| Vadersdag geskenk [boodskap #79170] |
Do., 12 Junie 2003 11:42  |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ek soek idees vir 'n geskenk vir my pappie. Hy't self vir hom 'n nuwe
selfoon gaan koop, nou't ek 'n hengse probleem. Ek dink 'n cd is 'n goeie
idee, maar my kop haak vas op daai Wynand outjie en ek weet Pappie gaan nie
baie van hom hou nie. Wie's die nuwe outjie wat nes Bles klink?
Enige ander idees?
Elaine
|
|
|
|
| Re: Vadersdag geskenk [boodskap #79173 is 'n antwoord op boodskap #79170] |
Do., 12 Junie 2003 12:00   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek het altyd vir my pa 'n duur bottel drank gegee - soos Glinfiddich.
Alhoewel dit hom vreeslike plesier gegee het om dit te kry en vir sy broers
te wys, wou hy nooit die seel breek en dit wegslaan nie.
Toe hy dood is, toe kry ek al die bottels.
Annette
"Elaine" wrote in message
news:3ee8673a$0$237@hades.is.co.za...
> Ek soek idees vir 'n geskenk vir my pappie. Hy't self vir hom 'n nuwe
> selfoon gaan koop, nou't ek 'n hengse probleem. Ek dink 'n cd is 'n goeie
> idee, maar my kop haak vas op daai Wynand outjie en ek weet Pappie gaan nie
> baie van hom hou nie. Wie's die nuwe outjie wat nes Bles klink?
> Enige ander idees?
>
> Elaine
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Vadersdag geskenk [boodskap #79194 is 'n antwoord op boodskap #79187] |
Vr., 13 Junie 2003 03:39   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Bottel konjak klink na 'n goeie idee.
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:3ee9196e$0$237@hades.is.co.za...
> My oupa doen dit, elke kersfees en verjaarsdag koop ek vir hom 'n duur
> bottel whiskey, en daar staan nou seker al 10 jaar se bottels. Ek kry alles
> wanneer hy die dag wegval. Hy's al 83 en is nog baie hups. Ek sien ek gaan
> nog lank whiskey koop.
> My pa drink nie regtig nie, maar hy's lief vir 'n brandewyntjie so nou en
> dan. Miskien 'n bottel KWV 10 jaar oud?
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:bc9qhc$gopun$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek het altyd vir my pa 'n duur bottel drank gegee - soos Glinfiddich.
>> Alhoewel dit hom vreeslike plesier gegee het om dit te kry en vir sy
> broers
>> te wys, wou hy nooit die seel breek en dit wegslaan nie.
>> Toe hy dood is, toe kry ek al die bottels.
>>
>> Annette
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Vadersdag geskenk [boodskap #79256 is 'n antwoord op boodskap #79250] |
Sa., 14 Junie 2003 22:29   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Elaine wrote:
>
> En moenie jy staan en oordeel - dis onbybels.
> "DD" wrote:
>
>> As Christelike musiek my pa die horries gegee het
>> sou ek te skaam gewees het om dit te sê.
Du Plessis dink mos dat elkeen wat
"Here, here" sê, in die koninkryk
opgeneem sal word. Hy dink dit staan
so in die Christelike Bybel. Hy lees
mos in die Bybel in net wat hy daarin
wil sien.
Penkop wat probeer om deur die oog
van 'n naald te kruip.
|
|
|
|
|
|
| Re: Vadersdag geskenk [boodskap #79259 is 'n antwoord op boodskap #79250] |
Sa., 14 Junie 2003 23:06   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Elaine wrote:
maar nou vertel die fanatics vir my selfs christelike rock is
> duiwels, omdat alle rock musiek se ritme "stam" van die dromme wat in voodoo
> rituele gebruik word - ek dink hulle is almal gek... So wie's reg en wie's
> verkeerd?
Die dromme van voodoo-musiek is die dromme
van Afrika, na die Karibbiese See gebied
gebring deur die slawe wat deur die meestal
Europese slawehandelaars vir geldgewin na
die westelike hemisfeer gebring is.
Dié soort Christene wat teen Voodoo preek,
oordeel gewoonlik sonder dat hulle 'n kriesel
weet van die praktisering van die voodoo-
godsdiens self. Hulle breek een van hulle bybel
se strengste bevele: "oordeel nie, sodat jy
nie beoordeel word nie."
