Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vadersdag geskenk
Vadersdag geskenk [boodskap #79170] Do, 12 Junie 2003 11:42 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek soek idees vir 'n geskenk vir my pappie. Hy't self vir hom 'n nuwe
selfoon gaan koop, nou't ek 'n hengse probleem. Ek dink 'n cd is 'n goeie
idee, maar my kop haak vas op daai Wynand outjie en ek weet Pappie gaan nie
baie van hom hou nie. Wie's die nuwe outjie wat nes Bles klink?
Enige ander idees?

Elaine
Re: Vadersdag geskenk [boodskap #79173 is 'n antwoord op boodskap #79170] Do, 12 Junie 2003 12:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het altyd vir my pa 'n duur bottel drank gegee - soos Glinfiddich.
Alhoewel dit hom vreeslike plesier gegee het om dit te kry en vir sy broers
te wys, wou hy nooit die seel breek en dit wegslaan nie.
Toe hy dood is, toe kry ek al die bottels.

Annette

"Elaine" wrote in message
news:3ee8673a$0$237@hades.is.co.za...
> Ek soek idees vir 'n geskenk vir my pappie. Hy't self vir hom 'n nuwe
> selfoon gaan koop, nou't ek 'n hengse probleem. Ek dink 'n cd is 'n goeie
> idee, maar my kop haak vas op daai Wynand outjie en ek weet Pappie gaan nie
> baie van hom hou nie. Wie's die nuwe outjie wat nes Bles klink?
> Enige ander idees?
>
> Elaine
>
Re: Vadersdag geskenk [boodskap #79180 is 'n antwoord op boodskap #79170] Do, 12 Junie 2003 17:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
koop hom 'n cd van Julius Magan
Re: Vadersdag geskenk [boodskap #79183 is 'n antwoord op boodskap #79170] Do, 12 Junie 2003 18:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 12 Jun 2003 13:42:46 +0200, "Elaine" wrote:

> Wie's die nuwe outjie wat nes Bles klink?
> Enige ander idees?
>
> Elaine
>

Waarom koop jy nie vir hom 'n CD
van 'n goeie sanger nie. Dis tog
dieselfde prys as 'n cd van Bles.
Re: Vadersdag geskenk [boodskap #79187 is 'n antwoord op boodskap #79173] Vr, 13 Junie 2003 00:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
My oupa doen dit, elke kersfees en verjaarsdag koop ek vir hom 'n duur
bottel whiskey, en daar staan nou seker al 10 jaar se bottels. Ek kry alles
wanneer hy die dag wegval. Hy's al 83 en is nog baie hups. Ek sien ek gaan
nog lank whiskey koop.
My pa drink nie regtig nie, maar hy's lief vir 'n brandewyntjie so nou en
dan. Miskien 'n bottel KWV 10 jaar oud?

E

"Annette" wrote in message
news:bc9qhc$gopun$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek het altyd vir my pa 'n duur bottel drank gegee - soos Glinfiddich.
> Alhoewel dit hom vreeslike plesier gegee het om dit te kry en vir sy broers
> te wys, wou hy nooit die seel breek en dit wegslaan nie.
> Toe hy dood is, toe kry ek al die bottels.
>
> Annette
Re: Vadersdag geskenk [boodskap #79188 is 'n antwoord op boodskap #79180] Vr, 13 Junie 2003 00:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wie's dit?

E

"Tobie" skryf in boodskap news:bcad8r$lhp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> koop hom 'n cd van Julius Magan
>
Re: Vadersdag geskenk [boodskap #79189 is 'n antwoord op boodskap #79183] Vr, 13 Junie 2003 00:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis die idee, maar ek ken nie regtig SA sangers nie. Hy's nie mal oor Bles
gewees nie, en is nog steeds nie. Hy is mal oor Koos du Plessis, dis hoekom
ek aan Wynand gedink het - hy klink vir my nes Koos.

