Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » kwads oppie web
kwads oppie web [boodskap #7908] Ma, 30 Desember 1996 00:00
Ben Louw  is tans af-lyn  Ben Louw
Boodskappe: 1
Geregistreer: Desember 1996
Karma: 0
Junior Lid
Is daar enige kwadriplee wat hierdie nuusgroep ooit besoek? Daar is so
'n skaarste in inligting vir/oor SA kwads (en ander gestremdes) dat dit
miskien goed sal wees indien ons bymekaar kan kom en iets daaraan kan
begin doen.

Groetnis
Ben
Re: kwads oppie web [boodskap #7909 is 'n antwoord op boodskap #7908] Ma, 30 Desember 1996 00:00 Na vorige boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ben Louw (bl...@ilink.nis.za) wrote:
: Is daar enige kwadriplee wat hierdie nuusgroep ooit besoek? Daar is so
: 'n skaarste in inligting vir/oor SA kwads (en ander gestremdes) dat dit
: miskien goed sal wees indien ons bymekaar kan kom en iets daaraan kan
: begin doen.

: Groetnis
: Ben
Gedagtig aan die Kwad Olimpiade, miskien kan julle die nuusgroep
soc.culture.south-africa.amakroko noem?

Voorspoed in die nuwe jaar.
Dries Venter
Vorige onderwerp: Verduidelik bietjie..
Volgende onderwerp: Re: Wil je mijn poesje zien ?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 17:32:18 MGT 2024