Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vadersdag
Vadersdag [boodskap #78831] |
Thu, 05 June 2003 11:13  |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wanneer is Vadersdag? Hierdie Sondag of volgende Sondag?
E
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Vadersdag [boodskap #78860 is 'n antwoord op boodskap #78845] |
Thu, 05 June 2003 20:57   |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek is nie 'n ekspert op die gebied nie, maar ek kan vir jou sê dat baie
meisies mans soek wat presies soos hulle pa's is. Ek het en my susters het,
nie een van ons het daarin geslaag nie, want geen man kom naby aan die
kwaliteit wat my pa is nie. Ek is gelukkig dat ek 'n baie goeie pa het, hy
sal sonder om twee keer daaroor te dink sy lewe vir my gee, en 'n man sukkel
nie met sy meisiekinders nie. Ek en my pa is baie na aan mekaar, en as kind
het ek en hy soms aande om geredeneer oor allerhande strooi. Ons is baie
dieselfde, ons is altwee naguile, hy sou my soms 2 uur in die oggend saam
met hom vat om 'n bok te gaan soek wat uit een van SASOL se kampe gebreek
het, ek mis daai dae. Deesdae word ons aandkuiertjies kort geknip, maar ek
sal altyd onthou hoe my pa die een was wat my altyd biblioteek toe gevat
het, en hoe hy my op 3 geleer lees en skryf het, hoe hy vir my legkaarte en
"puzzle" boeke aangedra het as dit gereën het, hoe hy met die bib tannie
gaan baklei het omdat sy toe ek 6 was nie wou gehad het ek moes engelse
boeke uitneem nie, hoe ons saam gaan visvang het, hoe hy my eerste kêrel wou
gaan opfoeter toe hy my hart gebreek het, ens, ens. Dit was goeie dae, elke
meisiekind verdien so pa, en my man het groot skoene om te vul as ons eendag
met kinders gesêen word, want ek verwag van hom om presies dieselfde dinge
te doen vir/met my kinders as wat my pa vir/met ons gedoen het.
E
"Jonas" skryf in boodskap news:bbnf7c$e2s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoe impakteer die verhouding tussen pa en dogter op die verhouding dogter en
> man ...?
|
|
|
Re: Vadersdag [boodskap #78861 is 'n antwoord op boodskap #78860] |
Fri, 06 June 2003 01:17   |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Elaine - hy verdien 'n baie groot persent vir vadersdag - miskien moet jy
hom sommer hierdie boodskap van jou gee - hy sal dit waardeer.
"Elaine" skryf in boodskap news:3edfaed1$0$228@hades.is.co.za...
> Ek is nie 'n ekspert op die gebied nie, maar ek kan vir jou sê dat baie
> meisies mans soek wat presies soos hulle pa's is. Ek het en my susters het,
> nie een van ons het daarin geslaag nie, want geen man kom naby aan die
> kwaliteit wat my pa is nie. Ek is gelukkig dat ek 'n baie goeie pa het, hy
> sal sonder om twee keer daaroor te dink sy lewe vir my gee, en 'n man sukkel
> nie met sy meisiekinders nie. Ek en my pa is baie na aan mekaar, en as kind
> het ek en hy soms aande om geredeneer oor allerhande strooi. Ons is baie
> dieselfde, ons is altwee naguile, hy sou my soms 2 uur in die oggend saam
> met hom vat om 'n bok te gaan soek wat uit een van SASOL se kampe gebreek
> het, ek mis daai dae. Deesdae word ons aandkuiertjies kort geknip, maar ek
> sal altyd onthou hoe my pa die een was wat my altyd biblioteek toe gevat
> het, en hoe hy my op 3 geleer lees en skryf het, hoe hy vir my legkaarte en
> "puzzle" boeke aangedra het as dit gereën het, hoe hy met die bib tannie
> gaan baklei het omdat sy toe ek 6 was nie wou gehad het ek moes engelse
> boeke uitneem nie, hoe ons saam gaan visvang het, hoe hy my eerste kêrel wou
> gaan opfoeter toe hy my hart gebreek het, ens, ens. Dit was goeie dae, elke
> meisiekind verdien so pa, en my man het groot skoene om te vul as ons eendag
> met kinders gesêen word, want ek verwag van hom om presies dieselfde dinge
> te doen vir/met my kinders as wat my pa vir/met ons gedoen het.