E

"Davie Davis" wrote:
>
> Waarom koop jy nie vir hom 'n CD
> van 'n goeie sanger nie. Dis tog
> dieselfde prys as 'n cd van Bles.
Re: Vadersdag geskenk [boodskap #79191 is 'n antwoord op boodskap #79189] Vr, 13 Junie 2003 02:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Elaine - ek is ietwat teleurgesteld met jou. Hoe kan jy nie weet wat om vir
die pa te koop nie - 'n tipiese vroumens storie die ene - "mens weet nooit
wat om vir 'n man te koop nie...?" Mans is verskriklike eenvoudige goed -
het jy al 'n "scalectrix" oorweeg? Koop vir hom iets wat hy nie kon kry toe
hy klein was. (Ek hoop my spelling is reg...)

"Elaine" skryf in boodskap news:3ee919d5$0$237@hades.is.co.za...
> Dis die idee, maar ek ken nie regtig SA sangers nie. Hy's nie mal oor Bles
> gewees nie, en is nog steeds nie. Hy is mal oor Koos du Plessis, dis hoekom
> ek aan Wynand gedink het - hy klink vir my nes Koos.
>
> E
>
> "Davie Davis" wrote:
>>
>> Waarom koop jy nie vir hom 'n CD
>> van 'n goeie sanger nie. Dis tog
>> dieselfde prys as 'n cd van Bles.
>
Re: Vadersdag geskenk [boodskap #79194 is 'n antwoord op boodskap #79187] Vr, 13 Junie 2003 03:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
'n Bottel konjak klink na 'n goeie idee.
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3ee9196e$0$237@hades.is.co.za...
> My oupa doen dit, elke kersfees en verjaarsdag koop ek vir hom 'n duur
> bottel whiskey, en daar staan nou seker al 10 jaar se bottels. Ek kry alles
> wanneer hy die dag wegval. Hy's al 83 en is nog baie hups. Ek sien ek gaan
> nog lank whiskey koop.
> My pa drink nie regtig nie, maar hy's lief vir 'n brandewyntjie so nou en
> dan. Miskien 'n bottel KWV 10 jaar oud?
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:bc9qhc$gopun$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek het altyd vir my pa 'n duur bottel drank gegee - soos Glinfiddich.
>> Alhoewel dit hom vreeslike plesier gegee het om dit te kry en vir sy
> broers
>> te wys, wou hy nooit die seel breek en dit wegslaan nie.
>> Toe hy dood is, toe kry ek al die bottels.
>>
>> Annette
>
Re: Vadersdag geskenk [boodskap #79199 is 'n antwoord op boodskap #79189] Vr, 13 Junie 2003 06:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Matthys Roets is 'n opsie as hy van Koos hou - so 'n diep, besadigde klank.
Wat ook in sy guns tel is dat hy in die Baai kom sing.

"Elaine" skryf in boodskap news:3ee919d5$0$237@hades.is.co.za...
> Dis die idee, maar ek ken nie regtig SA sangers nie. Hy's nie mal oor Bles
> gewees nie, en is nog steeds nie. Hy is mal oor Koos du Plessis, dis hoekom
> ek aan Wynand gedink het - hy klink vir my nes Koos.
>
> E
>
> "Davie Davis" wrote:
>>
>> Waarom koop jy nie vir hom 'n CD
>> van 'n goeie sanger nie. Dis tog
>> dieselfde prys as 'n cd van Bles.
>
Re: Vadersdag geskenk [boodskap #79216 is 'n antwoord op boodskap #79199] Vr, 13 Junie 2003 12:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
BEskou jy hom as 'n bas Koot - dis nou Mathys Roets ...?

