek
> verkies dat iemand dit in engels resenseer.
>
>>
>> 7. Word ons kultuur/geskiedenis voldoende en korrek uitgebeeld op die
>> beskikbare sites?
>
> dis dalk `n ding waarvoor daar `n aanvraag kan wees. dit word al hoe
> minder op skool gedoen. alles wat hulle nou leer gaan oor die anc,
> nelson en walter. btw wat is ons kultuur? pap gekookte pampoen en
> volkspele?
>
>>
>> 8. As jy enige site kan begin, wat sal dit wees?
>
> iets nostalgies. begin iets soos woes gedoen het maar gebruik die ou
> ruiter in swart boekies.
>
>>
>> Ek gee almal wat deelneem gratis toegang tot die site as dit uitdraai om 'n
>> betaal ding te wees. Andersins is julle prys die eenvoudige satisfaksie in
>> die wete dat julle my uitgehelp het :-)) Ek sal my bes doen om julle te gee
>> wat julle nodig het (op die site natuurlik), en ek belowe dat my werk van
>> die hoogste kwaliteit sal wees (ek sal tot 'n woordeboek gebruik!).
>>
>> Groete & Dankie
>> Elaine
>>
>
> Threeships Mcduck
> lato di gomma giů, lato lucido in su
> www.mothership.co.za
Re: Navorsing en goete [boodskap #79588 is 'n antwoord op boodskap #79560] Ma, 23 Junie 2003 19:17 Na vorige boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 23 Jun 2003 11:15:46 +0200, "Rico" wrote:

>

>
> Ek het geluister naar RSG en daar was die saamgaan van die universiteite 'n
> item, die Potsche??? uni en die Noordwesuni.
> Nou is dit nie meer Afrikaans en nie meer Christelik nie!!
>
> Is dit reg???
>
> Gr.Rico
>

PU vir CHO (Potchefstroom Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys)
gaan saamsmelt met Universiteit Noordwes, en sal dan as Noordwes
Universiteit bekend staan.
Potch is sommer in straattaal 'n afkorting vir die stad Potchefstroom
wat 40 kilometer van my huis af is.

DD
Vorige onderwerp: Winkie is Vies
Volgende onderwerp: Aan die Nerderlanders
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 22:58:12 MGT 2024