Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Maar waar is Sadam?
Maar waar is Sadam? [boodskap #78914] Sa, 07 Junie 2003 11:48 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
In retrospek - was die oorlog in Irak die moeite werd ?
Re: Maar waar is Sadam? [boodskap #78919 is 'n antwoord op boodskap #78914] Sa, 07 Junie 2003 12:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 7 Jun 2003 13:48:00 +0200, "Jonas" wrote:

> In retrospek - was die oorlog in Irak die moeite werd ?
>

Ja Jonas, want menige Irakiër leef weer ongedwonge.
Die Irakese meisies kan weer Gstrings dra en topless
op die strande baljaar.
En die eerste sin van wat ek hier sê is nog boonop
die waarheid ook.

DD
Re: Maar waar is Sadam? [boodskap #78921 is 'n antwoord op boodskap #78919] Sa, 07 Junie 2003 14:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Maar hoe kan hulle g-strings dra - ek het gedink hulle alfabet lyk ietwat
anders?

"Davie Davis" skryf in boodskap news:drm3evkn6el7kkrt5epf3t8srij34kaa7q@4ax.com...
> On Sat, 7 Jun 2003 13:48:00 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> In retrospek - was die oorlog in Irak die moeite werd ?
>>
>
> Ja Jonas, want menige Irakiër leef weer ongedwonge.
> Die Irakese meisies kan weer Gstrings dra en topless
> op die strande baljaar.
> En die eerste sin van wat ek hier sê is nog boonop
> die waarheid ook.
>
> DD
>
Re: Maar waar is Sadam? [boodskap #78927 is 'n antwoord op boodskap #78914] Sa, 07 Junie 2003 17:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Barend van B.  is tans af-lyn  Barend van B.
Boodskappe: 36
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
"Jonas" skryf:

> In retrospek ....

Mag "terugblikkend" ook?

> - was die oorlog in Irak die moeite werd ?

Saddam?
In se vel as hy nie gestroop is nie.
Hierdie sê me moeder altyd as ek vra waar iemand is. :)

--
:-bvb-:

--
Posted by usenet4all.com
Re: Maar waar is Sadam? [boodskap #78928 is 'n antwoord op boodskap #78914] Sa, 07 Junie 2003 17:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Barend van B.  is tans af-lyn  Barend van B.
Boodskappe: 36
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
"Jonas" skryf:

>

Moontlik is se velletjie nou 'n bietjie aangebrand.

--
:-bvb-:

--
Posted by usenet4all.com
Re: Maar waar is Sadam? [boodskap #78930 is 'n antwoord op boodskap #78921] Sa, 07 Junie 2003 17:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 7 Jun 2003 16:03:05 +0200, "Jonas" wrote:

> Maar hoe kan hulle g-strings dra - ek het gedink hulle alfabet lyk ietwat
> anders?

menende dat hulle die G-string dwars moet dra?

DD
Re: Maar waar is Sadam? [boodskap #78933 is 'n antwoord op boodskap #78919] Sa, 07 Junie 2003 19:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 07 Jun 2003 14:35:35 +0200, Davie Davis wrote:

> Ja Jonas, want menige Irakiër leef weer ongedwonge.
> Die Irakese meisies kan weer Gstrings dra en topless
> op die strande baljaar.
> En die eerste sin van wat ek hier sê is nog boonop
> die waarheid ook.
>
> DD
>

'n Vraagjie vir jou, DD.. Loop jyself partykeer ook bottomless op die
strande van Suid-Afrika?

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Maar waar is Sadam? [boodskap #78938 is 'n antwoord op boodskap #78933] Sa, 07 Junie 2003 20:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 07 Jun 2003 21:16:21 +0200, Sterrenkijker
>
> 'n Vraagjie vir jou, DD.. Loop jyself partykeer ook bottomless op die
> strande van Suid-Afrika?
>
> Norbert (uit Vlaandere)

Maar wanneer ek op die strande van Suid Afrika loop, Norbert,
is dit tog nie bottomless nie. Jy bedoel soos is die lug loop?
My bottoms is dan in die heerlike sand op die bottom.

DD
Re: Maar waar is Sadam? [boodskap #78942 is 'n antwoord op boodskap #78938] Sa, 07 Junie 2003 21:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 07 Jun 2003 22:52:49 +0200, DD wrote:

> On Sat, 07 Jun 2003 21:16:21 +0200, Sterrenkijker

>> 'n Vraagjie vir jou, DD.. Loop jyself partykeer ook bottomless op die
>> strande van Suid-Afrika?

>> Norbert (uit Vlaandere)
>
> Maar wanneer ek op die strande van Suid Afrika loop, Norbert,
> is dit tog nie bottomless nie. Jy bedoel soos is die lug loop?
> My bottoms is dan in die heerlike sand op die bottom.
>
> DD
>

Ja, hm.., ek had dit eintlik nie behoef vra nie.

Norbert
Re: Maar waar is Sadam? [boodskap #78953 is 'n antwoord op boodskap #78938] So, 08 Junie 2003 03:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Bottomless is seker elke moffie se nagmerrie ...