"Koot" skryf in boodskap news:bcbr8b$c4p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Matthys Roets is 'n opsie as hy van Koos hou - so 'n diep, besadigde klank.
> Wat ook in sy guns tel is dat hy in die Baai kom sing.
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3ee919d5$0$237@hades.is.co.za...
>> Dis die idee, maar ek ken nie regtig SA sangers nie. Hy's nie mal oor
> Bles
>> gewees nie, en is nog steeds nie. Hy is mal oor Koos du Plessis, dis
> hoekom
>> ek aan Wynand gedink het - hy klink vir my nes Koos.
>>
>> E
>>
>> "Davie Davis" wrote:
>>>
>>> Waarom koop jy nie vir hom 'n CD
>>> van 'n goeie sanger nie. Dis tog
>>> dieselfde prys as 'n cd van Bles.
>>
>
Re: Vadersdag geskenk [boodskap #79222 is 'n antwoord op boodskap #79216] Vr, 13 Junie 2003 12:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Jaaa, hy's 'n diep seun.

"Jonas" skryf in boodskap news:bccfs1$lvi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> BEskou jy hom as 'n bas Koot - dis nou Mathys Roets ...?
> "Koot" wrote in message
> news:bcbr8b$c4p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Matthys Roets is 'n opsie as hy van Koos hou - so 'n diep, besadigde
> klank.
>> Wat ook in sy guns tel is dat hy in die Baai kom sing.
>>
>> "Elaine" wrote in message
>> news:3ee919d5$0$237@hades.is.co.za...
>>> Dis die idee, maar ek ken nie regtig SA sangers nie. Hy's nie mal oor
>> Bles
>>> gewees nie, en is nog steeds nie. Hy is mal oor Koos du Plessis, dis
>> hoekom
>>> ek aan Wynand gedink het - hy klink vir my nes Koos.
>>>
>>> E
>>>
>>> "Davie Davis" wrote:
>>>>
>>>> Waarom koop jy nie vir hom 'n CD
>>>> van 'n goeie sanger nie. Dis tog
>>>> dieselfde prys as 'n cd van Bles.
>>>
>>
>
Re: Vadersdag geskenk [boodskap #79234 is 'n antwoord op boodskap #79188] Vr, 13 Junie 2003 19:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
http://www.maranatha.co.za/releases.html
---
"Elaine"
: Wie's dit?
Re: Vadersdag geskenk [boodskap #79243 is 'n antwoord op boodskap #79194] Sa, 14 Junie 2003 15:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek ken nie die verskil nie :-)) Ek's nie so goed met drank nie.

E

"Annette" skryf in boodskap news:bcbim0$hj70q$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> 'n Bottel konjak klink na 'n goeie idee.
> Annette
Re: Vadersdag geskenk [boodskap #79244 is 'n antwoord op boodskap #79234] Sa, 14 Junie 2003 15:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Baie dankie, maar my pa is nie 'n gospel fan nie. Dit gee hom eintlik die
horries. Maar baie dankie, vir die site, ek sal gereeld gaan inloer.

E

"Tobie" skryf in boodskap news:bcd9bs$9op$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> http://www.maranatha.co.za/releases.html
> ---
> "Elaine"
> : Wie's dit?
>
Re: Vadersdag geskenk [boodskap #79245 is 'n antwoord op boodskap #79191] Sa, 14 Junie 2003 15:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy ken nie my pa nie. Hy sal heppie wees met 'n boks tjoklits, maar ek wil
hierdie jaar vir hom iets spesiaals doen. Hy sal veel eerder sien dat ek
vir myself iets koop as wat ek vir hom ietsie koop. Ek het maar vir hom 'n
netjiese langbroek, en 'n cd gekoop (Wynand). More gaan ek daar kuier en
dit sal sekerlik vir hom die grootste geskenk van alles wees.
Ek het deur die jare baie verskillende goed vir my pa gekoop, van Zippo's
tot elektriese skeermesse, tot selfone. Hy verkies nog steeds 'n boks
tjoklits :-))

