Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuttelose inligting
Nuttelose inligting [boodskap #79353] Wo, 18 Junie 2003 10:16 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die Legendasie Wall Street bellegger, Bernard Baruch, het al sy aandele
verkoop voor die "ineenstorting" van '29 nadat hy raad ontvang het van 'n
skoenskoonmaker.

Daar is meer as 'n 1000 verskillende soorte chemikalieë in een koppie
koffie.

Shakespeare het onder andere die woorde "well-behaved, never-ending,
anchovies, manager, zany, eyeball en bedroom" uigevind.

Bill Gates was net 31 toe hy 'n biljoenêr geword het.

Die woord karate beteken "leë hand".

-----------------------------------------

Dit sluit dan die week se nuttelose inligting af :-))

E
Re: Nuttelose inligting [boodskap #79357 is 'n antwoord op boodskap #79353] Wo, 18 Junie 2003 14:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Onse Prez is vandag 61.

Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3ef03f34$0$228@hades.is.co.za...
> Die Legendasie Wall Street bellegger, Bernard Baruch, het al sy aandele
> verkoop voor die "ineenstorting" van '29 nadat hy raad ontvang het van 'n
> skoenskoonmaker.
>
> Daar is meer as 'n 1000 verskillende soorte chemikalieë in een koppie
> koffie.
>
> Shakespeare het onder andere die woorde "well-behaved, never-ending,
> anchovies, manager, zany, eyeball en bedroom" uigevind.
>
> Bill Gates was net 31 toe hy 'n biljoenêr geword het.
>
> Die woord karate beteken "leë hand".
>
> -----------------------------------------
>
> Dit sluit dan die week se nuttelose inligting af :-))
>
> E
>
Re: Nuttelose inligting [boodskap #79368 is 'n antwoord op boodskap #79357] Wo, 18 Junie 2003 17:01 Na vorige boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Jammer om te hoor

"Annette" skryf in boodskap news:bcpteh$lm031$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Onse Prez is vandag 61.
>
> Annette
>
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3ef03f34$0$228@hades.is.co.za...
>> Die Legendasie Wall Street bellegger, Bernard Baruch, het al sy aandele
>> verkoop voor die "ineenstorting" van '29 nadat hy raad ontvang het van 'n
>> skoenskoonmaker.
>>
>> Daar is meer as 'n 1000 verskillende soorte chemikalieë in een koppie
>> koffie.
>>
>> Shakespeare het onder andere die woorde "well-behaved, never-ending,
>> anchovies, manager, zany, eyeball en bedroom" uigevind.
>>
>> Bill Gates was net 31 toe hy 'n biljoenêr geword het.
>>
>> Die woord karate beteken "leë hand".
>>
>> -----------------------------------------
>>
>> Dit sluit dan die week se nuttelose inligting af :-))
>>
>> E
>>
>
Vorige onderwerp: Aan Rico
Volgende onderwerp: Gholfstorie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 00:56:23 MGT 2024