Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Everest
Everest [boodskap #79330] Di, 17 Junie 2003 17:26 na volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
WHAT IS THE THEME SONG FOR THE FIRST BLACK SOUTH AFRICAN ON MOUNT EVEREST ?

"Bobbejaan klim die berg"
Re: Everest [boodskap #79339 is 'n antwoord op boodskap #79330] Di, 17 Junie 2003 18:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
SIES!!!

E

"Pieter" skryf in boodskap news:bcnj18$mdm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> WHAT IS THE THEME SONG FOR THE FIRST BLACK SOUTH AFRICAN ON MOUNT EVEREST ?
>
> "Bobbejaan klim die berg"
>
Re: Everest [boodskap #79343 is 'n antwoord op boodskap #79330] Di, 17 Junie 2003 20:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jaloesie is nie 'n mooi ding om te aanskou nie.
Annette

"Pieter" skryf in boodskap news:bcnj18$mdm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> WHAT IS THE THEME SONG FOR THE FIRST BLACK SOUTH AFRICAN ON MOUNT EVEREST ?
>
> "Bobbejaan klim die berg"
>
Re: Everest [boodskap #79348 is 'n antwoord op boodskap #79330] Wo, 18 Junie 2003 03:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Pieter wrote:

> WHAT IS THE THEME SONG FOR THE FIRST BLACK SOUTH AFRICAN ON MOUNT EVEREST ?
>
> "Bobbejaan klim die berg"

Wat mens hier besef:
(a) die persoon (ek weet wie hy is)
het al so sy afrikanerinbors verloor
dat hy nie aarsel om Engels op
'n Afrikaanse nuusgroep te gebruik
nie (alhoewel hy steen en been kla
oor hoe Afrikaans "afgeskeep" word
deur die federale owerheid van SA.)
(b) Om so smalend te praat van 'n
heldhaftige en bewonderenswaardige
persoon wat Everest geklim het, is
om "Pieter" se inbors te wys as een
van daardie slymerige slakke wat
hulself vir 'n man uitgee. Ek wed
"Pieter" het nog nooit 'n berg uitge-
klim nie. Ek wonder of "Pieter" selfs
enige poging gemaak het om een van die
pieke van die Drakensberge uit te klim.
Ek wed hy sit in die hotel onder die
berge en bier drink, en vertel dan van
sy "ervarings" oor die volgende bier
as hy weer tuiskom.

Gloudina, wat bo-op Mont-aux-Sources
geslaap het.
Re: Everest [boodskap #79358 is 'n antwoord op boodskap #79348] Wo, 18 Junie 2003 14:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Snert. Ons, en dit sluit swart ouens in, moet leer om vir onself te kan lag.
.

skryf in boodskap news:3EEFDC0E.3050900@rogers.com...
>
> Pieter wrote:
>
>> WHAT IS THE THEME SONG FOR THE FIRST BLACK SOUTH AFRICAN ON MOUNT EVEREST ?
>>
>> "Bobbejaan klim die berg"
>
> Wat mens hier besef:
> (a) die persoon (ek weet wie hy is)
> het al so sy afrikanerinbors verloor
> dat hy nie aarsel om Engels op
> 'n Afrikaanse nuusgroep te gebruik
> nie (alhoewel hy steen en been kla
> oor hoe Afrikaans "afgeskeep" word
> deur die federale owerheid van SA.)
> (b) Om so smalend te praat van 'n
> heldhaftige en bewonderenswaardige
> persoon wat Everest geklim het, is
> om "Pieter" se inbors te wys as een
> van daardie slymerige slakke wat
> hulself vir 'n man uitgee. Ek wed
> "Pieter" het nog nooit 'n berg uitge-
> klim nie. Ek wonder of "Pieter" selfs
> enige poging gemaak het om een van die
> pieke van die Drakensberge uit te klim.
> Ek wed hy sit in die hotel onder die
> berge en bier drink, en vertel dan van
> sy "ervarings" oor die volgende bier
> as hy weer tuiskom.
>
> Gloudina, wat bo-op Mont-aux-Sources
> geslaap het.
>
Re: Everest [boodskap #79360 is 'n antwoord op boodskap #79358] Wo, 18 Junie 2003 16:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:bcpt33$7dl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Snert. Ons, en dit sluit swart ouens in, moet leer om vir onself te kan lag.

Ek stem saam dat mense vir hulleself moet kan lag, maar ek dink ook dat
hierdie voorbeeld dalk nie baie snaaks was nie. Kom on se dat die Engelse
dalk 'n woord vir Afrikaners gehad het. Iets soos "rockspider" of "plank"
(laasgenoemde nogal algemeen in Natal) wat gebruik is om hulle
meerderwaardigheids gevoel teenoor Afrikaners uit te druk. As 'n Afrikaner
dan Everest uitgekilm het, en 'n Engelse ou op 'n nuusgroep geskryf het dat
'n gepaste theme tune "Walk the plank" sal wees, sou jy gelag het?

Lorinda
Re: Everest [boodskap #79361 is 'n antwoord op boodskap #79330] Wo, 18 Junie 2003 16:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Dis snaaks en basta, julle is tog so verkramp , probeer poletiek korrek
wees, maar dit bly snaaks en die ou wat so flink was om dit uit te dink
verdien 'n pluimpie vir oorspronklikheid

"Pieter" skryf in boodskap news:bcnj18$mdm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> WHAT IS THE THEME SONG FOR THE FIRST BLACK SOUTH AFRICAN ON MOUNT EVEREST ?
>
> "Bobbejaan klim die berg"
>
Re: Everest [boodskap #79362 is 'n antwoord op boodskap #79360] Wo, 18 Junie 2003 16:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Shit om deesdae te moet gaan sit en wonner of dit "poletiek korrek" is om
vir iets te lag waaroor jy anyway sou lag moet darem verskriklik erg wees.