>
> E
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bbnf7c$e2s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hoe impakteer die verhouding tussen pa en dogter op die verhouding dogter en
>> man ...?
>
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Vadersdag [boodskap #78889 is 'n antwoord op boodskap #78887] |
Fri, 06 June 2003 18:32   |
DiDi[1]
Boodskappe: 345 Geregistreer: October 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 6 Jun 2003 14:46:00 +0100, "Lorinda"
wrote:
> "Jonas" wrote in message
> news:bbq503$oe5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Onthou maar die raad (ek dink dit kom uit "Zorbathe Greek") - "I live as if
>> I'm going to die each day." (Dit nadat 'n ou man aan Zorba sou sê - "I live
>> as if I am never going to die.")
>
> Jonas, ek sê dit nie om snaaks te wees nie, net vir interessantheid; weet jy
> dat die skrywer van Zorba the Greek, Nikos Kazanzakis, 'n gelysde kommunis
> was? Sy grafsteen op die eiland Kreta lees "Ek glo in niks, ek is vry". Die
> kerk het geweier om hom te begrawe. Hy was die eerste persoon in Griekeland
> wat geweier het om sy godsdiens op sy indentiteits kaart te verklaar. Hy
> het daarop aangedring dat hulle daaronder "niks" skryf, wat daardie tyd 'n
> groot herrie veroorsaak het.
>
> Lorinda
>
Lorinda, ek sê dit nie om snaaks te wees nie, ook nie net vir die
interessantheid daarvan nie. Ek sê dit omdat dit rillingswekkende
woorde is. Om atteïsme as vryheid te beskou. Om grafgebondenheid
as vryheid te beskou.
Iemand op hierdie groep het dieselfde woorde gesê. En vir my
weerklink daardie woorde steeds asof sy dit in 'n leê saal
geskree het. Want leeg was haar woorde wel. Dat atteïsme
haar vry laat voel. En as ek verkeerd is, Emmy, sê dit en ek
sal pm verskoning vra, want ek is nie 'n argiefgrawer nie.
Maar so onthou ek dit, dat jy iets in dier voege gesê het.
Eintlik presies dit gesê het. Of is ek verkeerd?
DD
|
|
|
|
Re: Vadersdag [boodskap #78892 is 'n antwoord op boodskap #78891] |
Fri, 06 June 2003 19:25   |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 6 Jun 2003 19:54:28 +0100, "Lorinda"
wrote:
>
> "DD" wrote in message
> news:jrm1evkkpi80rvfn05esra9kus0k7rf256@4ax.com...
>
>> Lorinda, ek sê dit nie om snaaks te wees nie, ook nie net vir die
>> interessantheid daarvan nie. Ek sê dit omdat dit rillingswekkende
>> woorde is. Om atteïsme as vryheid te beskou. Om grafgebondenheid
>> as vryheid te beskou.
>> Iemand op hierdie groep het dieselfde woorde gesê. En vir my
>> weerklink daardie woorde steeds asof sy dit in 'n leê saal
>> geskree het. Want leeg was haar woorde wel. Dat atteïsme
>> haar vry laat voel. En as ek verkeerd is, Emmy, sê dit en ek
>> sal pm verskoning vra, want ek is nie 'n argiefgrawer nie.
>> Maar so onthou ek dit, dat jy iets in dier voege gesê het.
>> Eintlik presies dit gesê het. Of is ek verkeerd?
>> DD
>
>
> Hmmm. Ek kan nou nie sê ek weet waarvan jy praat nie of waarna jy verwys
> nie, maar wat ek geskryf het was Kazanzakis se grafskrif, dekades gelede
> geskryf. Wil jy dalk verduidelik?
>
> Lorinda
>
>
Ek sê dat Emmy, Kazanzakis se grafskrif gekwoteer het
asof op haarself van toepassing.
Dit was in 'n tyd waar Godsdiens (letwel hoofletter 'G') die
tema was vir 'n paar dae. Toe het enkele ateïste opgeduik
en ek onthou dat Emmy haarself as 'n ateïs beskryf het en
dit bevrydend vir haarself genoem het.
Ek sal haar graag wil hoor reageer hierop.
Emmy?
DD
|
|
|
|
|
Re: Vadersdag [boodskap #78898 is 'n antwoord op boodskap #78887] |
Sat, 07 June 2003 03:52   |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Lorinda - weet jy dat ek kommuniste in my vriendekring het?
