Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Programmeerders onder ons?
Programmeerders onder ons? [boodskap #79203] |
Fri, 13 June 2003 06:42 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: January 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Is hier iemand wat iemand ken wat 'n lys van 26 000 woorde alfabeties kan
sorteer volgens die LAASTE paar letters? So 'n soort omgekeerde bubble sort?
Sal Visual Basic werk of moet mens die C-familie gebruik?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Programmeerders onder ons? [boodskap #79221 is 'n antwoord op boodskap #79212] |
Fri, 13 June 2003 12:37 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: January 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dankie, Marius. Excel het verstik in die data maar lyk my Access doen die
ding. Dan gaan die "sort" ook sommer maklik wees, soos jy sê.
"Marius Roets" skryf in boodskap news:a888a380.0306130136.4f5d91f8@posting.google.com...
> JY sal dalk iets soos Quicksort moet gebruik vir so 'n groot lys,
> bubble gaan te lank vat. Enige taal behoort te werk, maar waarvoor is
> dit ? As jy net die lys wil sorteer, gebruik sommer Excel, waar jy 'n
> funksie skryf wat elke woord agterstevoorom draai, en dan net die
> kolomme 'Sort'. As dit vir 'n soort projek is waar programmering wel
> nodig is, gebruik eerder C++.
>
> "Koot" skryf in boodskap news:...
>> Is hier iemand wat iemand ken wat 'n lys van 26 000 woorde alfabeties kan
>> sorteer volgens die LAASTE paar letters? So 'n soort omgekeerde bubble sort?
>> Sal Visual Basic werk of moet mens die C-familie gebruik?
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:39:44 UTC 2025
|