Groete
Elaine

"Jonas" skryf in boodskap news:bcbdqv$73d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Elaine - ek is ietwat teleurgesteld met jou. Hoe kan jy nie weet wat om vir
> die pa te koop nie - 'n tipiese vroumens storie die ene - "mens weet nooit
> wat om vir 'n man te koop nie...?" Mans is verskriklike eenvoudige goed -
> het jy al 'n "scalectrix" oorweeg? Koop vir hom iets wat hy nie kon kry toe
> hy klein was. (Ek hoop my spelling is reg...)
Re: Vadersdag geskenk [boodskap #79246 is 'n antwoord op boodskap #79199] Sa, 14 Junie 2003 15:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie Koot, ek sal na hom gaan luister, ek het klaar my pappie se geskenk
gekoop, maar manlief wil nou vreeslik graag 'n paar Afrikaanse musiek cd's
hê.

E

"Koot" wrote in message
news:bcbr8b$c4p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Matthys Roets is 'n opsie as hy van Koos hou - so 'n diep, besadigde klank.
> Wat ook in sy guns tel is dat hy in die Baai kom sing.
Re: Vadersdag geskenk [boodskap #79247 is 'n antwoord op boodskap #79170] Sa, 14 Junie 2003 15:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie almal vir jou idees, dit word waardeer. Geniet maar julle vadersdag
more.

E

"Elaine" wrote in message
news:3ee8673a$0$237@hades.is.co.za...
> Ek soek idees vir 'n geskenk vir my pappie. Hy't self vir hom 'n nuwe
> selfoon gaan koop, nou't ek 'n hengse probleem. Ek dink 'n cd is 'n goeie
> idee, maar my kop haak vas op daai Wynand outjie en ek weet Pappie gaan nie
> baie van hom hou nie. Wie's die nuwe outjie wat nes Bles klink?
> Enige ander idees?
>
> Elaine
>
Re: Vadersdag geskenk [boodskap #79248 is 'n antwoord op boodskap #79244] Sa, 14 Junie 2003 16:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 14 Jun 2003 17:43:23 +0200, "Elaine" wrote:

> Baie dankie, maar my pa is nie 'n gospel fan nie. Dit gee hom eintlik die
> horries. Maar baie dankie, vir die site, ek sal gereeld gaan inloer.
>
> E
>
> "

As Christelike musiek my pa die horries gegee het
sou ek te skaam gewees het om dit te sê.

DD
Re: Vadersdag geskenk [boodskap #79249 is 'n antwoord op boodskap #79248] Sa, 14 Junie 2003 18:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
DD !!!!!
---
"DD"
: As Christelike musiek my pa die horries gegee
het
: sou ek te skaam gewees het om dit te sê.
Re: Vadersdag geskenk [boodskap #79250 is 'n antwoord op boodskap #79248] Sa, 14 Junie 2003 21:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
My pa het sterk sieninge oor gospel sangers. Hy voel soos ek, dat meeste
(nie almal nie) dit nie doen vir liefde en vir God nie, maar vir geld, hulle
word dus ryk deur God te "gebruik" - iets wat baie duidelik teen die Bybel
is. My pa voel ook dat baie van hulle dweep, en hy hou ook nie van 'n
gedwepery nie. Vir wat dit werd is, my pa is 'n ouderling in die
Gereformeerde kerk - 'n kerk wat oor die algemeen gekant is teen goed soos
Gospel en dans op die maat van christelike musiek. Ek self vrek nie oor
Gospel nie, hoewel ek mal is oor 'n Gospel Rock groep met die naam
'Newsboys', maar nou vertel die fanatics vir my selfs christelike rock is
duiwels, omdat alle rock musiek se ritme "stam" van die dromme wat in voodoo
rituele gebruik word - ek dink hulle is almal gek... So wie's reg en wie's
verkeerd?

En moenie jy staan en oordeel - dis onbybels.