"Lorinda" skryf in boodskap news:3ef09075$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bcpt33$7dl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Snert. Ons, en dit sluit swart ouens in, moet leer om vir onself te kan lag.
>
> Ek stem saam dat mense vir hulleself moet kan lag, maar ek dink ook dat
> hierdie voorbeeld dalk nie baie snaaks was nie. Kom on se dat die Engelse
> dalk 'n woord vir Afrikaners gehad het. Iets soos "rockspider" of "plank"
> (laasgenoemde nogal algemeen in Natal) wat gebruik is om hulle
> meerderwaardigheids gevoel teenoor Afrikaners uit te druk. As 'n Afrikaner
> dan Everest uitgekilm het, en 'n Engelse ou op 'n nuusgroep geskryf het dat
> 'n gepaste theme tune "Walk the plank" sal wees, sou jy gelag het?
>
> Lorinda
>
Re: Everest [boodskap #79365 is 'n antwoord op boodskap #79361] Wo, 18 Junie 2003 16:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Pieter" skryf in boodskap news:bcq58o$c32$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis snaaks en basta, julle is tog so verkramp , probeer poletiek korrek
> wees, maar dit bly snaaks en die ou wat so flink was om dit uit te dink
> verdien 'n pluimpie vir oorspronklikheid
>
>
Verkramp. Dis nie iets wat ek al ooit genoem is nie:-). Ek gaan dit vertaal
en teen my muur plak en vir al my vriende wys.

Lorinda
Re: Everest [boodskap #79367 is 'n antwoord op boodskap #79365] Wo, 18 Junie 2003 17:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> Verkramp. Dis nie iets wat ek al ooit genoem is nie:-). Ek gaan dit vertaal
> en teen my muur plak en vir al my vriende wys.

Dan is die skrif teen die muur...
:-)
Re: Everest [boodskap #79369 is 'n antwoord op boodskap #79365] Wo, 18 Junie 2003 17:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> Verkramp. Dis nie iets wat ek al ooit genoem is nie:-). Ek gaan dit vertaal
> en teen my muur plak en vir al my vriende wys.

Dan is die skrif teen die muur...
:-)
Re: Everest [boodskap #79370 is 'n antwoord op boodskap #79367] Wo, 18 Junie 2003 17:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Katryn hallo daar gaanit in America ?

"Katryn" skryf in boodskap news:4h61fvkfq9evu3oposi8maf5sm77igl879@4ax.com...
> "Lorinda" wrote:
>
>> Verkramp. Dis nie iets wat ek al ooit genoem is nie:-). Ek gaan dit vertaal
>> en teen my muur plak en vir al my vriende wys.
>
> Dan is die skrif teen die muur...
> :-)
>
Re: Everest [boodskap #79371 is 'n antwoord op boodskap #79330] Wo, 18 Junie 2003 17:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Alles is ras gekoppel en dis shit, as jy gekleurde toilet papier koop is jy
deesdae 'n rassis. Vader sien dit waarvorr dit daar is en moenie 'n tesis
try skryf oor alles wat nie wit of swart is nie

"Lorinda" skryf in boodskap news:3ef09b3d$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Pieter" wrote in message
> news:bcq5fk$c7k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Shit om deesdae te moet gaan sit en wonner of dit "poletiek korrek" is om
>> vir iets te lag waaroor jy anyway sou lag moet darem verskriklik erg wees.
>
>
> Glad nie. Ek is bly om te sien party van julle voel almal in S.A. moet reg
> wees om vir hulleself te lag. Ek neem aan dit sluit die Afrikaners in, so
> miskien kan ons meer daarvan op hierdie ng sien?
>
> Lorinda
>
Re: Everest [boodskap #79372 is 'n antwoord op boodskap #79370] Wo, 18 Junie 2003 17:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Pieter" wrote:

> Katryn hallo daar gaanit in America ?

NAT!! :-)
(Heelwat oorstromings die afgelope ruk.)
Re: Everest [boodskap #79373 is 'n antwoord op boodskap #79362] Wo, 18 Junie 2003 17:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Pieter" skryf in boodskap news:bcq5fk$c7k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Shit om deesdae te moet gaan sit en wonner of dit "poletiek korrek" is om
> vir iets te lag waaroor jy anyway sou lag moet darem verskriklik erg wees.

Glad nie. Ek is bly om te sien party van julle voel almal in S.A. moet reg
wees om vir hulleself te lag. Ek neem aan dit sluit die Afrikaners in, so
miskien kan ons meer daarvan op hierdie ng sien?

Lorinda
Re: Everest [boodskap #79374 is 'n antwoord op boodskap #79372] Wo, 18 Junie 2003 17:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
en jou swottings en kids en manlief ?

"Katryn" skryf in boodskap news:ku61fvgk4scc9rfcbs0u7r1dt7rp8io0lq@4ax.com...
> "Pieter" wrote:
>
>> Katryn hallo daar gaanit in America ?
>
> NAT!! :-)
> (Heelwat oorstromings die afgelope ruk.)
>
Re: Everest [boodskap #79375 is 'n antwoord op boodskap #79371] Wo, 18 Junie 2003 17:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Pieter" skryf in boodskap news:bcq67o$cir$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Alles is ras gekoppel en dis shit, as jy gekleurde toilet papier koop is jy
> deesdae 'n rassis. Vader sien dit waarvorr dit daar is en moenie 'n tesis
> try skryf oor alles wat nie wit of swart is nie
>

Wel? Moenie die spanning laat opbou nie, watter kleur was dit?

Lorinda
Re: Everest [boodskap #79376 is 'n antwoord op boodskap #79374] Wo, 18 Junie 2003 17:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Pieter" wrote:

> en jou swottings en kids en manlief ?

Alles en almal voor die wind - dankie! :-)
Wou net vinnig inloer om te sien wat hier aangaan. Ek sien Lorinda
hou ons vrouens se naam HOOG hier, en sien julle manne darem mooi reg!
Way to go Lorinda!!
:-)))
Re: Everest [boodskap #79378 is 'n antwoord op boodskap #79373] Wo, 18 Junie 2003 17:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda - ons moet meer volwasse raak in ons benadering in die verband.
Ek kom vna Natal af - met baie Engelse pelle - wat skertsend na my sal
verwys as 'n "rock", 'n "rope", ens.
Humor is een van die beste tegnieke om spanning uit 'n verhouding te neem.
Ek verstout my om na die "k"-woord te verwys - ek ken swartes wat na homself
en na mekaar as kaffer verwys - grappenderwys - en wanneer dit gebeur
verloor die woord sy momemtum.
'n Interessante ondewrwerp om met swart ouens op te neem is hulle humorsin -
hulle glo natuurlik dat blankes nie 'n humorsin het nie. Meeste blankes glo
weer die teeoorgestelde.

