Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Slegs
Slegs [boodskap #78535] Vr, 30 Mei 2003 07:46 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Het julle die nuwe plakkaat by die poskantoor gesien?
Seëls - was R 1.30
en dan in groot swart letters:
Nou Slegs R 1.65!!

Gewoonlik as "was" en " nou slegs" in advertensies gebruik word, praat ons
van goedkoper, nie duurder nie - maar die poskantoor dink andersom:)

Annette
Re: Slegs [boodskap #78546 is 'n antwoord op boodskap #78535] Vr, 30 Mei 2003 12:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek gaan nie meer poskantoor toe nie. Ek kan nie eers onthou wanneer laas ek
'n brief gepos het nie, maar dis nogal heel oulik. Goed gedink, ek wonder
wie's hulle advertensie maatskappy.

E

"Annette" skryf in boodskap news:bb7298$40tf1$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Het julle die nuwe plakkaat by die poskantoor gesien?
> Seëls - was R 1.30
> en dan in groot swart letters:
> Nou Slegs R 1.65!!
>
> Gewoonlik as "was" en " nou slegs" in advertensies gebruik word, praat ons
> van goedkoper, nie duurder nie - maar die poskantoor dink andersom:)
>
> Annette
>
Re: Slegs [boodskap #78554 is 'n antwoord op boodskap #78535] Vr, 30 Mei 2003 14:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 30 May 2003 09:46:32 +0200, "Annette" wrote:

> Het julle die nuwe plakkaat by die poskantoor gesien?
> Seëls - was R 1.30
> en dan in groot swart letters:
> Nou Slegs R 1.65!!
>
> Gewoonlik as "was" en " nou slegs" in advertensies gebruik word, praat ons
> van goedkoper, nie duurder nie - maar die poskantoor dink andersom:)
>
> Annette
>

Dis tog normaal, nè, Annette? Dit hang daar maar van af hoeveel die
Rand die andere dag nog werd is.. Die posdiens is reg!

Groete,

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Slegs [boodskap #78591 is 'n antwoord op boodskap #78535] Vr, 30 Mei 2003 19:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pete  is tans af-lyn  Pete
Boodskappe: 61
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Wens ek kon 'n 27% verhoging gekry het.........
Re: Slegs [boodskap #78661 is 'n antwoord op boodskap #78554] Ma, 02 Junie 2003 07:15 Na vorige boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 30 May 2003 16:15:34 +0200, Sterrenkijker
served the following to the group:

> On Fri, 30 May 2003 09:46:32 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Het julle die nuwe plakkaat by die poskantoor gesien?
>> Seëls - was R 1.30
>> en dan in groot swart letters:
>> Nou Slegs R 1.65!!

>> Gewoonlik as "was" en " nou slegs" in advertensies gebruik word, praat ons
>> van goedkoper, nie duurder nie - maar die poskantoor dink andersom:)

>> Annette

>
> Dis tog normaal, nè, Annette? Dit hang daar maar van af hoeveel die
> Rand die andere dag nog werd is.. Die posdiens is reg!
>
> Groete,
>
> Norbert (uit Vlaandere)

dis nie normaal nie. annette is reg as sy se dat die 'nou slegs'
gewoonlik gekoppel word aan `n goedkoper prys soos in 'was 1.65, nou
slegs 1.30'. jy kan seker baie analities daarna kyk en die prys
verhoging vergelyk met ander items en dan se brood het met 10% gestyg
en ons seels met net 5% maar dis `n advertensie nie `n analise in die
financial mail nie.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Vorige onderwerp: Growwe gediggie/grap - onder 18's hou verby!
Volgende onderwerp: Die mense raak al vieser en ander goed.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 15:05:34 MGT 2024