Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Jakarandalose Jakarandastad?
Jakarandalose Jakarandastad? [boodskap #78838] Do, 05 Junie 2003 12:33 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar is blykbaar sprake dat Pretoria hulle Jakarandas gaan verloor, omdat
hulle indringerplante is.

Annette
Re: Jakarandalose Jakarandastad? [boodskap #78842 is 'n antwoord op boodskap #78838] Do, 05 Junie 2003 12:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, hulle praat al jare daarvan - dit het nog steeds nie gebeur nie.

E

"Annette" skryf in boodskap news:bbndaa$b0oa1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Daar is blykbaar sprake dat Pretoria hulle Jakarandas gaan verloor, omdat
> hulle indringerplante is.
>
> Annette
>
Re: Jakarandalose Jakarandastad? [boodskap #78843 is 'n antwoord op boodskap #78838] Do, 05 Junie 2003 12:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 5 Jun 2003 14:33:20 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Daar is blykbaar sprake dat Pretoria hulle Jakarandas gaan verloor, omdat
> hulle indringerplante is.
>
> Annette
>

ek weet nie dat daar ooit sprake van was om hulle uit te roei nie,
daar is wel gese dat daar nie nuwes aangeplant sal word nie

>

>
>

Threeships Mcduck
lato di gomma giù, lato lucido in su
www.mothership.co.za
Re: Jakarandalose Jakarandastad? [boodskap #78844 is 'n antwoord op boodskap #78843] Do, 05 Junie 2003 13:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek sal help om die goed uit te roei - dit is 'n pes.
Vir slegs 3 weke van die jaar (Oktober) is Pretoria die mooiste stad in die
wêreld. Daarna moet jy die gemors van die bome skoonmaak.
Die mooiste, en mees funksionele boom in die deel van die wêreld is die
witstinkhout.
O ja, Pretoria het klaarblyklik die mooiste tuine in die wêreld...

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:l4fudv8tmfg3tejucsm1p3j0uc4veobppd@4ax.com...
> On Thu, 5 Jun 2003 14:33:20 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Daar is blykbaar sprake dat Pretoria hulle Jakarandas gaan verloor, omdat
>> hulle indringerplante is.
>>
>> Annette
>>
>
> ek weet nie dat daar ooit sprake van was om hulle uit te roei nie,
> daar is wel gese dat daar nie nuwes aangeplant sal word nie
>
>>
>
>>
>
> Threeships Mcduck
> lato di gomma giů, lato lucido in su
> www.mothership.co.za
Re: Jakarandalose Jakarandastad? [boodskap #78850 is 'n antwoord op boodskap #78844] Do, 05 Junie 2003 14:06 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> O ja, Pretoria het klaarblyklik die mooiste tuine in die wêreld...

Sê wie?
Gloudina
Vorige onderwerp: Re: Hallo julle!!!!!!!!!!!!!
Volgende onderwerp: Re: sdfsdsfe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 19:50:20 MGT 2024