Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ek haas my na die groep..
Ek haas my na die groep.. [boodskap #787] So, 15 Junie 2003 15:51 na volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
...net om uit te vind dis leeg..

--
Powered by Mandrake Linux 9.0
Re: Ek haas my na die groep.. [boodskap #788 is 'n antwoord op boodskap #787] So, 15 Junie 2003 17:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries Kriel" skryf in boodskap news:bci4k1$rnb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> ...net om uit te vind dis leeg..
>
> --
> Powered by Mandrake Linux 9.0

Darem nie heeltemaal leeg nie...

Lorinda
Re: Ek haas my na die groep.. [boodskap #789 is 'n antwoord op boodskap #788] So, 15 Junie 2003 19:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda wrote:


> Darem nie heeltemaal leeg nie...
>
> Lorinda


Oh.
--
Powered by Mandrake Linux 9.0
Re: Ek haas my na die groep.. [boodskap #790 is 'n antwoord op boodskap #789] So, 15 Junie 2003 19:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries Kriel" skryf in boodskap news:bcig6f$5ls$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lorinda wrote:
>
>
>> Darem nie heeltemaal leeg nie...
>>
>> Lorinda
>
>
> Oh.
> --
> Powered by Mandrake Linux 9.0

Wat het jy vandag gedoen? Het jy al jou CD versameling begin pak? Jy het 'n
housewarming om aan te dink...

Lorinda
Re: Ek haas my na die groep.. [boodskap #791 is 'n antwoord op boodskap #790] So, 15 Junie 2003 19:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Lorinda wrote:

> Wat het jy vandag gedoen?

Nie veel nie. Laat opgestaan...By my oupa-hulle op die dorp gaan eet....'n
middagslapie deurgewerk...terug gekom plaas toe..

> Het jy al jou CD versameling begin pak?

Nee, ek het nog niks gepak nie. Datum van die Groot Trek is al vasgestel.
Dit gebeur op die 27'ste van hierdie maand.

> Jy het 'n housewarming om aan te dink...

Ons sal matigheid toepas. Drank is duur deesdae..of probeer ten minste :-))


Maandag is 'n vakansiedag hier in SA. Ek weet nie wat die dag genoem word
nie, maar ek hoef nie te gaan werk nie, en dis al wat saak maak

--
Powered by Mandrake Linux 9.0
Re: Ek haas my na die groep.. [boodskap #792 is 'n antwoord op boodskap #791] So, 15 Junie 2003 20:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries Kriel" skryf in boodskap news:bcij37$7bd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Nie veel nie. Laat opgestaan...By my oupa-hulle op die dorp gaan eet....'n
> middagslapie deurgewerk...terug gekom plaas toe..
>
>> Het jy al jou CD versameling begin pak?
>
> Nee, ek het nog niks gepak nie. Datum van die Groot Trek is al vasgestel.
> Dit gebeur op die 27'ste van hierdie maand.
>
>> Jy het 'n housewarming om aan te dink...
>
> Ons sal matigheid toepas. Drank is duur deesdae..of probeer ten minste :-))
>
>
> Maandag is 'n vakansiedag hier in SA. Ek weet nie wat die dag genoem word
> nie, maar ek hoef nie te gaan werk nie, en dis al wat saak maak
>

Wel, voor die 27ste moet jy besluit wat jy uit die huis wil he en dit begin
wegpak. Begin met die best glase....
Dan sal die mense dalk nie oplet dat jy goedkoop drank bedien nie.

Lorinda
Re: Ek haas my na die groep.. [boodskap #793 is 'n antwoord op boodskap #792] So, 15 Junie 2003 20:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda wrote:


> Wel, voor die 27ste moet jy besluit wat jy uit die huis wil he en dit
> begin wegpak. Begin met die best glase....
> Dan sal die mense dalk nie oplet dat jy goedkoop drank bedien nie.

My rekenaar is die belangrikste. Ek weet nie wat ek sonder haar sal doen
nie. Ek het klaar 'n telefoonlyn in die woonstel laat insit. Ek moet net
vir Telkom laat weet die dag as ek trek sodat hulle my huidige lyn afsit en
die nuwe een aansit.

Wat dinge maklik maak is dat al die breekgoed en kombuisgoed ens. alles nog
in boxe is soos wat ek dit terug gebrig het van Bloemfontein af. Dis net
die yskas, bed, sitkamerstel, lessenaar, gordyne, TV, Hi-Fi, ens waarvoor
ek opsien....

O ja! hoe kan ek van my verwarmers (let wel die meervoud) vergeet!!

--
Powered by Mandrake Linux 9.0
Re: Ek haas my na die groep.. [boodskap #794 is 'n antwoord op boodskap #793] So, 15 Junie 2003 23:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries Kriel" skryf in boodskap news:bciko7$8f8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> My rekenaar is die belangrikste. Ek weet nie wat ek sonder haar sal doen
> nie.

Ek sien die rekenaar is vroulik. Het sy 'n naam?

Lorinda
Re: Ek haas my na die groep.. [boodskap #797 is 'n antwoord op boodskap #794] Ma, 16 Junie 2003 16:07 Na vorige boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Ek sien die rekenaar is vroulik. Het sy 'n naam?
>
> Lorinda
>
Nee. Sy is maar net my eerste liefde. watse rekenaar het jy??
Vorige onderwerp: Die Quiet American - in die werklike lewe
Volgende onderwerp: GrootBroer Oorlogskrete
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 12:58:51 MGT 2024