"Lorinda" skryf in boodskap news:3ef09b3d$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Pieter" wrote in message
> news:bcq5fk$c7k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Shit om deesdae te moet gaan sit en wonner of dit "poletiek korrek" is om
>> vir iets te lag waaroor jy anyway sou lag moet darem verskriklik erg wees.
>
>
> Glad nie. Ek is bly om te sien party van julle voel almal in S.A. moet reg
> wees om vir hulleself te lag. Ek neem aan dit sluit die Afrikaners in, so
> miskien kan ons meer daarvan op hierdie ng sien?
>
> Lorinda
>
Re: Everest [boodskap #79379 is 'n antwoord op boodskap #79376] Wo, 18 Junie 2003 17:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:cf71fvg66hobjh4nmnu9r5lb8chshhq4sm@4ax.com...
> "Pieter" wrote:
>
>> en jou swottings en kids en manlief ?
>
> Alles en almal voor die wind - dankie! :-)
> Wou net vinnig inloer om te sien wat hier aangaan. Ek sien Lorinda
> hou ons vrouens se naam HOOG hier, en sien julle manne darem mooi reg!
> Way to go Lorinda!!
> :-)))
>

Ag ek hoop jy loer meer gereeld in.

Lorinda
Re: Everest [boodskap #79380 is 'n antwoord op boodskap #79378] Wo, 18 Junie 2003 17:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:bcq74p$d2c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lorinda - ons moet meer volwasse raak in ons benadering in die verband.
> Ek kom vna Natal af - met baie Engelse pelle - wat skertsend na my sal
> verwys as 'n "rock", 'n "rope", ens.
> Humor is een van die beste tegnieke om spanning uit 'n verhouding te neem.
> Ek verstout my om na die "k"-woord te verwys - ek ken swartes wat na homself
> en na mekaar as kaffer verwys - grappenderwys - en wanneer dit gebeur
> verloor die woord sy momemtum.
> 'n Interessante ondewrwerp om met swart ouens op te neem is hulle humorsin -
> hulle glo natuurlik dat blankes nie 'n humorsin het nie. Meeste blankes glo
> weer die teeoorgestelde.

Natuurlik spot vriende met mekaar. Dis egter nie altyd so maklik om dit van
vreemdelinge te aanvaar nie - veral as jy weet dat daar baie van die groep
is wat glad nie spot as hulle dit se nie. Ek kom ook van Natal af, so ons
albei weet hoe die bostaande woorde in erns ook gebruik word. Dat swart
mense na hulleself verwys met die "k" woord is soos hulle hier die "n" woord
gebruik (oorgewaai uit Amerika saam met die gangsta rap), maar dit beteken
nie hulle sal dit van van 'n witte aanvaar nie. Dit het met konteks te doen.

Lorinda
Re: Everest [boodskap #79382 is 'n antwoord op boodskap #79348] Wo, 18 Junie 2003 17:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Wed, 18 Jun 2003 03:25:36 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Pieter wrote:
>
>> WHAT IS THE THEME SONG FOR THE FIRST BLACK SOUTH AFRICAN ON MOUNT EVEREST ?

>> "Bobbejaan klim die berg"
>
> Wat mens hier besef:
> (a) die persoon (ek weet wie hy is)
>
> gloudina

Dis hy bouwer!!! Dis wéér daai du plessis...!
Hoekom noem jy hom noe by die naam nie?
Ek't geweet jy gaan hom uitvang!!!
Lêêêkkkeeeerrrrrrrrrrr, ek laikìììtttt...!

Speedy Conzalis
Re: Everest [boodskap #79392 is 'n antwoord op boodskap #79358] Wo, 18 Junie 2003 20:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> Snert. Ons, en dit sluit swart ouens in, moet leer om vir onself te kan lag.

Maar daar is grappe en grappe oor ras.
Ek weet nie of jy al ooit in die teen-
woordigheid van Engelse Suid-Afrikaners
was wat nie bewus daarvan is dat jy 'n
Afrikaner is nie, en dan sit hulle in hulle
vuiste en lag oor Afrikaners. Gewoonlik
op 'n patroniserende manier. En gedurende
die jare van apartheid, watter verweer het
mens gehad, toe Afrikaners self ons naam
so deur die ekskrement getrek het.
Maar die soort van Afrikaners wat gedurig
"grappies" maak ten koste van swart mense
ly myns insiens aan 'n sieklike neurose.
J.M. Coetzee (die beste prosaskrywer wat
SA myns insiens nog opgelewer het - wat in
Engels skryf) het in 'n briljante essay
hierdie neurose geanaliseer. Hy wys daarop
dat 'n sekere soort witmens in SA ( seker
ook op ander plekke) 'n kompulsie het om die
swartman te probeer skilder as iemand wat
nie in dieselfde kategorie hoort as witmense
nie, en om dit te doen, moet hy die swartman
uitmaak as lui, as vuil, as iemand wat besmet
is en dus nie fisies mee saamgelewe kan word
nie. Dit alles nou, terwyl sulke witmense
swartmense in hulle huise intiem toelaat,
hulle kinders in swartmense se sorg laat,
hulle kos deur swartmense laat kook, ens.
Dis in hierdie kategorie waarin ek
Annette se gholfstorie plaas, en die een oor
die swartman wat Everest geklim het. Dis 'n
poging om desperaat vir jouself te probeer
oortuig dat jy aan 'n verhewe klas behoort.
Maar in die oë van iemand wat kan sien wat
aangaan, is dit oneindig pateties, en sien
mens dit ook as 'n etterende sweer wat nog in
die liggaam van die Afrikanerdom bestaan. Mens
kan maar net bid dat dié liggaam geleidelik
gereinig sal word van dié etter. Tot dan sal
die Afrikanerliggaam aan 'n siekte ly, 'n
kanker wat die liggaam van die maatskappy
aantas.