Kan ek nog 'n geheimpie met jou deel? In die "ou" bestel, toe komunisme
onwettig was, kon jy nie bloot besluit om by die "party" aan te sluit nie.
Daar was 'n redelike streng keuringsproses. Onder andere om te peil of die
persoon nie 'n informant sou wees nie. 'n Ander vereistes was natuurlik ook
intellek. Daarom sou 'n maat soos Ferdietjiekie of Gloudina dit nooit gemaak
het nie - in die geval van Ferdie is sy intellektuele vermoë waarneembaar
van beperkte omvang. Gloudina daarenteen kon moontlik aan die intellektuele
vereistes voldoen het, maar emosioneel skiet sy tekort.
So - die tweetjies is bloot "kommie" wannabees - en hulle kan maar Bram
Fischer besing net soos hulle wil, ek weet waar ons staan in die verband.
Jy sien toe die "stryd" aan die gang was, was hulle nie daar nie, en nou dat
die "stryd" omgekeer het, het hulle die pot weereens misgesit.
"Lorinda" skryf in boodskap news:bbq5hj$s0q$1@news7.svr.pol.co.uk...
> "Jonas" wrote in message
> news:bbq503$oe5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Onthou maar die raad (ek dink dit kom uit "Zorbathe Greek") - "I live as if
>> I'm going to die each day." (Dit nadat 'n ou man aan Zorba sou sê - "I live
>> as if I am never going to die.")
>
> Jonas, ek sê dit nie om snaaks te wees nie, net vir interessantheid; weet jy
> dat die skrywer van Zorba the Greek, Nikos Kazanzakis, 'n gelysde kommunis
> was? Sy grafsteen op die eiland Kreta lees "Ek glo in niks, ek is vry". Die
> kerk het geweier om hom te begrawe. Hy was die eerste persoon in Griekeland
> wat geweier het om sy godsdiens op sy indentiteits kaart te verklaar. Hy
> het daarop aangedring dat hulle daaronder "niks" skryf, wat daardie tyd 'n
> groot herrie veroorsaak het.
>
> Lorinda
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Vadersdag [boodskap #78958 is 'n antwoord op boodskap #78948] |
Sun, 08 June 2003 08:58   |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 8 Jun 2003 03:53:31 +0200, "Elaine" wrote:
> Ek weet wat Jonas bedoel het, leef elke dag asof dit jou laaste is, en dan
> leef jy dit voluit. Vir my is dit beter om te leef asof ek nooit gaan
> doodgaan nie, so leef ek voluit, as ek elke dag gaan leef asof dit my laaste
> is, sal ek te veel sit en tob... Elke ou dink anders daaroor :-))
>
> Elaine
>
> "Davie Davis" wrote:
>
>> Gebruik nou maar weer die verskoning dat jy te min geslaap het
>> om te besef wat Jonas hier vertel.
>> DD
>
Inetressant hoe verskillende mense dieselfde woorde verskillend
kan interpreteer.. Ek weet nie regtig of jy weet wat Jonas (of die
oorspronklike spreker in die geval) daarby bedoel het nie. Ek weet
selfs nie of ek dit reg interpreteer nie.
Die vertolking daarvan en hoe jy dit doen (dink ek) dui op hoe 'n diep
mens jy is. Jy sien dit as 'lewe voluit.' Dit dui op vlakheid, Elaine.
Net miskien het hy bedoel dat hy elke dag lewe asof hy môre vir
vandag sal moet verantwoording doen. Dit is nie die eerste keer
wat ek daardie woorde sien nie, en dìt is wat ek elke keer daarin
gesien het.
Wenk:
Kyk somtyds of daar nie miskien iets tussen die lyne gesê is
nie.
|
|
|
Re: Vadersdag [boodskap #78959 is 'n antwoord op boodskap #78947] |
Sun, 08 June 2003 09:19   |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 8 Jun 2003 03:52:01 +0200, "Elaine" wrote:
> Ek glo aan God, met my hele hart en siel, maar
> ek kan nie meer die kerk en alles wat ek daar gevoer word blindelings volg
> nie. So in my eie "mind" is ek vry. Verstaan jy?
>
> Elaine
Nee, ek verstaan nie. Want wat ware vryheid betref gaan jou 'eie mind'
nie die reg daartoe verleen nie. Ek voel weer vry omdat ek, alles glo
wat in die Bybel geskryf staan.
Teken vir jou twee cenarios.
Cenario 1.