"DD" skryf in boodskap news:ctj4ev4a68pnij67fo6rv56vvi53f91m16@4ax.com...
> On Sat, 07 Jun 2003 21:16:21 +0200, Sterrenkijker
>>
>> 'n Vraagjie vir jou, DD.. Loop jyself partykeer ook bottomless op die
>> strande van Suid-Afrika?
>>
>> Norbert (uit Vlaandere)
>
> Maar wanneer ek op die strande van Suid Afrika loop, Norbert,
> is dit tog nie bottomless nie. Jy bedoel soos is die lug loop?
> My bottoms is dan in die heerlike sand op die bottom.
>
> DD
>
Re: Maar waar is Sadam? [boodskap #78990 is 'n antwoord op boodskap #78914] So, 08 Junie 2003 18:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Quintin  is tans af-lyn  Quintin
Boodskappe: 137
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" vra
> In retrospek - was die oorlog in Irak die moeite werd ?
>
>

Hy, Elvis en Hoffa beplan 'n "ondergrondse" beweging om 'n nuwe wereldorde
teweeg te bring

Q
Re: Maar waar is Sadam? [boodskap #79001 is 'n antwoord op boodskap #78990] So, 08 Junie 2003 23:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Q wrote:

> Hy, Elvis en Hoffa beplan 'n "ondergrondse" beweging om 'n nuwe wereldorde
> teweeg te bring

Ek weet darem nou nie of jy vir onse
Elvis in dieselfde geselskap as daardie
twee moet sit nie.
Mens verbaas jou darem oor die nie-
wil-doodgaan lewe van Elvis. Ek merk in
die koerant vandag op dat hulle van 'n
goeie Elvis impersonator wat na Montreal
kom, so half verwys asof hy ook Elvis
is. Ek wonder of hulle in 'n honderd jaar
nog altyd van Elvis sal praat. Ek wed hulle
sal.

Gloudina
Re: Maar waar is Sadam? [boodskap #79043 is 'n antwoord op boodskap #78914] Ma, 09 Junie 2003 14:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Intact  is tans af-lyn  Intact
Boodskappe: 13
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Junior Lid
"Jonas" skryf:
> In retrospek - was die oorlog in Irak die moeite werd ?

Die vraag is nie of die Irakese oorlog "die moeite werd was", of waar
Saddam is nie.
Die fundamentele vraag en waarop nog geen antwoord gegee is nie, is:
waar is die wapens van massavernietiging, en waar is die wapens vir
chemiese oorlogvoering?
Die bestaan daarvan, volgens B&B (Bush & Blair) was die hele rasionaal
agter die oorlog.
Die wêreld wag in spanning vir die bewyse dat die oorlog geregverdig
was.
Re: Maar waar is Sadam? [boodskap #79050 is 'n antwoord op boodskap #79043] Ma, 09 Junie 2003 15:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die blote feit dat Sadam daaroor kon besit het, maak die inval die moeite
werd.
Mbt die biologiese middele beweer die Irakese dat dit in 1992 vernietig is,
maar terselfdetyd is die rekords van die vernietiging ook vernietig. Dis
snert.
Feit is dat sonder Sadam kan daar meer op die Midde Oosterse probleem
gefokus word.

"Intact" skryf in boodskap news:91ff6232.0306090609.5af64eb5@posting.google.com...
> "Jonas" skryf:
>> In retrospek - was die oorlog in Irak die moeite werd ?
>
>
> Die vraag is nie of die Irakese oorlog "die moeite werd was", of waar
> Saddam is nie.
> Die fundamentele vraag en waarop nog geen antwoord gegee is nie, is:
> waar is die wapens van massavernietiging, en waar is die wapens vir
> chemiese oorlogvoering?
> Die bestaan daarvan, volgens B&B (Bush & Blair) was die hele rasionaal
> agter die oorlog.
> Die wêreld wag in spanning vir die bewyse dat die oorlog geregverdig
> was.
Re: Maar waar is Sadam? [boodskap #79062 is 'n antwoord op boodskap #79001] Ma, 09 Junie 2003 19:49 Na vorige boodskap
Quintin  is tans af-lyn  Quintin
Boodskappe: 137
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
merk toe op...
>
> Ek weet darem nou nie of jy vir onse
> Elvis in dieselfde geselskap as daardie
> twee moet sit nie.
> Mens verbaas jou darem oor die nie-
> wil-doodgaan lewe van Elvis. Ek merk in
> die koerant vandag op dat hulle van 'n
> goeie Elvis impersonator wat na Montreal
> kom, so half verwys asof hy ook Elvis
> is. Ek wonder of hulle in 'n honderd jaar
> nog altyd van Elvis sal praat. Ek wed hulle
> sal.
>
> Gloudina
>
Hehehe, die koning lewe Gloudina... hy lewe.

Q
Vorige onderwerp: Re: Wit vrou in die Namib
Volgende onderwerp: Re: Soekmasjien
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 12:21:05 MGT 2024