Gloudina
Re: Everest [boodskap #79403 is 'n antwoord op boodskap #79392] Do, 19 Junie 2003 03:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - mens kry wit swartes en swart swartes - en ongelukkig is die wit
swartes erger as die swart swartes. Daardie woorde, presies so, het 'n oom
van my, my jare (+/-35) gebruik.
Maar aan die ander kant - mense se rassisme word gevuur deur rasse-ervaring.
Dinge soos Mbeki se weiering om Mugabe te veroordeel bevestig by mense die
indruk dat hy Mugabe ondersteun. Regstellende aksies waarvolgens blanke
jongmense werk in die buiteland moet gaan soek is nog 'n voorbeeld.
Alle mense is rassisties ingestel - hoe jou vooroordele hul manifesteer
tydens interpersoonlike kontak is wat van belang is.
skryf in boodskap news:3EF0D20B.7080903@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
>> Snert. Ons, en dit sluit swart ouens in, moet leer om vir onself te kan lag.
>
>
> Maar daar is grappe en grappe oor ras.
> Ek weet nie of jy al ooit in die teen-
> woordigheid van Engelse Suid-Afrikaners
> was wat nie bewus daarvan is dat jy 'n
> Afrikaner is nie, en dan sit hulle in hulle
> vuiste en lag oor Afrikaners. Gewoonlik
> op 'n patroniserende manier. En gedurende
> die jare van apartheid, watter verweer het
> mens gehad, toe Afrikaners self ons naam
> so deur die ekskrement getrek het.
> Maar die soort van Afrikaners wat gedurig
> "grappies" maak ten koste van swart mense
> ly myns insiens aan 'n sieklike neurose.
> J.M. Coetzee (die beste prosaskrywer wat
> SA myns insiens nog opgelewer het - wat in
> Engels skryf) het in 'n briljante essay
> hierdie neurose geanaliseer. Hy wys daarop
> dat 'n sekere soort witmens in SA ( seker
> ook op ander plekke) 'n kompulsie het om die
> swartman te probeer skilder as iemand wat
> nie in dieselfde kategorie hoort as witmense
> nie, en om dit te doen, moet hy die swartman
> uitmaak as lui, as vuil, as iemand wat besmet
> is en dus nie fisies mee saamgelewe kan word
> nie. Dit alles nou, terwyl sulke witmense
> swartmense in hulle huise intiem toelaat,
> hulle kinders in swartmense se sorg laat,
> hulle kos deur swartmense laat kook, ens.
> Dis in hierdie kategorie waarin ek
> Annette se gholfstorie plaas, en die een oor
> die swartman wat Everest geklim het. Dis 'n
> poging om desperaat vir jouself te probeer
> oortuig dat jy aan 'n verhewe klas behoort.
> Maar in die oë van iemand wat kan sien wat
> aangaan, is dit oneindig pateties, en sien
> mens dit ook as 'n etterende sweer wat nog in
> die liggaam van die Afrikanerdom bestaan. Mens
> kan maar net bid dat dié liggaam geleidelik
> gereinig sal word van dié etter. Tot dan sal
> die Afrikanerliggaam aan 'n siekte ly, 'n
> kanker wat die liggaam van die maatskappy
> aantas.
>
> Gloudina
>
Re: Everest [boodskap #79409 is 'n antwoord op boodskap #79360] Do, 19 Junie 2003 09:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 18 Jun 2003 17:21:27 +0100, "Lorinda"
served the following to the group:

>
> "Jonas" wrote in message
> news:bcpt33$7dl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Snert. Ons, en dit sluit swart ouens in, moet leer om vir onself te kan lag.
>
> Ek stem saam dat mense vir hulleself moet kan lag, maar ek dink ook dat
> hierdie voorbeeld dalk nie baie snaaks was nie. Kom on se dat die Engelse
> dalk 'n woord vir Afrikaners gehad het. Iets soos "rockspider" of "plank"
> (laasgenoemde nogal algemeen in Natal) wat gebruik is om hulle
> meerderwaardigheids gevoel teenoor Afrikaners uit te druk. As 'n Afrikaner
> dan Everest uitgekilm het, en 'n Engelse ou op 'n nuusgroep geskryf het dat
> 'n gepaste theme tune "Walk the plank" sal wees, sou jy gelag het?
>

ek persoonlik sou my hol geskeur het want dit is nogal skerp
ek is al so moeg vir polities correctness van ons. as `n wit persoon
saam met wie ek werk iets verkeerds doen kan ek vir hom se hy is `n
poephol maar as ek dit vir `n swarte se is dit omdat hy swart is.

> Lorinda
>
>

Threeships Mcduck
lato di gomma giù, lato lucido in su
www.mothership.co.za
Re: Everest [boodskap #79417 is 'n antwoord op boodskap #79403] Do, 19 Junie 2003 13:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

mense se rassisme word gevuur deur rasse-ervaring.
> Dinge soos Mbeki se weiering om Mugabe te veroordeel bevestig by mense die
> indruk dat hy Mugabe ondersteun. Regstellende aksies waarvolgens blanke
> jongmense werk in die buiteland moet gaan soek is nog 'n voorbeeld.
> Alle mense is rassisties ingestel - hoe jou vooroordele hul manifesteer
> tydens interpersoonlike kontak is wat van belang is.

Bog. Jy weet self dat jy en mense soos
jy net kapstokke soek om julle rassisme
aan op te hang. "Mbeki se weiering om
Mugabe te veroordeel" is een kapstok.
Mbeki werk net so hard as hy kan om 'n
oplossing te soek vir Namibië, maar dan
sal julle 'n ander stok vind om hom te
slaan. (En terloops, hoe hard werk jy
en jou politieke maats om die situasie in
SA te verander sodat die oorgrote meerder-
heid van die grond in SA in swart hande kan
kom? Onthou, volgende jaar is dit 'n dekade
sedert die "val van apartheid" en hoeveel
van die grondbesit het al verander?)
En hierdie storie oor hoeveel wit jong-
mense "werk in die buiteland moet gaan soek."
Sover ek kan sien onder ons familie en kennisse,
kry elkeen wat goed opgelei is, maklik werk in SA.
Dis net daardie ouens wat na hoërskool die skool
verlaat het en geen opleiding het nie, wat nou
skielik uitvind dat daar baie swartes wat beter
opgelei is as hulle kompeteer vir die werk wat
hulle gedurende apartheid so maklik gekry het.
So los maar hierdie storie ook.

