Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vadersdag
Re: Vadersdag [boodskap #78992 is 'n antwoord op boodskap #78986] So, 08 Junie 2003 19:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 8 Jun 2003 18:03:05 +0000 (UTC), "Q" wrote:

>
> "Davie Davis" skryf
>
>
>> maar dit is slegs 'n effek wat weerspieël word deur die sonstrale wat
>> 4.5 ligjare ver trek.
>
>
> Uhhh Davie,
>
> Sonlig neem ongeveer 8.3 minute om die Aarde te bereik. Die gemiddelde
> afstand van die Son na die Aarde = 149,680,000 km. As ons aanvaar dat die
> snelheid van lig konstant is, ala Einstein, (al weet ons vandag dat dit nie
> werklik konstant is nie), verwys jou ligbron na Proxima Centauri (4.3
> ligjare van die Aarde af)
>
> Q
>

O, 'n Star Trek aanhanger né:-)

Ag Q, hetsy dit Proxima Centauri, Alpha Centauri A,
Alpha Centauri B of die son is, verander dit nie aan
watek gesê het nie. Dankie in elk geval vir jou
regstelling.

DD
Re: Vadersdag [boodskap #78993 is 'n antwoord op boodskap #78981] So, 08 Junie 2003 19:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Davie Davis wrote:

> Gaan koester jouself teen die vet pens van die
> budhabeeld in julle aanbiddingsplek. En verkla my
> teenoor hom terwyl jy sy vet wange vryf.

Sien, du plessis, 'n ware Christen sal
nie so praat nie. Ek dink jy gebruik die
"Christelike geloof" as 'n soort van
ekskuus om mense fascisties te probeer
kontrolleer. En in die proses verloor
jy jou eie siel. Ek herhaal weer, Christus
en Paulus sou in baie opsigte saamgestem
het met die metafisika en die psigologie
wat Buddhisme verkondig. Johannes se
evangelie kan mens in die lig van die
buddhistiese denke amper beter verstaan.
Daar is dan ook baie mense wat glo dat
Christus se denke gevorm is deur mense wat
in aanraking was met wyse manne uit die
Ooste.
Ek sê weer: jy het jou eie soort van
"Christen geloof" geskep, en nou verkondig
jy dit "vir die waarheid." En almal wat
nou nie met jou saamstem nie, word deur jou
uitgeskel vir alles wat sleg is. Maar toemaar.
Die enigste persoon wat beskadig word, is jy.
Jy verloën Christus elke keer as jy so praat.

Gloudina
Re: Vadersdag [boodskap #78995 is 'n antwoord op boodskap #78992] So, 08 Junie 2003 20:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Quintin  is tans af-lyn  Quintin
Boodskappe: 137
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf

> O, 'n Star Trek aanhanger nè:-)
>
> Ag Q, hetsy dit Proxima Centauri, Alpha Centauri A,
> Alpha Centauri B of die son is, verander dit nie aan
> watek gesê het nie. Dankie in elk geval vir jou
> regstelling.
>
> DD
>

Nee vir die Star Trek... die res is 'n plesier

Q
Re: Vadersdag [boodskap #79000 is 'n antwoord op boodskap #78975] So, 08 Junie 2003 23:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jong, ek weet nie watse kinders jy het nie, maar alle kinders wat ek ken vra
vrae - tot vervelens toe, dis tog hoe ons geleer het en leer? Jy moet glo
soos 'n kind ja, kinders glo sonder twyfel aan goed wat hulle nie kan sien
nie. So moet ons glo aan ons God. Maar nêrens staan in die Bybel dat ek
nie mag vra as ek wonder nie. Jesus se dissippels het baie vrae gevra,
hoekom mag ek nie ook nie?

Elaine

"Davie Davis" wrote:
>
> Pla is die verkeerde woord. Elaine.
> Heelwaarskynlik is dit wel die geval.
> Soos jy sê, is daar verskille tussen ou en nuwe vertalings
> wat verduidelik word met iets soos 'nuwe insig',
>
> Dit pla my nie, soos ek sê, (gekose Bybel is die '33 en '57
> vertalings). As daar foute gekom het deur die jare met die vertalings,
> kan die leser tog nie daarvoor nie.
> Wat my wel pla, is die mens wat sê: 'sien jy hier staan geel geskryf
> maar dit is slegs 'n effek wat weerspieël word deur die sonstrale wat
> 4.5 ligjare ver trek. En dit beweeg deur 'n massa vog wat 'n reënboog
> effek het en dan lyk dit geel maar eintlik moet jy dit lees as blou.
> Dit is mos makliker as daar geskryf staan Geel, dan aanvaar jy dit
> as Geel.
> Ons moet weer soos kindertjies word. Kinder vra nie vrae nie.
>
Re: Vadersdag [boodskap #79004 is 'n antwoord op boodskap #79000] So, 08 Junie 2003 23:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Elaine wrote:

Jesus se dissippels het baie vrae gevra,
> hoekom mag ek nie ook nie?

En Jesus self het baie vrae gevra. Selfs
tot aan die Kruis. Dis net du plessis wat
dink dat hy al die antwoorde het.

Gloudina
Re: Vadersdag [boodskap #79007 is 'n antwoord op boodskap #79004] Ma, 09 Junie 2003 00:18 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy's reg. Vir die eerste keer in 'n lang tyd stem ons saam oor 'n ding!
Jinne, wie het dit nou ooit kon wonder?

E

wrote:
>
> En Jesus self het baie vrae gevra. Selfs
> tot aan die Kruis. Dis net du plessis wat
> dink dat hy al die antwoorde het.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Alibi vir Andries
Volgende onderwerp: Register vir Verkragters?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 11:52:59 MGT 2024