Die muur moes groen geverf word en so was dit geskryf
in die handboek. Die skrywer van die handboek het
eintlik lemmietjiegroen bedoel. Jy het dit
bottelgroen gemaak En jy het besef dat lemmtjiegroen
beter sal lyk en werk maar, jy het die handboek tot die
letter gevolg.. En jy word voor die hof gedaag.
Kyk hoe maklik om aan die regter te verduidelik dat jy
instruksies gevolg het.
Cenario 2
Die muur moes groen geverf geword het, en dit ìs die
regte kleur vir redes wat jou koppie te klein is om te
verstaan. Jy besluit toe met behulp van jou besondere
hoë IK dat geel 'n beter weerkaatsing van die sonstrale
sal gee en 'n warmer effek sal verleen, en eintlik so
moes geskryf gewees het.
In jou hande om daardie een te verdedig, Elaine.
> ek kan nie meer die kerk en alles wat ek daar gevoer word blindelings volg
> nie.
Moet nie net die kerk en die Heidelbergse katigismes en dies meer lees
nie, Elaine. Lees die Handboek!
DD
|
|
|
|
Re: Vadersdag [boodskap #78966 is 'n antwoord op boodskap #78959] |
Sun, 08 June 2003 11:16   |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek lees Die Bybel! Ek glo alles wat in Die Bybel geskryf staan, maar
tegerlyk tyd wonder ek hoeveel waarhede verlore gegaan het deur vertalings
en menslike "idees". Ek kan reeds groot verskille sien as ek die Ou
Vertaling (54 dink ek) vergelyk met die Nuwe Vertaling (83/84). Hoe weet
ons dat Die Bybel wat ons vandag het nog die "oorspronklike" waarheid bevat?
Het dit jou nog nooit gepla nie? Dit pla tot my ma en sy's 'n Diaken en 'n
stoere Dopper.
E
"Davie Davis" skryf in boodskap news:dpu5evc9tvgplvcggelmv1ancjbg7c8e45@4ax.com...
> On Sun, 8 Jun 2003 03:52:01 +0200, "Elaine"
> wrote:
>> Ek glo aan God, met my hele hart en siel, maar
>> ek kan nie meer die kerk en alles wat ek daar gevoer word blindelings volg
>> nie. So in my eie "mind" is ek vry. Verstaan jy?
>>
>> Elaine
>
> Nee, ek verstaan nie. Want wat ware vryheid betref gaan jou 'eie mind'
> nie die reg daartoe verleen nie. Ek voel weer vry omdat ek, alles glo
> wat in die Bybel geskryf staan.
>
> Teken vir jou twee cenarios.
>
> Cenario 1.
> Die muur moes groen geverf word en so was dit geskryf
> in die handboek. Die skrywer van die handboek het
> eintlik lemmietjiegroen bedoel. Jy het dit
> bottelgroen gemaak En jy het besef dat lemmtjiegroen
> beter sal lyk en werk maar, jy het die handboek tot die
> letter gevolg.. En jy word voor die hof gedaag.
> Kyk hoe maklik om aan die regter te verduidelik dat jy
> instruksies gevolg het.
>
> Cenario 2
> Die muur moes groen geverf geword het, en dit ís die
> regte kleur vir redes wat jou koppie te klein is om te
> verstaan. Jy besluit toe met behulp van jou besondere
> hoë IK dat geel 'n beter weerkaatsing van die sonstrale
> sal gee en 'n warmer effek sal verleen, en eintlik so
> moes geskryf gewees het.
> In jou hande om daardie een te verdedig, Elaine.
>
>> ek kan nie meer die kerk en alles wat ek daar gevoer word blindelings volg
>> nie.
>
> Moet nie net die kerk en die Heidelbergse katigismes en dies meer lees
> nie, Elaine. Lees die Handboek!
>
> DD
>
|
|
|
|
Re: Vadersdag [boodskap #78975 is 'n antwoord op boodskap #78966] |
Sun, 08 June 2003 14:44   |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 8 Jun 2003 13:16:44 +0200, "Elaine" wrote:
> Ek lees Die Bybel! Ek glo alles wat in Die Bybel geskryf staan, maar
> tegerlyk tyd wonder ek hoeveel waarhede verlore gegaan het deur vertalings
> en menslike "idees". Ek kan reeds groot verskille sien as ek die Ou
> Vertaling (54 dink ek) vergelyk met die Nuwe Vertaling (83/84). Hoe weet
> ons dat Die Bybel wat ons vandag het nog die "oorspronklike" waarheid bevat?
