Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hierdie lys is so tipies Afrikaans...
Hierdie lys is so tipies Afrikaans... [boodskap #7872] |
Thu, 26 December 1996 00:00  |
tbos
Boodskappe: 5 Geregistreer: November 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Mens probeer 'n positiewe bydrae maak dan klim een simpel op 'n vals stasie
af en ontspoor die hele gesprek en WELLA! Daar het jy dit! Dan gesels ons
land en sand oor ou stinkende koeie...
|
|
|
|
|
|
Re: poepende koeie [boodskap #7924 is 'n antwoord op boodskap #7911] |
Thu, 02 January 1997 00:00  |
Gideon Dreyer
Boodskappe: 35 Geregistreer: September 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek het my byna slap gelag vir die woordverwarring waarmee die ng die nuwe
jaar begin.
Poep in nederlands beteken feces( mis; kak,drolle of selfs slap)
schijt laten beteken poep in Afrikaans.
Drolle kan ook mooi beteken. Maar dit is n ouderwetse woord.
Daar word dus te veel poep (mest) op die land versprei wat sure reent
veroorsaak. Ons het veral probleme hier met varkens mest. Die boere moet
nou n ander manier vind om van die mest ontslae te raak. Vroeger het hulle
dit verdund oor die land gesproei. Die reuk is nie om uit te staan nie.
Die reel is ook onder andere om die boerebevolking uit te dun hier in die
lae lande en is n besonder netelige probleem. Die boere word in die gehele
europa angepak en gekontroleerd. Hoepelik kry ons minder rotsooi in ons
vleis.
In die stede het ons probleme met honde poep. Te veel groot honde in klein
behuising dus ons trap dikwels in honde poep. Alhoewel dit eers geluk
gebring het is dit nou net lastig. Ek het vergeet hoeveel tonne poep per
dag opgeruim moet word.
Neuken in nederlands beteken kopulasie soos in die geslagsdaad en kan nie
in nette geselskap gebruik word nie.
Rond neuk is onbekend en laat die nederlander beswyk van die lag. te
promiscu.
Dit is bitter koud hier in Amsterdam. -10 grade en in die wind selfs-20
grade.
Ons hoop om na 10 jaar weer die elfstedetog te skaats. Daar heers groot
opgewondenheid maar die ys is nie orals dik genoeg vir die 16,000
deelnemers nie. Misskien gebeur dit aanstaande saterdag.
Al die grachte is bevrore en dit lyk op die middeleeuwe op die platteland
met duisende mense op die kanale en plasse.
vriendelike groet
xfiles
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Feb 22 13:45:35 UTC 2025
|