Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gyselaarsdrama
Gyselaarsdrama [boodskap #78710] Di, 03 Junie 2003 06:43
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Twee gevangenis het daarin geslaag om die polisiemanne wat hulle vergesel
het te ontwapen, en daarna die hele polisiestasie te beleër. Behalwe van 'n
polisielid wat gewond is, is daar geen ander ongevalle nadat die drama
ontlont is nie.
Sou hulle vir die lot Kentucky geneem het, en terwyl daar geëet is, die
stasie ontset het?:)
Annette
Vorige onderwerp: aanval van die dodelike proteas
Volgende onderwerp: Wouter Basson Vry
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 06:57:32 MGT 2024