Tuis » Lekker » Reis & vakansie » Visrivierstap
Visrivierstap [boodskap #78698] |
Mon, 02 June 2003 20:19  |
Ouboet
Boodskappe: 12 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
ouboe...@yahoo.co.uk (Ouboet) skryf in boodskap news:...
> Ragel.
Die tweede dag se stap wat julle so 'n styfheid ondervind het is eerder
die eerste dag se stap ,wat jou heeltyd na onder toe druk. Jy is so liries oor
die Visrivier se stap ,maar jy praat nooit van die sonondergangs en sonopkoms
in die canyon wat so romanties is.Dit is 'n jammerte dat jy en jou stapmaat nie
hierdie jaar die Visrivier kan stap nie.
|
|
|
|
|
|
Re: Visrivierstap [boodskap #78888 is 'n antwoord op boodskap #78849] |
Fri, 06 June 2003 17:56  |
Ouboet
Boodskappe: 12 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
rachel...@yahoo.co.uk (Rachel Couché) skryf in boodskap news:...
> ouboe...@yahoo.co.uk (Ouboet) skryf in boodskap news:...
>> Ouboet: Ragel ,almal kan nie die Visrivier stap by volle maan nie. Dus
>> is die sonopkoms en ondergangs vir my n ervaring so ook vir die
>> bekende stapper JAYNEE
>> LEVY "experiencing magnificent sunrises and sunsets" in die Canyon.
>
> Rachel: Hy het seker dan nie n volmaan op sy ervarings beleef nie want
> anders sou sy boek n ander titel gehad het! :-)
Ouboet: Jaynee se boek se naam is Trailing &Mountaineering in S.A.en
dek alle staproetes in S.A.******/
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 10:51:43 UTC 2025
|