Ek dink dat dit makliker eendag sal wees
vir 'n praktiseerder van voodoo om by die poorte
van die hemel in te kom, as vir een van hierdie
veroordelaars van alles wat nie in hulle eng
mensgemaakte wetjies pas nie, so tromp-op te
veroordeel.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Vadersdag geskenk [boodskap #79263 is 'n antwoord op boodskap #79259] |
So., 15 Junie 2003 00:00   |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ek erken ek weet nie veel van die voodoo praktyk af nie. Ek weet dis 'n
mengsel van verskillende gelowe, en die fanatiese Christene loop en vertel
dat die ritme van die dromme, in rock musiek, dieselfde as die van Afrika
Voodoo rituele is. Blykbaar maak dit jou "oop" vir Satan en hipnotiseer die
musiek jou, dan kan die Rock groepe jou programmeer soos hulle lekker kry.
Ek het te lekker gelag toe ek dit lees. As jy regtig wil, kan jy die duiwel
in alles kry. En dis die mense wat Satan in alles soek wat my so gatkramp
gee.
E
wrote:
> Die dromme van voodoo-musiek is die dromme
> van Afrika, na die Karibbiese See gebied
> gebring deur die slawe wat deur die meestal
> Europese slawehandelaars vir geldgewin na
> die westelike hemisfeer gebring is.
> Dié soort Christene wat teen Voodoo preek,
> oordeel gewoonlik sonder dat hulle 'n kriesel
> weet van die praktisering van die voodoo-
> godsdiens self. Hulle breek een van hulle bybel
> se strengste bevele: "oordeel nie, sodat jy
> nie beoordeel word nie."
> Ek dink dat dit makliker eendag sal wees
> vir 'n praktiseerder van voodoo om by die poorte
> van die hemel in te kom, as vir een van hierdie
> veroordelaars van alles wat nie in hulle eng
> mensgemaakte wetjies pas nie, so tromp-op te
> veroordeel.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Vadersdag geskenk [boodskap #79285 is 'n antwoord op boodskap #79268] |
So., 15 Junie 2003 19:12   |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
|
Senior Lid |
|
|
Hebreeus vir hades
---
H7585
???? ?????
she'o^l she'o^l
sheh-ole', sheh-ole'
From H7592; hades or the world of the dead (as if
a subterranian retreat), including its accessories
and inmates: - grave, hell, pit.
---
Grieks vir hades
---
G86
???????
hade?s
hah'-dace
From G1 (as a negative particle) and G1492;
properly unseen, that is, "Hades" or the place
(state) of departed souls: - grave, hell.
---
"Elaine"
: Hades is, volgens Griekse mitologie, die god van
die onderwêreld.
|
|
|
|
| Re: Vadersdag geskenk [boodskap #79286 is 'n antwoord op boodskap #79285] |
So., 15 Junie 2003 19:25   |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ek het nie met jou gestry of iets nie. Ek het maar net gesê....
Onderwêreld - hel - warmplek. Noem wat jy wil.
E
"Tobie" skryf in boodskap news:bcigcf$5or$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hebreeus vir hades
> ---
> H7585
> ???? ?????
> she'o^l she'o^l
> sheh-ole', sheh-ole'
> From H7592; hades or the world of the dead (as if
> a subterranian retreat), including its accessories
> and inmates: - grave, hell, pit.
> ---
> Grieks vir hades
> ---
> G86
> ???????
> hade?s
> hah'-dace
> From G1 (as a negative particle) and G1492;
> properly unseen, that is, "Hades" or the place
> (state) of departed souls: - grave, hell.
> ---
> "Elaine"
> : Hades is, volgens Griekse mitologie, die god van
> die onderwêreld.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Vadersdag geskenk [boodskap #79289 is 'n antwoord op boodskap #79287] |
So., 15 Junie 2003 21:02   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Tobie wrote:
> Party vleeslikes sal dit aflag en sê dis niks. Die Gees gee mens die
> Gawe van onderskeiding oor party dinge wanneer Hy
> dink dat dit nodig is. Ook partykeer oor party
> mense op hierdie ng.
Ag, dis tog so special as sommige
mense kan aanspraak maak op 'n
private lyn so reg van die hoogste
outoriteit af. Gaan lees weer die
Bergpredikasie. Salig is die
nederiges van hart...
Penkop, wat nog altyd probeer
om deur die oog van 'n naald
te klim.
|
|
|
|
| Re: Vadersdag geskenk [boodskap #79290 is 'n antwoord op boodskap #79286] |
So., 15 Junie 2003 21:10   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Elaine wrote:
> Ek het nie met jou gestry of iets nie. Ek het maar net gesê....
> Onderwêreld - hel - warmplek. Noem wat jy wil.
Elaine is reg. In Grieks is beide die
Onderwêreld en die god van die Onder-
wêreld bekend as Hades. Hy was die broer
van Zeus en die man van Persephone.
In Westerse kringe praat ons gewoonlik
van hom onder sy Romeinse naam, Pluto.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|