Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » health services in sa is kak
health services in sa is kak [boodskap #78730] |
Tue, 03 June 2003 09:52  |
Threeships Mcduck
Boodskappe: 244 Geregistreer: June 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
ons was die naweek graskop toe vir `n bike rally. oppad terug het een
van die ouens in die groep geval en sy been seer gemaak. aanvanklik
het almal gedink dat dit nie te ernstig was nie en hy is in die bakkie
gelaai. in pretoria is hy na hf toe gevat waar hulle geweier het om na
hom te kyk want hy het nie hier geval nie. hierdie plek hou net nie op
om my te verstom nie.
Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
|
|
|
|
|
|
|
Re: health services in sa is kak [boodskap #78791 is 'n antwoord op boodskap #78753] |
Wed, 04 June 2003 10:46  |
Threeships Mcduck
Boodskappe: 244 Geregistreer: June 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 3 Jun 2003 17:16:01 +0200, "Elaine"
served the following to the group:
> Ja, dis inderdaad 'n nuwe een vir my daai! Sorry om nou af te dwaal van die
> gesprek af, maar by watse rally was jy?
>
> Elaine
>
paradise in graskop
> "Threeships Mcduck" wrote in message
> news:mlrodv03bck8eqflrflh05m3ug4gfh8kpu@4ax.com...
>> ons was die naweek graskop toe vir `n bike rally. oppad terug het een
>> van die ouens in die groep geval en sy been seer gemaak. aanvanklik
>> het almal gedink dat dit nie te ernstig was nie en hy is in die bakkie
>> gelaai. in pretoria is hy na hf toe gevat waar hulle geweier het om na
>> hom te kyk want hy het nie hier geval nie. hierdie plek hou net nie op
>> om my te verstom nie.
>> Threeships Mcduck
>> www.mothership.co.za
>
Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:51:05 UTC 2025
|