Gloudina
Re: Everest [boodskap #79418 is 'n antwoord op boodskap #79417] Do, 19 Junie 2003 14:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Mbeki werk net so hard as hy kan om 'n
> oplossing te soek vir Namibië, maar dan

... en wat presies is hierdie probleem met Namibië waarvoor Mbeki 'n
oplossing soek?
Re: Everest [boodskap #79420 is 'n antwoord op boodskap #79418] Do, 19 Junie 2003 14:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jottie wrote:

>> Mbeki werk net so hard as hy kan om 'n
>> oplossing te soek vir Namibië, maar dan

>
> ... en wat presies is hierdie probleem met Namibië waarvoor Mbeki 'n
> oplossing soek?

Ha,ha. Ek lees noueers weer my eie pos
deur en sien die glips, en wou dit uitwys,
en toe is jy my voor, Jottie. Dit moet
natuurlik Zimbabwe lees. Jottie, vertel
ons so bietjie meer van jou.

Penkop met eier op sy gesig.
Re: Everest [boodskap #79421 is 'n antwoord op boodskap #79417] Do, 19 Junie 2003 14:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Oor grondverdeling stem ek nie saam nie. Daar is baie dele van die land wat
wettiglik gekoop is, en aan die wit families behoort. As daai land sommer
gevat word, sal SA een van die dae soos Zim lyk. Maer en brandarm. Kan jy
dink hoe die Kruger Wildtuin sal lyk as dit nou vir 'n klomp swartes gegee
word, wat niks weet van wildbestuur en die klas van dinge nie? Oor 6 maande
is daar niks van die wildtuin oor nie. Dit sal oornag in 'n plakkerskamp en
vullishoop verander. Totdat ons nie die swartes ordentlik geleer en
opgevoed het nie (dis natuurlik nie die swartes se skuld nie, maar eerder
die vordige regering s'n), kan ons nie sommer net ons vrugbare en
winsgewende grond vir hulle gee nie. Dit sal maar nooit werk nie, nie nou
al nie - en Mbeki weet dit (hy't so gesê), dis hoekom daar nog bykans geen
grondverdeling plaasgevind het nie.

Elaine

wrote:
> Bog. Jy weet self dat jy en mense soos
> jy net kapstokke soek om julle rassisme
> aan op te hang. "Mbeki se weiering om
> Mugabe te veroordeel" is een kapstok.
> Mbeki werk net so hard as hy kan om 'n
> oplossing te soek vir Namibië, maar dan
> sal julle 'n ander stok vind om hom te
> slaan. (En terloops, hoe hard werk jy
> en jou politieke maats om die situasie in
> SA te verander sodat die oorgrote meerder-
> heid van die grond in SA in swart hande kan
> kom? Onthou, volgende jaar is dit 'n dekade
> sedert die "val van apartheid" en hoeveel
> van die grondbesit het al verander?)

> Gloudina
>
Re: Everest [boodskap #79430 is 'n antwoord op boodskap #79421] Do, 19 Junie 2003 19:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Elaine wrote:

> Oor grondverdeling stem ek nie saam nie.
> dink hoe die Kruger Wildtuin sal lyk as dit nou vir 'n klomp swartes gegee
> word, wat niks weet van wildbestuur en die klas van dinge nie? Oor 6 maande
> is daar niks van die wildtuin oor nie. Dit sal oornag in 'n plakkerskamp en
> vullishoop verander.

Ek dink jy praat uit onkunde. Vireers is
omtrent alle werkers op die grond in die
Kruger Wildtuin heelwaarskynlik alreeds
swart. Dis maar net die geskiedenis van
apartheid wat vir jou die wit gesig van
die "baas" in die Krugerwildtuin gewys het.
Ondervinding in ander dele van Afrika se
wildreservate het nie gewys dat hulle in
duie stort sodra daar 'n lokale regering
oorneem nie. Tot omtrent 'n dekade gelede
was die Kruger-wildtuin maar net gebruik
as die speelplek vir wit toeriste. Nou
moet dit die groter bevolking akkomodeer.
Eksperimente in ander dele van Afrika
het ook gewys dat groot wildreservate
nie noodwendig uitsluitlik vir toeriste
gebruik hoef te word nie. Veral waar daar
wilddiewe gedy, het hulle die probleem
opgelos deur 'n sekere getal families toe
te laat om op die periferie van die wild-
reservaat te bly, en hulle ook toegelaat
om vir hulle gebruik wild te vang. Hierdie
mense werk dan die wilddiewe teen, en help
ook met die werk op die reservaat.

Gloudina
Re: Everest [boodskap #79433 is 'n antwoord op boodskap #79409] Do, 19 Junie 2003 19:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:0023fvg5ftbgr8i6fbd8gfcg1gc0c9tg24@4ax.com...
> On Wed, 18 Jun 2003 17:21:27 +0100, "Lorinda"
> served the following to the group:
>

> ek persoonlik sou my hol geskeur het want dit is nogal skerp
> ek is al so moeg vir polities correctness van ons. as `n wit persoon
> saam met wie ek werk iets verkeerds doen kan ek vir hom se hy is `n
> poephol maar as ek dit vir `n swarte se is dit omdat hy swart is.

> Threeships Mcduck
> lato di gomma giů, lato lucido in su
> www.mothership.co.za

As jy werklik sou lag, beteken it dat jy selfversekerd is oor jouself, jou
geskiedenis, jou toekoms en die toekoms van jou taal. Ek glo nie almal op
hierdie ng sou gelag het nie, maar ek glo jou as jy se jy het daardie
selfversekering. Die Engelse (in Engeland) kan byvoorbeeld vir hulle self
lag soos min ander volke wat ek al teegekom het - hulle tv programme,
satires, stand-up comedies hou geen beperking voor oe nie, hulle spot met
absoluut alles op 'n manier wat op ander plekke in die wereld moeilik sal
wees. Maar dit kom natuurlik daarvan as jy gewoond is daaraan om "top dog"
te wees. Komediante van etniese minderheidsgroepe in Engeland spot met die
Engelse op 'n "no holds barred" manier, en hulle aanvaar dit. Engelse
komediante (oor die algemeen) spot nie op dieselfde manier met of oor
minderheidsgroepe nie. Niemand vra waarom nie, die rede is ooglopend. Iere
kan ook vir hulleself lag, maar glad nie so hard as die spottery deur 'n
Engelse ou gedoen word nie. Om die waarheid te se as hy 'n Ier op 'n slegte
dag vang kon dit die laaste ding wees waaroor hy ooit spot. Die rede
daarvoor is ook ooglopend, die Iere is vir baie lank deur die Engelse as 'n
minderwaardige volk behandel, en dit maak seer.

