Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Suide is Mooi
Suide is Mooi [boodskap #78779] |
Wed, 04 June 2003 05:36  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ons deelnemer, Cindy Nel, het derde gekom in die me Heelal kompetisie. Die
wenner en eerste prinses is van Suid Amerika.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
Re: Suide is Mooi [boodskap #79149 is 'n antwoord op boodskap #79109] |
Wed, 11 June 2003 06:38  |
Drom[1]
Boodskappe: 333 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Glücklich" skryf in boodskap news:...
> Ek dink die regte persoon het gewen, en sy gaan haar rol goed vervul.
So paar dae gelede het van die koerante hier berig dat sy 'n
onvolwasse, 18 jarige skoolmeisie is, wat so ongewild onder haar
mededeelnemers was dat net 15 van hulle (uit so iets soos 71) haar
kroningsbal bygewoon het.
In dieselfde berigte is ook genoem dat ons eie Cindy Nell die
gunsteling onder die ander deelnemers was.
Drom
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:53:08 UTC 2025
|