Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Was Walvisbaai, is nou gekheid
Was Walvisbaai, is nou gekheid [boodskap #78559] |
Fri, 30 May 2003 15:36  |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Lorinda wrote:
> Gee my jou e-pos adres, dan stuur ek my telefoon nommer. Die nut om
> voor Big Ben te staan is dat dit 'n landmerk is, dis al:-).
Jy weet natuurlik, du plessis, dat die
tyd dat jou pos op die nuusgroep verskyn
hier op ons skerm, wys dat jy in SA sit
en nie in Engeland nie.
Wat het die feit, dat Big Ben 'n "landmerk"
is, te doen met die feit dat jy iemand wil
afneem wat gedwerg sou word deur die hele
struktuur?
Tant Hessie van The Strand
Ek is nie heeltmaal seker of jy van jou kop af is, of net venynig nie.
My e-pos adres is lor...@freint.fsnet.co.uk. of Mun...@tiscali.co.uk
Stuur my joune, en ek stuur jou my telefoon nommer. Daarna wil ek 'n
verskoning hê. Ek wag.
O ja, laat ek verduidelik oor Big Ben asof dit nou die belangrike deel
van die gesprek is: Horlosie, gesig, horlosie, gesig. Om te bewys jy
staan in Londen, en nie in Bloemfontein nie. Ek neem aan die woord
landmerk is 'n anglisisme. Ek vra on verskoning, ek kry selde die kans
om afrikaans te praat, en ek bly al baie jare nie meer in SA nie. Ek
het nie mense om my wat afrikaans praat nie.
Jou opmerking oor die tyd wat my pos op jou skerm verskyn gaan ek nie
eers probeer om te verstaan nie. Ek wag.
Lorinda
|
|
|
Re: Was Walvisbaai, is nou gekheid [boodskap #78569 is 'n antwoord op boodskap #78559] |
Fri, 30 May 2003 16:20   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Lorinda wrote:
> O ja, laat ek verduidelik oor Big Ben asof dit nou die belangrike deel
> van die gesprek is: Horlosie, gesig, horlosie, gesig. Om te bewys jy
> staan in Londen, en nie in Bloemfontein nie.
Sien, Lorinda, ek sal nou 'n allemintige
reus moet wees, en jy op stelte, om my
voor die "gesig" van Big Ben af te neem.
As ek op die grond êrens voor Big Ben
staan, sal jy net die grys klip van die
heel onderste deel van die gebou op jou
kamera kry, as jy my gesig afneem. Nou
enige Londoner, selfs een wat in Battersea
bly, sal dit weet. Wáár in Battersea bly
jy. In die dae toe ek London nog goed
geken het, was Battersea nou eintlik nie
die beste adres nie.
Tant Hessie van St. Johns Wood.
|
|
|
Re: Was Walvisbaai, is nou gekheid [boodskap #79116 is 'n antwoord op boodskap #78569] |
Tue, 10 June 2003 17:45   |
Glücklich
Boodskappe: 271 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Haai antie ek was 2 weke in Rio de Jainero, Brazil. Ek het wraggies my
kamera by die huis vergeet, en toe nooit daarby uitgekom om 'n weggooibare
enetjie te koop nie. Beteken dit nou dat ek nooit daar was nie?
Vandag vlieg ek Jamaica toe en ek het vroeg huistoe gekom om bietjie tyd
saam met my familie te spandeer. Nou sê my of jy my vlugnommer en vertrek
lughawe kan uitwerk met die tyd wat ek hierdie gepos het? Sê sommer vir die
mense wat is my sitplek nommer ook!
Of is ek dalk in Bloemfontein (My geboorte plek).
skryf in boodskap news:3ED7853C.7090400@rogers.com...
>
> Lorinda wrote:
>
>
>> O ja, laat ek verduidelik oor Big Ben asof dit nou die belangrike deel
>> van die gesprek is: Horlosie, gesig, horlosie, gesig. Om te bewys jy
>> staan in Londen, en nie in Bloemfontein nie.
>
>
> Sien, Lorinda, ek sal nou 'n allemintige
> reus moet wees, en jy op stelte, om my
> voor die "gesig" van Big Ben af te neem.
> As ek op die grond êrens voor Big Ben
> staan, sal jy net die grys klip van die
> heel onderste deel van die gebou op jou
> kamera kry, as jy my gesig afneem. Nou
> enige Londoner, selfs een wat in Battersea
> bly, sal dit weet. W��r in Battersea bly
> jy. In die dae toe ek London nog goed
> geken het, was Battersea nou eintlik nie
> die beste adres nie.
>
> Tant Hessie van St. Johns Wood.
>
|
|
|
|
Re: Was Walvisbaai, is nou gekheid [boodskap #79118 is 'n antwoord op boodskap #79116] |
Tue, 10 June 2003 18:09   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Glücklich wrote:
> Haai antie ek was 2 weke in Rio de Jainero, Brazil.
Hopelik het jy jou gesig op 'n sleutel-
ketting kon kry, van daardie ouens wat
jou afneem as jy op die treintjie sit
wat jou na die Christus-figuur bo-op
die berg neem. Sê, du plessis, wanneer
laas het jy 'n kaffer se voete gewas?
Tant Hessie van Ipanema
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Was Walvisbaai, is nou gekheid [boodskap #79186 is 'n antwoord op boodskap #79184] |
Thu, 12 June 2003 21:54  |
Habenero
Boodskappe: 3 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On Thu, 12 Jun 2003 20:17:14 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
> Habenero wrote:
>
>
>> met absolute verwondering
>> vir jou speurvernuf
>
> Is jy nou 'n inwoner van Havana? Indien
> wel, word dit HabAnero gespel.
> Ek hou van Habaneras. Weet jy hoe om dit
> te dans?
>
> Tant Hessie, glücklich in Walbisbaai
Nee, ek woon op die rissie-eilande in die Atlantiese oseaan.
Jy weet hoe om die Habeneras te dans?
Indien jy saam met my aan tafel sit
en habenero's saam met my eet,
sal jy 'n dans dans, wat nie in Havana geken word nie.
Veral as jy nie weet wat ek jou voer nie.
Want ek is gek genoeg na habenero's
om al somtyds die bynaam in sommige geselskappe te hê.
Habenero
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:47:03 UTC 2025
|