| Suide is Mooi [boodskap #78779] |
Wo., 04 Junie 2003 05:36  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ons deelnemer, Cindy Nel, het derde gekom in die me Heelal kompetisie. Die
wenner en eerste prinses is van Suid Amerika.
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Suide is Mooi [boodskap #78785 is 'n antwoord op boodskap #78784] |
Wo., 04 Junie 2003 09:27   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
En Karen Zoid is negende op die gay mense se lys ( k.d. laing is eerste).
Dit het my bietjie in die war - ek meen nou as iemand lesbies is, dan hou sy
mos van meisies, so hoekom gaan hulle nie ook vir die mooies soos gewone
mans nie?
Annette
"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0306040111.2108d3ff@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Ons deelnemer, Cindy Nel, het derde gekom in die me Heelal kompetisie. Die
>> wenner en eerste prinses is van Suid Amerika.
>>
>> Annette
>
> En in die tydskrif, FHM, se opname oor die wêreld se 100 sexyste
> vroumense het ons 'n tweede en derde plek gekry; Megan McKenzie en
> Kerry McGreggor.
>
> Drom
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Suide is Mooi [boodskap #79149 is 'n antwoord op boodskap #79109] |
Wo., 11 Junie 2003 06:38  |
Drom[1]
Boodskappe: 333 Geregistreer: November 2001
|
Senior Lid |
|
|
"Glücklich" skryf in boodskap news:...
> Ek dink die regte persoon het gewen, en sy gaan haar rol goed vervul.
So paar dae gelede het van die koerante hier berig dat sy 'n
onvolwasse, 18 jarige skoolmeisie is, wat so ongewild onder haar
mededeelnemers was dat net 15 van hulle (uit so iets soos 71) haar
kroningsbal bygewoon het.
In dieselfde berigte is ook genoem dat ons eie Cindy Nell die
gunsteling onder die ander deelnemers was.
Drom
|
|
|
|