Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Zuma Gaan Vertel
Zuma Gaan Vertel [boodskap #78786] |
Wed, 04 June 2003 09:30  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Onder Prez Zuma het gister, na 'n besoek aan die bendegeteisterde dele in
die Kaap, uitgevaar teen die konstitusie wat die misdadigers beskerm, i.p.v.
die gehoorsames.
Hy het ook gesê hy gaan Onse Prez inlig oor die haglike toestande waar
bendebedrywighede hoogty vier.
Sal dit beteken Onse Prez lees nooit ons koerante nie?
Annette
|
|
|
|
|
Re: Zuma Gaan Vertel [boodskap #78830 is 'n antwoord op boodskap #78794] |
Thu, 05 June 2003 04:55  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Natuurlik kan hulle lees - andersins sal hulle nooit die duurste drank kan
herken nie ...
"Annette" skryf in boodskap news:bbkk8r$a1o67$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Pyprokende Whiskydrinkers kan gewoonlik lees - want hulle word geag denkers
> te wees:))
> Annette
>
>
> "Threeships Mcduck" wrote in message
> news:kgjrdv0n63bkdjgmm5ubgjcqgmdn5fugtt@4ax.com...
>> On Wed, 4 Jun 2003 11:30:40 +0200, "Annette"
>> served the following to the group:
>>
>>> Onder Prez Zuma het gister, na 'n besoek aan die bendegeteisterde dele in
>>> die Kaap, uitgevaar teen die konstitusie wat die misdadigers beskerm,
> i.p.v.
>>> die gehoorsames.
>>> Hy het ook gesê hy gaan Onse Prez inlig oor die haglike toestande waar
>>> bendebedrywighede hoogty vier.
>>> Sal dit beteken Onse Prez lees nooit ons koerante nie?
>>>
>>
>> hy kan lees???
>>
>>
>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>>
>>>
>>
>> Threeships Mcduck
>> www.mothership.co.za
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:47:06 UTC 2025
|