Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Koot!!
Koot!! [boodskap #79174] Do, 12 Junie 2003 12:01 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kan jy asseblief vir my laat weet hoe om jou te kontak? Ek wil graag met jou
praat, want ons koor wil nou volgende jaar gaan KKNK, en ek is baie skepties
daaroor.

Annette
Re: Koot!! [boodskap #79176 is 'n antwoord op boodskap #79174] Do, 12 Junie 2003 13:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
FoilCut[1]  is tans af-lyn  FoilCut[1]
Boodskappe: 29
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
Ons koor gaan amper elke jaar KKNK (F# -Koor) en ek belowe jou
dit is of dan was great !

Susan

"Annette" skryf in boodskap news:bc9qhd$gopun$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Kan jy asseblief vir my laat weet hoe om jou te kontak? Ek wil graag met jou
> praat, want ons koor wil nou volgende jaar gaan KKNK, en ek is baie skepties
> daaroor.
>
> Annette
>
Re: Koot!! [boodskap #79177 is 'n antwoord op boodskap #79176] Do, 12 Junie 2003 14:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoe groot is/was die koor, waar en hoe gereeld het julle opgetree?
Annette

"FoilCut" skryf in boodskap news:bca01m$fl3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ons koor gaan amper elke jaar KKNK (F# -Koor) en ek belowe jou
> dit is of dan was great !
>
> Susan
> "Annette" wrote in message
> news:bc9qhd$gopun$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Kan jy asseblief vir my laat weet hoe om jou te kontak? Ek wil graag met
> jou
>> praat, want ons koor wil nou volgende jaar gaan KKNK, en ek is baie
> skepties
>> daaroor.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Koot!! [boodskap #79201 is 'n antwoord op boodskap #79174] Vr, 13 Junie 2003 06:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Hiessik!

Ek het jou e-pos ook gekry.

KKNK - dit was blykbaar heerlik, moet net nie verwag die volk gaan jou
drempel deurtrap nie. En kyk uit vir die omie wat die kerk oppas - hy
tjaarts jou sommer lag-lag groot geld vir 'n kerswasdruppel op sy mat.

"Annette" skryf in boodskap news:bc9qhd$gopun$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Kan jy asseblief vir my laat weet hoe om jou te kontak? Ek wil graag met jou
> praat, want ons koor wil nou volgende jaar gaan KKNK, en ek is baie skepties
> daaroor.
>
> Annette
>
Re: Koot!! [boodskap #79205 is 'n antwoord op boodskap #79177] Vr, 13 Junie 2003 08:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
FoilCut[1]  is tans af-lyn  FoilCut[1]
Boodskappe: 29
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
Ons was so 70 lede - by die Rimpelfees - en elke dag sommer so waar ons kom.

"Annette" skryf in boodskap news:bca1k4$g9foa$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hoe groot is/was die koor, waar en hoe gereeld het julle opgetree?
> Annette
>
>
> "FoilCut" wrote in message
> news:bca01m$fl3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ons koor gaan amper elke jaar KKNK (F# -Koor) en ek belowe jou
>> dit is of dan was great !
>>
>> Susan
>> "Annette" wrote in message
>> news:bc9qhd$gopun$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Kan jy asseblief vir my laat weet hoe om jou te kontak? Ek wil graag
met
>> jou
>>> praat, want ons koor wil nou volgende jaar gaan KKNK, en ek is baie
>> skepties
>>> daaroor.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Koot!! [boodskap #79219 is 'n antwoord op boodskap #79201] Vr, 13 Junie 2003 12:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Koot wrote:

En kyk uit vir die omie wat die kerk oppas - hy
> tjaarts jou sommer lag-lag groot geld vir 'n kerswasdruppel op sy mat.

Was die druppel nou die gevolg van die
feit dat julle nie by die ander kore kon
kersvashou nie?

Penkop, wat opsitkerse soek.
Re: Koot!! [boodskap #79223 is 'n antwoord op boodskap #79219] Vr, 13 Junie 2003 12:45 Na vorige boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Sies.

skryf in boodskap news:3EE9C5C2.5090200@rogers.com...
>
> Koot wrote:
>
>
> En kyk uit vir die omie wat die kerk oppas - hy
>> tjaarts jou sommer lag-lag groot geld vir 'n kerswasdruppel op sy mat.
>
> Was die druppel nou die gevolg van die
> feit dat julle nie by die ander kore kon
> kersvashou nie?
>
> Penkop, wat opsitkerse soek.
>
Vorige onderwerp: Annette 2 - F# se www
Volgende onderwerp: R2500 per lewe, beserings verniet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 18:10:28 MGT 2024