| Koot!! [boodskap #79174] |
Do., 12 Junie 2003 12:01  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kan jy asseblief vir my laat weet hoe om jou te kontak? Ek wil graag met jou
praat, want ons koor wil nou volgende jaar gaan KKNK, en ek is baie skepties
daaroor.
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Koot!! [boodskap #79177 is 'n antwoord op boodskap #79176] |
Do., 12 Junie 2003 14:07   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hoe groot is/was die koor, waar en hoe gereeld het julle opgetree?
Annette
"FoilCut" skryf in boodskap news:bca01m$fl3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ons koor gaan amper elke jaar KKNK (F# -Koor) en ek belowe jou
> dit is of dan was great !
>
> Susan
> "Annette" wrote in message
> news:bc9qhd$gopun$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Kan jy asseblief vir my laat weet hoe om jou te kontak? Ek wil graag met
> jou
>> praat, want ons koor wil nou volgende jaar gaan KKNK, en ek is baie
> skepties
>> daaroor.
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Koot!! [boodskap #79219 is 'n antwoord op boodskap #79201] |
Vr., 13 Junie 2003 12:36   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Koot wrote:
En kyk uit vir die omie wat die kerk oppas - hy
> tjaarts jou sommer lag-lag groot geld vir 'n kerswasdruppel op sy mat.
Was die druppel nou die gevolg van die
feit dat julle nie by die ander kore kon
kersvashou nie?
Penkop, wat opsitkerse soek.
|
|
|
|
| Re: Koot!! [boodskap #79223 is 'n antwoord op boodskap #79219] |
Vr., 13 Junie 2003 12:45  |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: Januarie 2002
|
Senior Lid |
|
|
Sies.
skryf in boodskap news:3EE9C5C2.5090200@rogers.com...
>
> Koot wrote:
>
>
> En kyk uit vir die omie wat die kerk oppas - hy
>> tjaarts jou sommer lag-lag groot geld vir 'n kerswasdruppel op sy mat.
>
> Was die druppel nou die gevolg van die
> feit dat julle nie by die ander kore kon
> kersvashou nie?
>
> Penkop, wat opsitkerse soek.
>
|
|
|
|