E

"DD" wrote:
>
> As Christelike musiek my pa die horries gegee het
> sou ek te skaam gewees het om dit te sê.
>
>
> DD
Re: Vadersdag geskenk [boodskap #79252 is 'n antwoord op boodskap #79250] Sa, 14 Junie 2003 21:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 14 Jun 2003 23:12:43 +0200, "Elaine" wrote:

> My pa het sterk sieninge oor gospel sangers. Hy voel soos ek, dat meeste
> (nie almal nie) dit nie doen vir liefde en vir God nie, maar vir geld, hulle
> word dus ryk deur God te "gebruik" - iets wat baie duidelik teen die Bybel

>
> En moenie jy staan en oordeel - dis onbybels.
>
> E
>

Jy laaste sin is die eerste rede waarom bouwer
gereeld op jou nek is. Jy sê dinge sonder grond.

Verder gelees aanvaar ek dat jou pa glad nie kerk
bywoon nie, want..., ek is bevrees dat die ouderling
die waarheid praat. Die dominee praat vir 'n salaris.

pssst... gaan kyk wat se kar ry hy...

DD
Re: Vadersdag geskenk [boodskap #79253 is 'n antwoord op boodskap #79252] Sa, 14 Junie 2003 22:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ons moet na ons herder omsien, dis ons plig. Jesus het tog gesê ons moet
ons 10de aan die kerk gee, maar Jesus het ook die mense wat in die Tempel
handel gedryf het se tafels omgegooi. Dink daaroor. My pa gaan kerk toe -
ek nie.
Ja, jy oordeel! Jy oordeel my pa omdat hy nie van Gospel hou nie. Jy het
gesê ek moet myself skaam. Vir wat? Ek voel toevallig my pa is reg, so
what? Dis niks om oor skaam te kry nie.

E

"Speedy Conzales" wrote:
>
> Jy laaste sin is die eerste rede waarom bouwer
> gereeld op jou nek is. Jy sê dinge sonder grond.
>
> Verder gelees aanvaar ek dat jou pa glad nie kerk
> bywoon nie, want..., ek is bevrees dat die ouderling
> die waarheid praat. Die dominee praat vir 'n salaris.
>
> pssst... gaan kyk wat se kar ry hy...
>
> DD
>
Re: Vadersdag geskenk [boodskap #79256 is 'n antwoord op boodskap #79250] Sa, 14 Junie 2003 22:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Elaine wrote:

>
> En moenie jy staan en oordeel - dis onbybels.

> "DD" wrote:
>
>> As Christelike musiek my pa die horries gegee het
>> sou ek te skaam gewees het om dit te sê.

Du Plessis dink mos dat elkeen wat
"Here, here" sê, in die koninkryk
opgeneem sal word. Hy dink dit staan
so in die Christelike Bybel. Hy lees
mos in die Bybel in net wat hy daarin
wil sien.

Penkop wat probeer om deur die oog
van 'n naald te kruip.
Re: Vadersdag geskenk [boodskap #79258 is 'n antwoord op boodskap #79256] Sa, 14 Junie 2003 23:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Elkeen glo anders, en ek het nie die reg om vir hom/haar te loop en vertel
dat hy/sy verkeerd is nie, as ek dit doen verdoem ek myself.

Ek stem saam met jou oor hierdie ene.

E

wrote:

> Du Plessis dink mos dat elkeen wat
> "Here, here" sê, in die koninkryk
> opgeneem sal word. Hy dink dit staan
> so in die Christelike Bybel. Hy lees
> mos in die Bybel in net wat hy daarin
> wil sien.
>
> Penkop wat probeer om deur die oog
> van 'n naald te kruip.
>
Re: Vadersdag geskenk [boodskap #79259 is 'n antwoord op boodskap #79250] Sa, 14 Junie 2003 23:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Elaine wrote:

maar nou vertel die fanatics vir my selfs christelike rock is
> duiwels, omdat alle rock musiek se ritme "stam" van die dromme wat in voodoo
> rituele gebruik word - ek dink hulle is almal gek... So wie's reg en wie's
> verkeerd?

