Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Maar waar is Sadam?
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Maar waar is Sadam? [boodskap #78942 is 'n antwoord op boodskap #78938] |
Sa., 07 Junie 2003 21:32   |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 07 Jun 2003 22:52:49 +0200, DD wrote:
> On Sat, 07 Jun 2003 21:16:21 +0200, Sterrenkijker
>> 'n Vraagjie vir jou, DD.. Loop jyself partykeer ook bottomless op die
>> strande van Suid-Afrika?
>> Norbert (uit Vlaandere)
>
> Maar wanneer ek op die strande van Suid Afrika loop, Norbert,
> is dit tog nie bottomless nie. Jy bedoel soos is die lug loop?
> My bottoms is dan in die heerlike sand op die bottom.
>
> DD
>
Ja, hm.., ek had dit eintlik nie behoef vra nie.
Norbert
|
|
|
|
|
Re: Maar waar is Sadam? [boodskap #79001 is 'n antwoord op boodskap #78990] |
So., 08 Junie 2003 23:23   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Q wrote:
> Hy, Elvis en Hoffa beplan 'n "ondergrondse" beweging om 'n nuwe wereldorde
> teweeg te bring
Ek weet darem nou nie of jy vir onse
Elvis in dieselfde geselskap as daardie
twee moet sit nie.
Mens verbaas jou darem oor die nie-
wil-doodgaan lewe van Elvis. Ek merk in
die koerant vandag op dat hulle van 'n
goeie Elvis impersonator wat na Montreal
kom, so half verwys asof hy ook Elvis
is. Ek wonder of hulle in 'n honderd jaar
nog altyd van Elvis sal praat. Ek wed hulle
sal.
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: Maar waar is Sadam? [boodskap #79062 is 'n antwoord op boodskap #79001] |
Ma., 09 Junie 2003 19:49  |
Quintin
Boodskappe: 136 Geregistreer: April 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
merk toe op...
>
> Ek weet darem nou nie of jy vir onse
> Elvis in dieselfde geselskap as daardie
> twee moet sit nie.
> Mens verbaas jou darem oor die nie-
> wil-doodgaan lewe van Elvis. Ek merk in
> die koerant vandag op dat hulle van 'n
> goeie Elvis impersonator wat na Montreal
> kom, so half verwys asof hy ook Elvis
> is. Ek wonder of hulle in 'n honderd jaar
> nog altyd van Elvis sal praat. Ek wed hulle
> sal.
>
> Gloudina
>
Hehehe, die koning lewe Gloudina... hy lewe.
Q
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Apr. 15 23:14:54 UTC 2025
|