Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Probeer is die beste geweer
Probeer is die beste geweer [boodskap #78873] Vr, 06 Junie 2003 08:10 na volgende boodskap
NEWSIE  is tans af-lyn  NEWSIE
Boodskappe: 12
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Is hier enige enkel dames wat nie sal omgee om met 'n ou te date wat in 'n
rystoel is nie?
Re: Probeer is die beste geweer [boodskap #78931 is 'n antwoord op boodskap #78873] Sa, 07 Junie 2003 17:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Barend van B.  is tans af-lyn  Barend van B.
Boodskappe: 36
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
"NEWSIE" skryf:

> Is hier enige enkel dames wat nie sal omgee om met 'n ou te date wat in 'n
> rystoel is nie?

Nie geskiet is altyd mis.
En jy is dapper!
Miskien kan die dames hier hierdie waardeer.

--
:-bvb-:

--
Posted by usenet4all.com
Re: Probeer is die beste geweer [boodskap #78951 is 'n antwoord op boodskap #78931] So, 08 Junie 2003 02:05 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, hy's beslis dapper, maar ek dink meeste van ons hier is of getroud of in
verhoudings.

Newsie, jy kan altyd een van die dating sites in SA gaan probeer.

http://www.sexyintro.com
en
http://www.butterflylive.com

Sterkte, ek hoop jy kry iemand!

Elaine

"Barend van B." skryf in boodskap news:xzt6q69vg4wsp3hb3urf@usenet4all.com...
> "NEWSIE" skryf:
>
>> Is hier enige enkel dames wat nie sal omgee om met 'n ou te date wat in 'n
>> rystoel is nie?
>
> Nie geskiet is altyd mis.
> En jy is dapper!
> Miskien kan die dames hier hierdie waardeer.
>
> --
> :-bvb-:
>
> --
> Posted by usenet4all.com
Vorige onderwerp: Vraag van die dark side
Volgende onderwerp: Die arme Elaine
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 06:59:29 MGT 2024