Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Beginsels
Re: Beginsels [boodskap #7874] Do, 26 Desember 1996 00:00 na volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Lohan Johnson wrote:
>
> Ek wil nou nie 'n suster wees nie, maar ek is effe onseker oor die doel van
> hierdie woordewisselings.
>
> Kan iemand my helderheid van verstand besorg?

Ek weet nie of dit helderheid van verstand besorg nie, maar kom ons
probeer:

Ek dink dit gaan daaroor dat party mense daarop roem dat hulle "OK" is en
dat almal wat nie soos hulle dink nie, "not OK" is.

M.a.w. 'n poging deur die "ek is OK" -ouens om goed te voel deur
ander te manipuleer.

'n Mens hoef nie veel meer te weet as wat jy in die popsielkunde-artikels
van die Huisgenoot kry nie, om te kan voorspel dat die "not OK"
-ouens baie negatief sal reageer.

Groete, Leendert
Re: Beginsels [boodskap #7939 is 'n antwoord op boodskap #7874] Sa, 04 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 26 Dec 1996 22:25:30 -0800, Leendert van Oostrum wrote:
<<<>'n Mens hoef nie veel meer te weet as wat jy in die popsielkunde-artikels
>van die Huisgenoot kry nie, ...>>>

Leendert lees Huisgenoot
Re: Beginsels [boodskap #7950 is 'n antwoord op boodskap #7874] Ma, 06 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lo...  is tans af-lyn  lo...
Boodskappe: 124
Geregistreer: Desember 1996
Karma: 0
Senior Lid
So op die selle vlak as die Beeld en Citizen ne', of wat praat ek alles?

Cheers
Lou
Re: Beginsels [boodskap #7968 is 'n antwoord op boodskap #7874] Wo, 08 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum[2]  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Soms - onder andere.
Daaruit weet ek dat die gemiddelde bydrae hier (aanhalings uitgesonder) op std
5 leesvlak is - soos Huisgenoot.

Groete, Leendert
Vorige onderwerp: streekbieren
Volgende onderwerp: Re: Afrikaanse Radio - ek gaan weer probeer......
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 20:33:23 MGT 2024