Die dromme van voodoo-musiek is die dromme
van Afrika, na die Karibbiese See gebied
gebring deur die slawe wat deur die meestal
Europese slawehandelaars vir geldgewin na
die westelike hemisfeer gebring is.
Dié soort Christene wat teen Voodoo preek,
oordeel gewoonlik sonder dat hulle 'n kriesel
weet van die praktisering van die voodoo-
godsdiens self. Hulle breek een van hulle bybel
se strengste bevele: "oordeel nie, sodat jy
nie beoordeel word nie."
Ek dink dat dit makliker eendag sal wees
vir 'n praktiseerder van voodoo om by die poorte
van die hemel in te kom, as vir een van hierdie
veroordelaars van alles wat nie in hulle eng
mensgemaakte wetjies pas nie, so tromp-op te
veroordeel.

Gloudina
Re: Vadersdag geskenk [boodskap #79260 is 'n antwoord op boodskap #79258] Sa, 14 Junie 2003 23:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 15 Jun 2003 01:01:41 +0200, "Elaine" wrote:

> Ek stem saam met jou oor hierdie ene.
>
> E
>

Die mense lag so hard vir jou,
dit dawer oor due groep, Elaine.

'n Vriendin het nou onlangs gesê
dat jou vyand se vyand jou vriend is.

Jou vyand se vyand
Re: Vadersdag geskenk [boodskap #79262 is 'n antwoord op boodskap #79260] Sa, 14 Junie 2003 23:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat het jy gedrink? My vyand se vyand is my vriend? Wat's dit veronderstel
om te beteken? Die Bybel sê ek moet lief wees vir my vyande. Is dit wat jy
bedoel? Noem my maar stadig as jy wil.

E

"Speedy Conzales" wrote:

> 'n Vriendin het nou onlangs gesê
> dat jou vyand se vyand jou vriend is.
>
> Jou vyand se vyand
Re: Vadersdag geskenk [boodskap #79263 is 'n antwoord op boodskap #79259] So, 15 Junie 2003 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek erken ek weet nie veel van die voodoo praktyk af nie. Ek weet dis 'n
mengsel van verskillende gelowe, en die fanatiese Christene loop en vertel
dat die ritme van die dromme, in rock musiek, dieselfde as die van Afrika
Voodoo rituele is. Blykbaar maak dit jou "oop" vir Satan en hipnotiseer die
musiek jou, dan kan die Rock groepe jou programmeer soos hulle lekker kry.
Ek het te lekker gelag toe ek dit lees. As jy regtig wil, kan jy die duiwel
in alles kry. En dis die mense wat Satan in alles soek wat my so gatkramp
gee.

E

wrote:

> Die dromme van voodoo-musiek is die dromme
> van Afrika, na die Karibbiese See gebied
> gebring deur die slawe wat deur die meestal
> Europese slawehandelaars vir geldgewin na
> die westelike hemisfeer gebring is.
> Dié soort Christene wat teen Voodoo preek,
> oordeel gewoonlik sonder dat hulle 'n kriesel
> weet van die praktisering van die voodoo-
> godsdiens self. Hulle breek een van hulle bybel
> se strengste bevele: "oordeel nie, sodat jy
> nie beoordeel word nie."
> Ek dink dat dit makliker eendag sal wees
> vir 'n praktiseerder van voodoo om by die poorte
> van die hemel in te kom, as vir een van hierdie
> veroordelaars van alles wat nie in hulle eng
> mensgemaakte wetjies pas nie, so tromp-op te
> veroordeel.
>
> Gloudina
>
Re: Vadersdag geskenk [boodskap #79266 is 'n antwoord op boodskap #79250] So, 15 Junie 2003 06:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
hades is mos die hel nê, kan dit wees dat die
satan 'n ISP is?
---
news:3eeb8fcf$0$237@hades.is.co.za...
Re: Vadersdag geskenk [boodskap #79267 is 'n antwoord op boodskap #79266] So, 15 Junie 2003 06:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 15 Jun 2003 08:31:56 +0200, "Tobie" wrote:

> hades is mos die hel nê, kan dit wees dat die
> satan 'n ISP is?
> ---
> news:3eeb8fcf$0$237@hades.is.co.za...
>
>
>

Skerp Tobie, ek het so bietjie soos bouwer geraak.
Te lui (te dom:-)?:-) om epos adresse te kyk.
Ook interessant hoe 666 so maklik deel is van
'n adres. Dit sou jy al raak gesien het.
Miskien is dit spottenderwys, ek weet nie, maar tog is dit snaaks.
Re: Vadersdag geskenk [boodskap #79268 is 'n antwoord op boodskap #79266] So, 15 Junie 2003 08:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hades is, volgens Griekse mitologie, die god van die onderwêreld. Een van
die ses olimpiane. Zeus en Poseidon is sy boeties. Volgens mitologie het
die seuns van Cronus die aarde in drie gedeel. Zeus en Poseidon het die see
(Zeus) en "boonste wêreld" (Poseidon) gekry, en toe sit arme Hades met die
onderwêreld. Die dat Hades en sy broers vassit, want Hades soek Poseidon se
deel van die wêreld.

'n Brokkie nuttelose inligting so op 'n koue Sondagoggend.

Elaine

"Tobie" skryf in boodskap news:bch3qk$nun$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> hades is mos die hel nê, kan dit wees dat die
> satan 'n ISP is?
> ---
> news:3eeb8fcf$0$237@hades.is.co.za...
>
Re: Vadersdag geskenk [boodskap #79285 is 'n antwoord op boodskap #79268] So, 15 Junie 2003 19:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hebreeus vir hades
---
H7585
???? ?????
she'o^l she'o^l
sheh-ole', sheh-ole'
From H7592; hades or the world of the dead (as if
a subterranian retreat), including its accessories
and inmates: - grave, hell, pit.
---
Grieks vir hades
---
G86
???????
hade?s
hah'-dace
From G1 (as a negative particle) and G1492;
properly unseen, that is, "Hades" or the place
(state) of departed souls: - grave, hell.
---
"Elaine"
: Hades is, volgens Griekse mitologie, die god van
die onderwêreld.
Re: Vadersdag geskenk [boodskap #79286 is 'n antwoord op boodskap #79285] So, 15 Junie 2003 19:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nie met jou gestry of iets nie. Ek het maar net gesê....
Onderwêreld - hel - warmplek. Noem wat jy wil.

E

"Tobie" skryf in boodskap news:bcigcf$5or$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hebreeus vir hades
> ---
> H7585
> ???? ?????
> she'o^l she'o^l
> sheh-ole', sheh-ole'
> From H7592; hades or the world of the dead (as if
> a subterranian retreat), including its accessories
> and inmates: - grave, hell, pit.
> ---
> Grieks vir hades
> ---
> G86
> ???????
> hade?s
> hah'-dace
> From G1 (as a negative particle) and G1492;
> properly unseen, that is, "Hades" or the place
> (state) of departed souls: - grave, hell.
> ---
> "Elaine"
> : Hades is, volgens Griekse mitologie, die god van
> die onderwêreld.
>
Re: Vadersdag geskenk [boodskap #79287 is 'n antwoord op boodskap #79267] So, 15 Junie 2003 19:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis"
: Ook interessant hoe 666 so maklik deel is van
: 'n adres.
--
Party vleeslikes sal dit aflag en sê dis niks. Die
vyand is besig soos nog nooit te vore nie. Ek het
gister e-pos gekry van sogenaamde "Christen" site
wat in sy adres 333 het. Het hulle maar bedank en
gevra dat ek nie belangstel in hul posstukke nie,
en hulle sommer ge - block Die Gees gee mens die
Gawe van onderskeiding oor party dinge wanneer Hy
dink dat dit nodig is. Ook partykeer oor party
mense op hierdie ng.
---
---------------------------------------------
"If you can't sleep, don't count sheep.
Talk to the Shepherd."
---------------------------------------------
Re: Vadersdag geskenk [boodskap #79289 is 'n antwoord op boodskap #79287] So, 15 Junie 2003 21:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Tobie wrote:

> Party vleeslikes sal dit aflag en sê dis niks. Die Gees gee mens die
> Gawe van onderskeiding oor party dinge wanneer Hy
> dink dat dit nodig is. Ook partykeer oor party
> mense op hierdie ng.