Maar as jy sou lag, good for you.

Lorinda
Re: Everest [boodskap #79434 is 'n antwoord op boodskap #79433] Do, 19 Junie 2003 20:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 19 Jun 2003 20:51:51 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> As jy werklik sou lag, beteken it dat jy selfversekerd is oor jouself, jou
> geskiedenis, jou toekoms en die toekoms van jou taal. Ek glo nie almal op
> hierdie ng sou gelag het nie, maar ek glo jou as jy se jy het daardie
> selfversekering. Die Engelse (in Engeland) kan byvoorbeeld vir hulle self
> lag soos min ander volke wat ek al teegekom het - hulle tv programme,
> satires, stand-up comedies hou geen beperking voor oe nie, hulle spot met
> absoluut alles op 'n manier wat op ander plekke in die wereld moeilik sal
> wees. Maar dit kom natuurlik daarvan as jy gewoond is daaraan om "top dog"
> te wees. Komediante van etniese minderheidsgroepe in Engeland spot met die
> Engelse op 'n "no holds barred" manier, en hulle aanvaar dit. Engelse
> komediante (oor die algemeen) spot nie op dieselfde manier met of oor
> minderheidsgroepe nie. Niemand vra waarom nie, die rede is ooglopend. Iere
> kan ook vir hulleself lag, maar glad nie so hard as die spottery deur 'n
> Engelse ou gedoen word nie. Om die waarheid te se as hy 'n Ier op 'n slegte
> dag vang kon dit die laaste ding wees waaroor hy ooit spot. Die rede
> daarvoor is ook ooglopend, die Iere is vir baie lank deur die Engelse as 'n
> minderwaardige volk behandel, en dit maak seer.
>
> Maar as jy sou lag, good for you.
>
>
> Lorinda
>
>

Ek het nou lank en lekker gelees wat jy hier skryf, Lorinda. En dit
weer gelees. Wat jy hier sê het 'n vraag in my laat opkom, en dit is
waarom ek dit weer gelees het, waarvoor ek steeds nie 'n antwoord het
nie.

Wanneer ons die sepieskrywers daarvan beskuldig dat hulle die
Suid Afrikaner voorstel as eenvoudig en ondergemiddeld, oorreageer
ons? Is dit 'n goedige spottery, of moet ek in die konteks van die
Engelsman wat met die Ier spot daarna kyk?

DD
wat na geen enkele sepie kyk nie.
Nie dat ek iets daarteen het nie,
maar slegs omdat ek beter
belangstelling het. En moet
nie vra hoe weet ek dit as ek
nie daarna kyk nie.
Ek weet selfs dat
twee plus twee vyf is, en
ek is geen wiskundige nie.
Re: Everest [boodskap #79435 is 'n antwoord op boodskap #79434] Do, 19 Junie 2003 20:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:j374fv8cagt8bb6ef0ovq6fha83o8539cr@4ax.com...
>
> Ek het nou lank en lekker gelees wat jy hier skryf, Lorinda. En dit
> weer gelees. Wat jy hier sê het 'n vraag in my laat opkom, en dit is
> waarom ek dit weer gelees het, waarvoor ek steeds nie 'n antwoord het
> nie.
>
> Wanneer ons die sepieskrywers daarvan beskuldig dat hulle die
> Suid Afrikaner voorstel as eenvoudig en ondergemiddeld, oorreageer
> ons? Is dit 'n goedige spottery, of moet ek in die konteks van die
> Engelsman wat met die Ier spot daarna kyk?
>
> DD
> wat na geen enkele sepie kyk nie.
> Nie dat ek iets daarteen het nie,
> maar slegs omdat ek beter
> belangstelling het. En moet
> nie vra hoe weet ek dit as ek
> nie daarna kyk nie.
> Ek weet selfs dat
> twee plus twee vyf is, en
> ek is geen wiskundige nie.
>

Ek verstaan nie waarom 'n sepie Afrikaners so sou voorstel nie, want die
punt van 'n seep is dat mense hulle in die storie moet kan inleef met al die
lief en leed (veral leed in 'n sepie:-)) wat daarmee saamgaan. So ek moet
aaneem dat die sepies waarvan jy praat nie Afrikaans is nie. As die
meerderheid Afrikaners wat daarna kyk ongemaklik voel oor hoe hulle
voorgestel word, beteken dit dat daar wel iets daarmee verkeerd is (in die
sin dat die Afrikaners nog nie reg is om filosofies daaroor te wees nie, nes
die Iere).

Lorinda
Re: Everest [boodskap #79436 is 'n antwoord op boodskap #79379] Do, 19 Junie 2003 21:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
nou kom jy bou

"Lorinda" skryf in boodskap news:3ef0a1a4$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Katryn" wrote in message
> news:cf71fvg66hobjh4nmnu9r5lb8chshhq4sm@4ax.com...
>> "Pieter" wrote:
>>
>>> en jou swottings en kids en manlief ?
>>
>> Alles en almal voor die wind - dankie! :-)
>> Wou net vinnig inloer om te sien wat hier aangaan. Ek sien Lorinda
>> hou ons vrouens se naam HOOG hier, en sien julle manne darem mooi reg!
>> Way to go Lorinda!!
>> :-)))
>>
>
> Ag ek hoop jy loer meer gereeld in.
>
> Lorinda
>
Re: Everest [boodskap #79439 is 'n antwoord op boodskap #79430] Vr, 20 Junie 2003 01:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
O, ek weet dat die swartes in die Krugerwildtuin die meeste werk doen, en
dat hulle heel bevoeg is. Dit was eintlik nie die punt nie, want die
wildtuin sal nie vir hulle gegee word nie, maar vir mense wat hulle hele
lewe lank al erens in 'n shack bly.
Om een of ander rede hou die meeste swartes daarvan om saam te "koek" as
daar 'n cm se spasie tussen elke shack is, is dit te veel. Ook by die RDP
huisies gaan die goor. Slegs 'n paar meter van die huise af lê hulle rommel
meters hoog en meters ver. Nou die dag sien ek 'n klein swartetjie urineer
daar by hulle water reservoir in. Oud genoeg om te weet jy gebruik 'n
toilet vir sulke dinge, maar blykbaar te klein om te weet hy's besig om die
water te besoedel. Toe ons nog in die townhouse kompleks gebly het, sien ek
eendag 'n klomp swart seuns - van so 6 - 15, om die swembad. Toe ek nader
stap sien ek hulle staan in 'n ry en urineer in die swembad in. Dit het die
body corporate erg ontstel. En die een seuntjie, by dieselfde kompleks, ook
so 5 jaar oud, het sommer daar op die gemeenskaplike grasperk, sy broek laat
val, gehurk en gedoen wat hy moes doen, soos 'n dier. Kan jy jouself indink
as jy die lot loslaat op 'n eens vrugbare, winsgewende plaas, en dis net die
kinders. Waar dink jy leer hulle om so op te tree?

