Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Beginsels
Re: Beginsels [boodskap #7874] |
Thu, 26 December 1996 00:00  |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Lohan Johnson wrote:
>
> Ek wil nou nie 'n suster wees nie, maar ek is effe onseker oor die doel van
> hierdie woordewisselings.
>
> Kan iemand my helderheid van verstand besorg?
Ek weet nie of dit helderheid van verstand besorg nie, maar kom ons
probeer:
Ek dink dit gaan daaroor dat party mense daarop roem dat hulle "OK" is en
dat almal wat nie soos hulle dink nie, "not OK" is.
M.a.w. 'n poging deur die "ek is OK" -ouens om goed te voel deur
ander te manipuleer.
'n Mens hoef nie veel meer te weet as wat jy in die popsielkunde-artikels
van die Huisgenoot kry nie, om te kan voorspel dat die "not OK"
-ouens baie negatief sal reageer.
Groete, Leendert
|
|
|
|
|
Re: Beginsels [boodskap #7968 is 'n antwoord op boodskap #7874] |
Wed, 08 January 1997 00:00  |
Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264 Geregistreer: February 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Soms - onder andere.
Daaruit weet ek dat die gemiddelde bydrae hier (aanhalings uitgesonder) op std
5 leesvlak is - soos Huisgenoot.
Groete, Leendert
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 03:53:40 UTC 2025
|