Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Probeer is die beste geweer 2
Probeer is die beste geweer 2 [boodskap #79101] Di, 10 Junie 2003 09:36 na volgende boodskap
NEWSIE  is tans af-lyn  NEWSIE
Boodskappe: 12
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Hi Elaine en Kie

Jammer dat dit my ontglip het dat die meeste van julle getroud of in
verhoudings is. Het nou nie daaraan gedink nie, maar soos ek genoem het
"enige enkel dames ". Ek het 'n bietjie min vertoue in dating sites een of
ander manier moet jy betaal vir liefde ek soek dit liewer op die ou manier
met 'n tikkie cyber-space. Message in a email.

Groete
Newsie
Re: Probeer is die beste geweer 2 [boodskap #79103 is 'n antwoord op boodskap #79101] Di, 10 Junie 2003 09:50 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy hoef nou nie omverskoning te vra nie. Gedog ek noem maar die twee sites.
Altwee is verniet, jy moet net betaal om fotos toe sien. Maar ja, hulle is
'n bietjie iefie ek sal nie stry nie.

E

"NEWSIE" skryf in boodskap news:3ee5a535$0$235@hades.is.co.za...
> Hi Elaine en Kie
>
> Jammer dat dit my ontglip het dat die meeste van julle getroud of in
> verhoudings is. Het nou nie daaraan gedink nie, maar soos ek genoem het
> "enige enkel dames ". Ek het 'n bietjie min vertoue in dating sites een of
> ander manier moet jy betaal vir liefde ek soek dit liewer op die ou manier
> met 'n tikkie cyber-space. Message in a email.
>
> Groete
> Newsie
>
Vorige onderwerp: Re: Kingdom's leading executioner says: "I lead a normal life"
Volgende onderwerp: Speedy se huis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 07:00:06 MGT 2024