Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby en lystraf
Rugby en lystraf [boodskap #78955] So, 08 Junie 2003 08:27 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Op skool het ons rugby afrigter met 'n lat agter sy span tydens oefening al
die spelers se basse warm gemaak wanneer hulle laat slaplê het.

Ek het lanklaas so 'n lustelose vertoning deur rugbyspelers gesien soos deur
die Bokke in daardie eerste 60 minute. Joost se kapteinskap het m.i. nie
gewerk nie.
Re: Rugby en lystraf [boodskap #78987 is 'n antwoord op boodskap #78955] So, 08 Junie 2003 18:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nog minder die 4 afrigters en al die jong onervare spelers.
Annette

met 'n lat agter sy span tydens oefening al
> die spelers se basse warm gemaak wanneer hulle laat slaplê het.
>
> Ek het lanklaas so 'n lustelose vertoning deur rugbyspelers gesien soos deur
> die Bokke in daardie eerste 60 minute. Joost se kapteinskap het m.i. nie
> gewerk nie.
>
Re: Rugby en lystraf [boodskap #79044 is 'n antwoord op boodskap #78955] Ma, 09 Junie 2003 14:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Intact  is tans af-lyn  Intact
Boodskappe: 13
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Junior Lid
"Jonas" skryf:
> Ek het lanklaas so 'n lustelose vertoning deur rugbyspelers gesien soos deur
> die Bokke in daardie eerste 60 minute. Joost se kapteinskap het m.i. nie
> gewerk nie.

Dit is nie net Joost se kapteinskap wat "nie gewerk" het nie; sy hele
spel was pateties en, soos die rugbykorrespondent van Business Day
geskryf het, dié van 'n "ou man". En toe kry hy boonop 'n geel kaart
teen die einde van die wedstryd!!!!! 'n Rekord vir enige
Rugbyspringbokkaptein.

Vir Amoré se onthalwe hoop ek dat dit wat hy tussen sy groottone het,
nie ook ondermaat is nie.
Re: Rugby en lystraf [boodskap #79047 is 'n antwoord op boodskap #79044] Ma, 09 Junie 2003 14:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wees tog genadig - die arme man gaan pappie word, en hy was juis moeg agv
wat aangaan tussen die groottone;))
Annette

"Intact" skryf in boodskap news:91ff6232.0306090614.69cbd9c1@posting.google.com...
> "Jonas" skryf:
>> Ek het lanklaas so 'n lustelose vertoning deur rugbyspelers gesien soos deur
>> die Bokke in daardie eerste 60 minute. Joost se kapteinskap het m.i. nie
>> gewerk nie.
>
> Dit is nie net Joost se kapteinskap wat "nie gewerk" het nie; sy hele
> spel was pateties en, soos die rugbykorrespondent van Business Day
> geskryf het, dié van 'n "ou man". En toe kry hy boonop 'n geel kaart
> teen die einde van die wedstryd!!!!! 'n Rekord vir enige
> Rugbyspringbokkaptein.
>
> Vir Amor� se onthalwe hoop ek dat dit wat hy tussen sy groottone het,
> nie ook ondermaat is nie.
Re: Rugby en lystraf [boodskap #79151 is 'n antwoord op boodskap #78955] Wo, 11 Junie 2003 13:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Marius Roets  is tans af-lyn  Marius Roets
Boodskappe: 4
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Dis nie net op skool gewees nie : Hier is 'n link
http://www.corpun.com/zail5605.htm

Ek het self as rugbyspeler op uni deurgeloop : Ouens het in rye
gestaan, dan moes ons tussen hulle bene deurkruip, elke keer as jy
onder 'n ou deurgaan, dan slaan hy jou met 'n tekkie of sommer
kaalhand op jou agterstewe. Ons het geoefen en nooit drooggemaak op
die veld nie, want ons het geweet wat wag na die wedstryd vir jou in
die kleedkamers...
As jy nie bereid was om die pak te vat nie, het jy nie rugby gespeel
nie.
Re: Rugby en lystraf [boodskap #79163 is 'n antwoord op boodskap #79151] Wo, 11 Junie 2003 18:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai sjeim, dat mense so geindroktoneer kon word dat hulle aanranding as 'n
voorreg beskou het.
Annette

