Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » R2500 per lewe, beserings verniet
R2500 per lewe, beserings verniet [boodskap #79150] Wo, 11 Junie 2003 07:36 na volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
hoe is die storie van die taxi bastard wat twee mense dood gery en `n
vrou se lewe verwoes het alles vir die grand total van r5000. nou dis
`n bargain. een van die gemors het my ook `n paar jaar gelede omgery
maar `n paar weke in icu en `n jaar van die werk af lewe ek nog. dit
het hom darem die totaal van r500 uit die sak gejaag en hy kon dit
afbetaal. dit met `n spiedkop as getuie dat hy nalatig was. laat ek
nou `n handgranaatjie onder die klomp vieslike rubbish inrol dan sien
ek nie weer die lig nie. o so by the way, met die ondersoek na die tyd
het hulle bevind dat net sy eenkant se voorste briek het gewerk. wel
dalk het hy nie gespeed nie, dis mos net speed en die ou met `n vaste
adres wat kill.

Threeships Mcduck
lato di gomma giù, lato lucido in su
www.mothership.co.za
Re: R2500 per lewe, beserings verniet [boodskap #79155 is 'n antwoord op boodskap #79150] Wo, 11 Junie 2003 15:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 11 Jun 2003 09:36:20 +0200, Threeships Mcduck wrote:

> hoe is die storie van die taxi bastard wat twee mense dood gery en `n
> vrou se lewe verwoes het alles vir die grand total van r5000. nou dis
> `n bargain. een van die gemors het my ook `n paar jaar gelede omgery
> maar `n paar weke in icu en `n jaar van die werk af lewe ek nog. dit
> het hom darem die totaal van r500 uit die sak gejaag en hy kon dit
> afbetaal. dit met `n spiedkop as getuie dat hy nalatig was. laat ek
> nou `n handgranaatjie onder die klomp vieslike rubbish inrol dan sien
> ek nie weer die lig nie. o so by the way, met die ondersoek na die tyd
> het hulle bevind dat net sy eenkant se voorste briek het gewerk. wel
> dalk het hy nie gespeed nie, dis mos net speed en die ou met `n vaste
> adres wat kill.

Minibus-taxis is 'n onaanvaarbare alternatief vir ordentlike openbare
vervoer. End of story.
Re: R2500 per lewe, beserings verniet [boodskap #79161 is 'n antwoord op boodskap #79155] Wo, 11 Junie 2003 18:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi? dis tog sy droom vervoermiddel, pikswart en vol kaffermeide
Re: R2500 per lewe, beserings verniet [boodskap #79225 is 'n antwoord op boodskap #79161] Vr, 13 Junie 2003 14:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
Moet ek nou kwaad raak of wat?
Gween wonder jy noem jouself pispot nie.

On Wed, 11 Jun 2003 20:31:12 +0200, "koos" wrote:

> Ferdi? dis tog sy droom vervoermiddel, pikswart en vol kaffermeide
>
Re: R2500 per lewe, beserings verniet [boodskap #79237 is 'n antwoord op boodskap #79225] Sa, 14 Junie 2003 04:39 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ou Ferdietjiekie - jou vuilbek gaan jou nog probleme besorg. Dit is
gewoonlik ook die tipe wat hulself nie kan beheer nie - maar die waardes vir
andere wil voorskryf.
(Wie staan daar agter jou?)

"Ferdi Greyling"  skryf in boodskap news:3eeada9f.22182740@news.saix.co.za...
>
>  Moet ek nou kwaad raak of wat?
>  Gween wonder jy noem jouself pispot nie.
>
>  On Wed, 11 Jun 2003 20:31:12 +0200, "koos"  wrote:
>
Vorige onderwerp: Koot!!
Volgende onderwerp: Van Kardinale belang en so aan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 14:48:26 MGT 2024