| Gaye Derby-Lewis [boodskap #79355] |
Wo., 18 Junie 2003 10:29  |
Drom[1]
Boodskappe: 333 Geregistreer: November 2001
|
Senior Lid |
|
|
Sy is toe onskuldig bevind op al die aanklagtes teen haar.
(News24, 18 Junie)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Gaye Derby-Lewis [boodskap #79404 is 'n antwoord op boodskap #79381] |
Do., 19 Junie 2003 04:04   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
>> Sy is toe onskuldig bevind op al die aanklagtes teen haar.
>> (News24, 18 Junie)
> Ouboet,
> Dit was logies gewees,ooreiwerige polisiemanne.
Nou het hulle eier in die gesig.
Annette
|
|
|
|
| Re: Gaye Derby-Lewis [boodskap #79406 is 'n antwoord op boodskap #79402] |
Do., 19 Junie 2003 04:12   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit is die polisie se bydrae tot die ekonomie. Dus gaan daar 'n stewige paar
rand na die regsverteenwoordigers wat dit sal spandeer.
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:bcrb6t$stp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek sal graag wil weet hoeveel sake in die hof misluk vanweë swak
> ondersoekwerk of die onoordeelkundige daarvan deur polisiemanne?
> Dis seker een van die redes waarom die polisie se statistieke weggehou word
> van die publiek.
> "Speedy Conzales" wrote in message
> news:d8d1fvooaa30sb2243g2sq10a45ktlpfef@4ax.com...
>> On 18 Jun 2003 10:44:10 -0700, ouboe...@yahoo.co.uk (Ouboet) wrote:
>>
>>> ddu...@ufh.ac.za (Drom) wrote in message
> news:...
>>>> Sy is toe onskuldig bevind op al die aanklagtes teen haar.
>>>> (News24, 18 Junie)
>>> Ouboet,
>>> Dit was logies gewees,ooreiwerige polisiemanne.
>>
>>
>> Lekker om die ooreiwerige polisiemanne op hul
>> oorywerige neuse te sien kyk, ná Ouboet:-)
>>
>
|
|
|
|
| Re: Gaye Derby-Lewis [boodskap #79422 is 'n antwoord op boodskap #79402] |
Do., 19 Junie 2003 14:48  |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ek het nou die dag erens gelees dat dit iets soos 65% (ek praat egter onder
korreksie) is. Dit sluit onvolledig dokkits, onvoldoende ondersoeke,
verlore rekords, ens. in.
E
"Jonas" skryf in boodskap news:bcrb6t$stp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek sal graag wil weet hoeveel sake in die hof misluk vanweë swak
> ondersoekwerk of die onoordeelkundige daarvan deur polisiemanne?
> Dis seker een van die redes waarom die polisie se statistieke weggehou word
> van die publiek.
|
|
|
|