Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Skuldig
Skuldig [boodskap #79359] Wo, 18 Junie 2003 14:34 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Colin Bouwer Jr. het skuld beken op die moord van sy vrou.
Hy sal later die week of vroeg volgende week gevonnis word.
Sy ma het 2 jaar tronkstraf gekry weens regsverydeling toe sy sy daad
probeer toesmeer het.
Sy pa sit in NZ in die tronk vir moord van sy tweede vrou.

Hulle almal word as hoogs intelligente mense beskryf en onthou.

Annette
Re: Skuldig [boodskap #79363 is 'n antwoord op boodskap #79359] Wo, 18 Junie 2003 16:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Dis familie van Gloudina

"Annette" skryf in boodskap news:bcptei$lm031$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Colin Bouwer Jr. het skuld beken op die moord van sy vrou.
> Hy sal later die week of vroeg volgende week gevonnis word.
> Sy ma het 2 jaar tronkstraf gekry weens regsverydeling toe sy sy daad
> probeer toesmeer het.
> Sy pa sit in NZ in die tronk vir moord van sy tweede vrou.
>
> Hulle almal word as hoogs intelligente mense beskryf en onthou.
>
> Annette
>
Re: Skuldig [boodskap #79385 is 'n antwoord op boodskap #79363] Wo, 18 Junie 2003 18:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Wed, 18 Jun 2003 18:54:31 +0200, "Pieter" wrote:

> Dis familie van Gloudina
>

Pieter kan hier 'n nuwe gestryery ontketen.
Want blykbaar wil hy voorgee dat hy die
deelnemer hier is wat die minste van haar
hou:-(
Vergeet dit, vriend. Jy het hope opposisie:-(

Speedy
Re: Skuldig [boodskap #79400 is 'n antwoord op boodskap #79363] Do, 19 Junie 2003 03:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Kan nie wees nie - al die Anti se familie is nie intelligent nie.
(Die oumagrootjie het dan betoog teen Piet Retief toe hy koers kry saam met
die Voortrekkers....)

"Pieter" skryf in boodskap news:bcq5gi$c7p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis familie van Gloudina
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bcptei$lm031$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Colin Bouwer Jr. het skuld beken op die moord van sy vrou.
>> Hy sal later die week of vroeg volgende week gevonnis word.
>> Sy ma het 2 jaar tronkstraf gekry weens regsverydeling toe sy sy daad
>> probeer toesmeer het.
>> Sy pa sit in NZ in die tronk vir moord van sy tweede vrou.
>>
>> Hulle almal word as hoogs intelligente mense beskryf en onthou.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Skuldig [boodskap #79415 is 'n antwoord op boodskap #79400] Do, 19 Junie 2003 13:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> Kan nie wees nie - al die Anti se familie is nie intelligent nie.
> (Die oumagrootjie het dan betoog teen Piet Retief toe hy koers kry saam met
> die Voortrekkers....)

Ek het al vantevore vir jou vertel dat ek
'n Retief in SA ken wat een van die nakome-
linge van Piet Retief is, en dat hulle maar
net aan Piet Retief dink as nog een wat uit
die Kaap weggetrek het om sy skulde te
ontsnap. Ek moes hom daarop wys dat ek Piet
Retief nogal respekteer as een van die min
trekkers wat wou probeer onderhandel het vir
grondgebied, en nie sommer ingestorm het nie.

Gloudina
Re: Skuldig [boodskap #79445 is 'n antwoord op boodskap #79415] Vr, 20 Junie 2003 02:55 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti.
Hoe waai die wind en waar is die mantel ....

skryf in boodskap news:3EF1BB3A.9060906@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
>> Kan nie wees nie - al die Anti se familie is nie intelligent nie.
>> (Die oumagrootjie het dan betoog teen Piet Retief toe hy koers kry saam met
>> die Voortrekkers....)
>
> Ek het al vantevore vir jou vertel dat ek
> 'n Retief in SA ken wat een van die nakome-
> linge van Piet Retief is, en dat hulle maar
> net aan Piet Retief dink as nog een wat uit
> die Kaap weggetrek het om sy skulde te
> ontsnap. Ek moes hom daarop wys dat ek Piet
> Retief nogal respekteer as een van die min
> trekkers wat wou probeer onderhandel het vir
> grondgebied, en nie sommer ingestorm het nie.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Happy onstoke
Volgende onderwerp: Hoofman Kaizer Mantanzima
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 01:34:15 MGT 2024