Ag, dis tog so special as sommige
mense kan aanspraak maak op 'n

private lyn so reg van die hoogste

outoriteit af. Gaan lees weer die
Bergpredikasie. Salig is die
nederiges van hart...

Penkop, wat nog altyd probeer
om deur die oog van 'n naald
te klim.
Re: Vadersdag geskenk [boodskap #79290 is 'n antwoord op boodskap #79286] So, 15 Junie 2003 21:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Elaine wrote:

> Ek het nie met jou gestry of iets nie. Ek het maar net gesê....
> Onderwêreld - hel - warmplek. Noem wat jy wil.

Elaine is reg. In Grieks is beide die
Onderwêreld en die god van die Onder-
wêreld bekend as Hades. Hy was die broer
van Zeus en die man van Persephone.
In Westerse kringe praat ons gewoonlik
van hom onder sy Romeinse naam, Pluto.

Gloudina
Re: Vadersdag geskenk [boodskap #79296 is 'n antwoord op boodskap #79290] Ma, 16 Junie 2003 01:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek's nie so vertroud met die Romeinse gode en mitologie nie.
Volgens die Griekse mitologie het Hades Persophone van die "boonste wêreld
(upperworld)" ontvoer, totdat Zeus hom beveel het om Persephone los te laat,
in die sorg van haar moeder, Demeter. Voordat sy weg is, het Hades vir
Persephone 'n granaat gegee om te eet, wat haar vir ewig aan die onderwêreld
verbind het.

Sorry, die Griekse mitologie fassineer my geweldig. Seker maar te veel
Disney "cartoons" gekyk :-))

E

wrote:
>
> Elaine is reg. In Grieks is beide die
> Onderwêreld en die god van die Onder-
> wêreld bekend as Hades. Hy was die broer
> van Zeus en die man van Persephone.
> In Westerse kringe praat ons gewoonlik
> van hom onder sy Romeinse naam, Pluto.
>
> Gloudina
>
Re: Vadersdag geskenk [boodskap #79304 is 'n antwoord op boodskap #79289] Ma, 16 Junie 2003 18:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 15 Jun 2003 21:02:03 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Penkop, wat nog altyd probeer
> om deur die oog van 'n naald
> te klim.
>
>

Jy's steeds te vet.
Onthou jy dat jy so iets soos tien kilos per kind vetter geword het?
Jy het 'n ernstige geselsie nodig met Tannie Weighless eer jy weer
moet poog om met jou vet lyfie deur daardie naald se oog te klim.

Kyk sommer of Tannie Weighless 'n dieet kan voorstel vir die
denke wat jy jeens jouself koester ook..

Dave Du Plessis
Re: Vadersdag geskenk [boodskap #79305 is 'n antwoord op boodskap #79296] Ma, 16 Junie 2003 18:14 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
bouwer sê:
Elaine is reg.

En Elaine sê toe:

Sorry, die Griekse mitologie fassineer my geweldig. Seker maar te
veel
Disney "cartoons" gekyk :-))

E
>

LOL... julle twee is nou onafskeidbare vriendinne:-)))

Interessant tog, dat Tobie feite praat uit die BOEK
en julle twee wil dit aanval met fabels uit die
Griekse mitologie.

(Ek het toe meer vriende in de Greikse kultuur
as wat julle gedink het:-)

Dave
Vorige onderwerp: Rhodesiê en SA
Volgende onderwerp: Kryt teen materialisme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 07:31:59 MGT 2024