"Marius Roets" skryf in boodskap news:a888a380.0306110511.352639e4@posting.google.com...
> Dis nie net op skool gewees nie : Hier is 'n link
> http://www.corpun.com/zail5605.htm
>
> Ek het self as rugbyspeler op uni deurgeloop : Ouens het in rye
> gestaan, dan moes ons tussen hulle bene deurkruip, elke keer as jy
> onder 'n ou deurgaan, dan slaan hy jou met 'n tekkie of sommer
> kaalhand op jou agterstewe. Ons het geoefen en nooit drooggemaak op
> die veld nie, want ons het geweet wat wag na die wedstryd vir jou in
> die kleedkamers...
> As jy nie bereid was om die pak te vat nie, het jy nie rugby gespeel
> nie.
Re: Rugby en lystraf [boodskap #79224 is 'n antwoord op boodskap #79151] Vr, 13 Junie 2003 14:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
On 11 Jun 2003 06:11:05 -0700, mro...@webmail.co.za (Marius Roets) wrote:

> As jy nie bereid was om die pak te vat nie, het jy nie rugby
gespeel nie.

Aan die ander kant kon ek my hele lewe rugby speel sonder om verneder
te word.
Re: Rugby en lystraf [boodskap #79228 is 'n antwoord op boodskap #79224] Vr, 13 Junie 2003 15:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Moet nou net nie netbal met rugby verwar nie

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3ee9da29.22064387@news.saix.co.za...
> On 11 Jun 2003 06:11:05 -0700, mro...@webmail.co.za (Marius Roets)
> wrote:
>
> gespeel nie.
>
> Aan die ander kant kon ek my hele lewe rugby speel sonder om verneder
> te word.
>
Re: Rugby en lystraf [boodskap #79229 is 'n antwoord op boodskap #79228] Vr, 13 Junie 2003 15:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ou Duppie in Kanada!! Haaa,ha,ha!!!
Jy's so 'n outydse ou doos.

On Fri, 13 Jun 2003 17:22:13 +0200, "Pieter" wrote:

> Moet nou net nie netbal met rugby verwar nie
>
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:3ee9da29.22064387@news.saix.co.za...
>> On 11 Jun 2003 06:11:05 -0700, mro...@webmail.co.za (Marius Roets)
>> wrote:

>> > gespeel nie.

>> Aan die ander kant kon ek my hele lewe rugby speel sonder om verneder
>> te word.


>
Re: Rugby en lystraf [boodskap #79230 is 'n antwoord op boodskap #79229] Vr, 13 Junie 2003 15:47 Na vorige boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Jys so 'n nathol , geen wonner ju sukkel so nie

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3eeeee1a.27170405@news.saix.co.za...
>
> Ou Duppie in Kanada!! Haaa,ha,ha!!!
> Jy's so 'n outydse ou doos.
>
>
>
> On Fri, 13 Jun 2003 17:22:13 +0200, "Pieter" wrote:
>
>> Moet nou net nie netbal met rugby verwar nie
>>
>>
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:3ee9da29.22064387@news.saix.co.za...
>>> On 11 Jun 2003 06:11:05 -0700, mro...@webmail.co.za (Marius Roets)
>>> wrote:
>
>>> >> gespeel nie.
>
>>> Aan die ander kant kon ek my hele lewe rugby speel sonder om verneder
>>> te word.
>
>
>>
>
Vorige onderwerp: Comrades (einlik sommer nonsens)
Volgende onderwerp: Wees positief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 02:16:18 MGT 2024