Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » GrootBroer Oorlogskrete
GrootBroer Oorlogskrete [boodskap #79328] Di, 17 Junie 2003 08:45 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek hoor die oorlogskretetaak was nogal hoogs amusant, veral Stefan van
Namibië se bydrae.

Annette
Re: GrootBroer Oorlogskrete [boodskap #79329 is 'n antwoord op boodskap #79328] Di, 17 Junie 2003 17:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
moet se niemand praat nerens oor die bb afrika nie, voel of jy op 'n taxi
rank is as jy oorskakel

"Annette" skryf in boodskap news:bcmkri$k66nf$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek hoor die oorlogskretetaak was nogal hoogs amusant, veral Stefan van
> Namibië se bydrae.
>
> Annette
>
Re: GrootBroer Oorlogskrete [boodskap #79338 is 'n antwoord op boodskap #79329] Di, 17 Junie 2003 18:41 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag hulle is nie te sleg nie, maar ek het ook opgehou kyk. Ek het klaar
besluit wie moet wen, en ek sal vir hom stem om in die huis te bly - sommer
maar net omdat ek kan :-))

E

"Pieter" skryf in boodskap news:bcniod$ma3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> moet se niemand praat nerens oor die bb afrika nie, voel of jy op 'n taxi
> rank is as jy oorskakel
>
> "Annette" wrote in message
> news:bcmkri$k66nf$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek hoor die oorlogskretetaak was nogal hoogs amusant, veral Stefan van
>> Namibië se bydrae.
>>
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Ek haas my na die groep..
Volgende onderwerp: Goeie Web Site
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 02:32:58 MGT 2024