E

wrote:
>
> Ek dink jy praat uit onkunde. Vireers is
> omtrent alle werkers op die grond in die
> Kruger Wildtuin heelwaarskynlik alreeds
> swart. Dis maar net die geskiedenis van
> apartheid wat vir jou die wit gesig van
> die "baas" in die Krugerwildtuin gewys het.
> Ondervinding in ander dele van Afrika se
> wildreservate het nie gewys dat hulle in
> duie stort sodra daar 'n lokale regering
> oorneem nie. Tot omtrent 'n dekade gelede
> was die Kruger-wildtuin maar net gebruik
> as die speelplek vir wit toeriste. Nou
> moet dit die groter bevolking akkomodeer.
> Eksperimente in ander dele van Afrika
> het ook gewys dat groot wildreservate
> nie noodwendig uitsluitlik vir toeriste
> gebruik hoef te word nie. Veral waar daar
> wilddiewe gedy, het hulle die probleem
> opgelos deur 'n sekere getal families toe
> te laat om op die periferie van die wild-
> reservaat te bly, en hulle ook toegelaat
> om vir hulle gebruik wild te vang. Hierdie
> mense werk dan die wilddiewe teen, en help
> ook met die werk op die reservaat.
>
> Gloudina
>
Re: Everest [boodskap #79453 is 'n antwoord op boodskap #79433] Vr, 20 Junie 2003 08:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 19 Jun 2003 20:51:51 +0100, "Lorinda"
served the following to the group:

>
> "Threeships Mcduck" wrote in message
> news:0023fvg5ftbgr8i6fbd8gfcg1gc0c9tg24@4ax.com...
>> On Wed, 18 Jun 2003 17:21:27 +0100, "Lorinda"
>> served the following to the group:

>
>> ek persoonlik sou my hol geskeur het want dit is nogal skerp
>> ek is al so moeg vir polities correctness van ons. as `n wit persoon
>> saam met wie ek werk iets verkeerds doen kan ek vir hom se hy is `n
>> poephol maar as ek dit vir `n swarte se is dit omdat hy swart is.
>
>> Threeships Mcduck
>> lato di gomma giù, lato lucido in su
>> www.mothership.co.za
>
> As jy werklik sou lag, beteken it dat jy selfversekerd is oor jouself, jou
> geskiedenis, jou toekoms en die toekoms van jou taal. Ek glo nie almal op
> hierdie ng sou gelag het nie, maar ek glo jou as jy se jy het daardie
> selfversekering.

dit gaan eintelik maar oor hoe ek oor myself voel. ek weet en dink
genoeg van myself om nie te dink dat hulle van my skinder elke keer as
die skrum sak. die land of taal se geskiedenis het niks daarmee te
doen nie. ek is nie een van daai outjies wat aandring op suiwer taal
gebruik en so die moedertaal te probeer red nie. i can take as good as
i can give. grappe wat ek nie maak nie is iets wat `n persoon aantas.
sy taal, ras, geskiendenis ens is free game. bottom line is ek, en ek
dink baie ander, is nou al so bietjie gatvol vir die kleingevoeligheid
van mense as dit by ras kom. as iemand nou wil he ek moet kak voel vir
solank as wat iemand ander ge-onderdruk was....suprise suprise. white
guilt bestaan nie in my woordeskat nie.

> Die Engelse (in Engeland) kan byvoorbeeld vir hulle self
> lag soos min ander volke wat ek al teegekom het - hulle tv programme,
> satires, stand-up comedies hou geen beperking voor oe nie, hulle spot met
> absoluut alles op 'n manier wat op ander plekke in die wereld moeilik sal
> wees. Maar dit kom natuurlik daarvan as jy gewoond is daaraan om "top dog"
> te wees. Komediante van etniese minderheidsgroepe in Engeland spot met die
> Engelse op 'n "no holds barred" manier, en hulle aanvaar dit. Engelse
> komediante (oor die algemeen) spot nie op dieselfde manier met of oor
> minderheidsgroepe nie. Niemand vra waarom nie, die rede is ooglopend. Iere
> kan ook vir hulleself lag, maar glad nie so hard as die spottery deur 'n
> Engelse ou gedoen word nie. Om die waarheid te se as hy 'n Ier op 'n slegte
> dag vang kon dit die laaste ding wees waaroor hy ooit spot. Die rede
> daarvoor is ook ooglopend, die Iere is vir baie lank deur die Engelse as 'n
> minderwaardige volk behandel, en dit maak seer.
>
> Maar as jy sou lag, good for you.
>
>
> Lorinda
>
>

Threeships Mcduck
lato di gomma giù, lato lucido in su
www.mothership.co.za
Re: Everest [boodskap #79487 is 'n antwoord op boodskap #79453] Vr, 20 Junie 2003 21:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:ceh5fvclcu994cm2frr2i7s9n0k0u07g63@4ax.com...
>
> dit gaan eintelik maar oor hoe ek oor myself voel. ek weet en dink
> genoeg van myself om nie te dink dat hulle van my skinder elke keer as
> die skrum sak. die land of taal se geskiedenis het niks daarmee te
> doen nie. ek is nie een van daai outjies wat aandring op suiwer taal
> gebruik en so die moedertaal te probeer red nie. i can take as good as
> i can give. grappe wat ek nie maak nie is iets wat `n persoon aantas.
> sy taal, ras, geskiendenis ens is free game. bottom line is ek, en ek
> dink baie ander, is nou al so bietjie gatvol vir die kleingevoeligheid
> van mense as dit by ras kom. as iemand nou wil he ek moet kak voel vir
> solank as wat iemand ander ge-onderdruk was....suprise suprise. white
> guilt bestaan nie in my woordeskat nie.
>
>
> Threeships Mcduck
> lato di gomma giů, lato lucido in su
> www.mothership.co.za

