Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Happy onstoke
Happy onstoke [boodskap #79407] Do, 19 Junie 2003 06:30 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sover is geeneen van die ouers wat getoets is sy ouers nie.
Vier egpare het beweer hy is hul kind, en sover is die uitslag van twee
negatief.
Ek neem aan die toetse word op die staat se onkoste gedoen.
Ek wonder net hoeveel ouers daar is wie se kinders weggeraak het - dat hulle
so desperaat is om 'n kind wat ooglopend nie hul kind kan wees nie, nog
steeds aandring dat dit hy is.

Annette
Re: Happy onstoke [boodskap #79411 is 'n antwoord op boodskap #79407] Do, 19 Junie 2003 11:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobie Jooste  is tans af-lyn  Kobie Jooste
Boodskappe: 12
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Junior Lid
Ek voel nogal jammer vir die ou, nou begin Dulux hom ook uitbyt. Hoor vandag
hulle het geskik vir 'n onbekende bedrag.

Vir sy part hoop ek nie dat een van die 4 families die regte familie is nie,
niks met Politiek of Rasisme te doen nie, maar om menslikheids onthalwe hoop
ek die families is beter af as die bg. 4.

Hoop die storie het 'n goeie uiteinde.

"Annette" skryf in boodskap news:bcs5jt$mbniu$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Sover is geeneen van die ouers wat getoets is sy ouers nie.
> Vier egpare het beweer hy is hul kind, en sover is die uitslag van twee
> negatief.
> Ek neem aan die toetse word op die staat se onkoste gedoen.
> Ek wonder net hoeveel ouers daar is wie se kinders weggeraak het - dat hulle
> so desperaat is om 'n kind wat ooglopend nie hul kind kan wees nie, nog
> steeds aandring dat dit hy is.
>
> Annette
>
Re: Happy onstoke [boodskap #79443 is 'n antwoord op boodskap #79411] Vr, 20 Junie 2003 02:49 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Happie" is "unlucky" en "unhappy"....

"Kobie" skryf in boodskap news:3ef1a239$0$230@hades.is.co.za...
> Ek voel nogal jammer vir die ou, nou begin Dulux hom ook uitbyt. Hoor vandag
> hulle het geskik vir 'n onbekende bedrag.
>
> Vir sy part hoop ek nie dat een van die 4 families die regte familie is nie,
> niks met Politiek of Rasisme te doen nie, maar om menslikheids onthalwe hoop
> ek die families is beter af as die bg. 4.
>
> Hoop die storie het 'n goeie uiteinde.
>
> "Annette" wrote in message
> news:bcs5jt$mbniu$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Sover is geeneen van die ouers wat getoets is sy ouers nie.
>> Vier egpare het beweer hy is hul kind, en sover is die uitslag van twee
>> negatief.
>> Ek neem aan die toetse word op die staat se onkoste gedoen.
>> Ek wonder net hoeveel ouers daar is wie se kinders weggeraak het - dat
> hulle
>> so desperaat is om 'n kind wat ooglopend nie hul kind kan wees nie, nog
>> steeds aandring dat dit hy is.
>>
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Lag met 'n traan
Volgende onderwerp: Skuldig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 09:38:10 MGT 2024