> Het dit jou nog nooit gepla nie? Dit pla tot my ma en sy's 'n Diaken en 'n
> stoere Dopper.
>
> E
>
> Het dit jou nog nooit gepla nie?
Pla is die verkeerde woord. Elaine.
Heelwaarskynlik is dit wel die geval.
Soos jy sê, is daar verskille tussen ou en nuwe vertalings
wat verduidelik word met iets soos 'nuwe insig',
Dit pla my nie, soos ek sê, (gekose Bybel is die '33 en '57
vertalings). As daar foute gekom het deur die jare met die vertalings,
kan die leser tog nie daarvoor nie.
Wat my wel pla, is die mens wat sê: 'sien jy hier staan geel geskryf
maar dit is slegs 'n effek wat weerspieël word deur die sonstrale wat
4.5 ligjare ver trek. En dit beweeg deur 'n massa vog wat 'n reënboog
effek het en dan lyk dit geel maar eintlik moet jy dit lees as blou.
Dit is mos makliker as daar geskryf staan Geel, dan aanvaar jy dit
as Geel.
Ons moet weer soos kindertjies word. Kinder vra nie vrae nie.
|
|
|
Re: Vadersdag [boodskap #78979 is 'n antwoord op boodskap #78975] |
Sun, 08 June 2003 15:19   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Davie Davis wrote:
> Ons moet weer soos kindertjies word. Kinder vra nie vrae nie.
So hoekom pontifikeer jy so gedurig op
hierdie nuusgroep dat almal moet "glo"
soos jy "glo," en dat alleen die pad
na saligheid wat jy aanhang, die enigste
pad na saligheid is.
En hoekom, in jou vele ander gedaantes,
du plessis, maak jy jou medelandsgenote
wat nie dieselfde kleur as jy het en die-
selfde soort hare as jy het nie, uit as
mense wat so "anders" is dat hulle nie
in dieselfde klas as jy hoort nie. Ek dink
dis tyd dat jy jouself "bekeer" en uit een
mond praat. Dis soos kinders is.
En jy is verkeerd om te sê dat kinders
nie vrae vra nie. Hulle vra net baie eerlike
vrae. En watter soort vrae dink jy het 'n
wit kleuter gevra in die dae van apartheid,
toe sy aia vir hom op haar rug gedra het en
vir hom kos gegee het, maar as dit by eet kom,
dan mag sy nie saam met hom by die tafel gesit
het nie. Hé, du plessis?
Tant Hessie van die Amatolas.
|
|
|
Re: Vadersdag [boodskap #78981 is 'n antwoord op boodskap #78979] |
Sun, 08 June 2003 15:31   |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 08 Jun 2003 15:19:24 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
> Davie Davis wrote:
>
>
>> Ons moet weer soos kindertjies word. Kinder vra nie vrae nie.
>
> So hoekom pontifikeer jy so gedurig op
> hierdie nuusgroep dat almal moet "glo"
> soos jy "glo," en dat alleen die pad
> na saligheid wat jy aanhang, die enigste
> pad na saligheid is.
O' ja, jy. bouwer, is mos die skepsel wat in vele gode
glo. Jy lieg wanneer jy sê dat daar vele weê is.
Gaan koester jouself teen die vet pens van die
budhabeeld in julle aanbiddingsplek. En verkla my
teenoor hom terwyl jy sy vet wange vryf.
Jy sal nogal goed aard in hierdie selfde land van
waar jy weggehardloop het toe jou kristalbal sê
dat dit 'n kafferland gaan word.
> En hoekom, in jou vele ander gedaantes,
> du plessis, maak jy jou medelandsgenote
> wat nie dieselfde kleur as jy het en die-
> selfde soort hare as jy het nie, uit as
> mense wat so "anders" is dat hulle nie
> in dieselfde klas as jy hoort nie.
Nog nooit het ek gesê dat hulle nie in
dieselfde klas as ek hoort nie, Al wat
ek gesê het, praktiese mens wat ek is,
dat hulle agter op die bakkie kan ry want
hulle hare raak kan nie deurmekaar raak
nie.
>
>
> hester van die agterbuurtes
Dave Du Plessis vannie AWB
|
|
|
|
|
Bladsye (2): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Feb 25 11:47:18 UTC 2025
|