Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Afrikaanse Radio?
Afrikaanse Radio? [boodskap #7805] |
Wed, 11 December 1996 00:00  |
Rex Mollentze
Boodskappe: 6 Geregistreer: October 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
As daar iemand is wat Afrikaanse of Suid Afrikaanse Radio luister in Noord
-Amerika sal ek bly wees as die inligting beskikbaar gemaak kan word. 'n
Mens mis baie duidelik Afrikaans en Suid-Afrikaans in die deel van die
wereld. Ons het 'n groep Suid-Afrikaners wat so drie maal per jaar hier in
Orlando area bymekaar kom en vleis braai, maar 'n radiostasie sal 'n treffer
wees.
Groete
Rex (Oud Vrystater)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:49:14 UTC 2025
|