Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gawe Advertensies
Gawe Advertensies [boodskap #79356] Wo, 18 Junie 2003 14:28 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die nuwe Pendoring advertensies oor die radio geniet ek vreeslik - veral
wanneer hulle die Afrikaanse volksliedjie in Engels met 'n Franse aksent
sing.

Annette
Re: Gawe Advertensies [boodskap #79401 is 'n antwoord op boodskap #79356] Do, 19 Junie 2003 03:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - ek het dit gemis - sing bietjie laat ons hoor ....

"Annette" skryf in boodskap news:bcptef$lm031$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die nuwe Pendoring advertensies oor die radio geniet ek vreeslik - veral
> wanneer hulle die Afrikaanse volksliedjie in Engels met 'n Franse aksent
> sing.
>
> Annette
>
Re: Gawe Advertensies [boodskap #79405 is 'n antwoord op boodskap #79401] Do, 19 Junie 2003 04:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Laat ek eers my organe regkry:))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bcrb38$stk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - ek het dit gemis - sing bietjie laat ons hoor ....
> "Annette" wrote in message
> news:bcptef$lm031$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die nuwe Pendoring advertensies oor die radio geniet ek vreeslik - veral
>> wanneer hulle die Afrikaanse volksliedjie in Engels met 'n Franse aksent
>> sing.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Gawe Advertensies [boodskap #79446 is 'n antwoord op boodskap #79405] Vr, 20 Junie 2003 02:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee - net sing ...

"Annette" skryf in boodskap news:bcrepn$m7rfr$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Laat ek eers my organe regkry:))
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bcrb38$stk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Annette - ek het dit gemis - sing bietjie laat ons hoor ....
>> "Annette" wrote in message
>> news:bcptef$lm031$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Die nuwe Pendoring advertensies oor die radio geniet ek vreeslik - veral
>>> wanneer hulle die Afrikaanse volksliedjie in Engels met 'n Franse aksent
>>> sing.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Gawe Advertensies [boodskap #79448 is 'n antwoord op boodskap #79446] Vr, 20 Junie 2003 04:25 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sing in mineurtoon, redelik sag, passievol.

Zhere I'm again.
Zhere I'm again
Whiz my red drezz at your door
I want you now
I'll get you now.
2x

If your mozzer hit me zree times on ze head
I will come again
I will get you

( Snaaks hoe die liedjie so dreigend en gewelddadig klink in 'n ander
taal:)) )

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bctt3f$9uk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee - net sing ...
> "Annette" wrote in message
> news:bcrepn$m7rfr$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Laat ek eers my organe regkry:))
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bcrb38$stk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Annette - ek het dit gemis - sing bietjie laat ons hoor ....
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bcptef$lm031$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Die nuwe Pendoring advertensies oor die radio geniet ek vreeslik -
> veral
>>>> wanneer hulle die Afrikaanse volksliedjie in Engels met 'n Franse
> aksent
>>>> sing.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Hoofman Kaizer Mantanzima
Volgende onderwerp: Slegte tyding....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 07:47:23 MGT 2024