Ek glo nie dat white guilt die probleem is nie. Dis net dat die ander ou
meer teer plekke as jy het, wat ek probeer uitwys het. In 'n gespot tussen
'n Engelsman en feitlik enigiemand anders wen die Engelsman gewoonlik - in
die sin dat die ander ou smoorkwaad word en hom wil moker lank voordat die
Engelsman die stadium bereik het (ek praat nie van "sports" tussen vriende
nie). Die Engelse is nie meer goedig en ander volke meer humeurig nie, dit
het te doen met die feit dat Engelse bitter min teer plekke het. Hulle het
die selfversekering van iemand wat nog nooit op 'n groot genoeg skaal sy gat
gesien het nie, en bo alles nooit grootskaalse aanhoudende vernedering moes
verduur nie. Dit is dieselfde soort ding in Suid-Afrika as dit by ras kom.

Lorinda
Re: Everest [boodskap #79490 is 'n antwoord op boodskap #79487] Vr, 20 Junie 2003 22:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 20 Jun 2003 22:44:35 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> Ek glo nie dat white guilt die probleem is nie. Dis net dat die ander ou
> meer teer plekke as jy het, wat ek probeer uitwys het. In 'n gespot tussen
> 'n Engelsman en feitlik enigiemand anders wen die Engelsman gewoonlik - in
> die sin dat die ander ou smoorkwaad word en hom wil moker lank voordat die
> Engelsman die stadium bereik het (ek praat nie van "sports" tussen vriende
> nie). Die Engelse is nie meer goedig en ander volke meer humeurig nie, dit
> het te doen met die feit dat Engelse bitter min teer plekke het. Hulle het
> die selfversekering van iemand wat nog nooit op 'n groot genoeg skaal sy gat
> gesien het nie, en bo alles nooit grootskaalse aanhoudende vernedering moes
> verduur nie. Dit is dieselfde soort ding in Suid-Afrika as dit by ras kom.
>
> Lorinda
>
>

Interessant, Lorinda. Vir leke op die gebied (wat my insluit)
is 'n Brit en 'n Engelsman een. Jy skilder 'n prentjie (nie net
nou nie, maar nou die aand in die Lady's Bar ook) van 'n
vete tussen die Iere en die Engelse. 'n Vete (en daar is meer
dinge wat jy sê) wat my met ander oë na die Iere laat kyk.
Wat ons as broeders (en susters natuurlik(!) in verdrukking laat
voel. Jy het meer dinge gesê wat my laat bewus word dat
die anti engelse gevoel verder strek as slegs in hierdie
lokale blanke volk. Blanke volk noem ek omdat ek die blanke
volk uitsonder in die geval. Die swarte in SA sien homself graag as 'n
swart engelsman. Dit gaan selfs so ver (en dit het ek by 'n ander
geleentheid ook genoem) dat swartes van dieselfde nasionaliteit
met mekaar engels praat.

Jou skrywe oor mense, hul kulture, gewoontes en veldiktes,
wek die indruk dat jy nie slegs mense kennis het nie, maar ook
oor 'n wye uitgebreide kennis beskik. (Watter voorreg vir my dat
jy vir my aangesien is:-) Is jy al om verskoning gevra?)

DD
Re: Everest [boodskap #79491 is 'n antwoord op boodskap #79490] Vr, 20 Junie 2003 22:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:0r07fvslu5mgri5ebn1tctsdlp3t671h0h@4ax.com...

>
> Interessant, Lorinda. Vir leke op die gebied (wat my insluit)
> is 'n Brit en 'n Engelsman een.

Nee, die Britse mitologie is hoofsaaklik deur die Engelse aangehang (en die
Protestante in Noord-Ierland wat oor historiese redes dankbaar is vir Britse
"beskerming") om die ander in toom te hou; soos in "ons is almal Britte".
Die Iere in Suid-Ierland en groot dele van Noord-Ierland het die benaming
nooit aanvaar nie, en ja, dis nog steeds 'n baie seer saak. Baie Skotte
aanvaar ook nie die benaming nie, en hulle almal voel sterk oor hulle Skotse
identiteit. Dit is die Engelse wat nog altyd daarop aangedring het dat daar
iets is soos 'n Britse identiteit.

> Is jy al om verskoning gevra?)
>
> DD
>
Nee:-)

Lorinda
Re: Everest [boodskap #79496 is 'n antwoord op boodskap #79490] Sa, 21 Junie 2003 00:02 Na vorige boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:0r07fvslu5mgri5ebn1tctsdlp3t671h0h@4ax.com...
> van 'n
> vete tussen die Iere en die Engelse. 'n Vete (en daar is meer
> dinge wat jy sê) wat my met ander oë na die Iere laat kyk.
> Wat ons as broeders (en susters natuurlik(!) in verdrukking laat
> voel. Jy het meer dinge gesê wat my laat bewus word dat
> die anti engelse gevoel verder strek as slegs in hierdie
> lokale blanke volk. >

Daar was 'n tyd (wat ou mense nog onthou) in Engeland toe die bordjies buite
"boarding houses" gelees het "No dogs and No Irish". Interessant genoeg het
die houding teen die Iere eers begin verander toe daar 'n instroming van
immigrante begin het uit Indie en ander plekke. Die verandering was so min
of meer op die basis dat Paddy se gesig darem wit was. Ek moet ook byse dat
in hedendaagse Engeland hulle werklik probeer om mense in te sluit, en
moeite doen in die rigting (die man op die straat sou selfs koebaai se vir
Noord-Ierland as hulle die kans sou kry om daaroor te besluit) maar die wat
die diskriminasie gevoel het (of selfs nog steeds voel, of die Engelse dit
nou bedoel of nie) vergeet nie so maklik nie.

Lorinda
Vorige onderwerp: ATKV-behoud
Volgende onderwerp: Re: --o0o--
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 00:58:04 MGT 2024