Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Slegs
Slegs [boodskap #78535] |
Fri, 30 May 2003 07:46  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Het julle die nuwe plakkaat by die poskantoor gesien?
Seëls - was R 1.30
en dan in groot swart letters:
Nou Slegs R 1.65!!
Gewoonlik as "was" en " nou slegs" in advertensies gebruik word, praat ons
van goedkoper, nie duurder nie - maar die poskantoor dink andersom:)
Annette
|
|
|
|
|
|
Re: Slegs [boodskap #78661 is 'n antwoord op boodskap #78554] |
Mon, 02 June 2003 07:15  |
Threeships Mcduck
Boodskappe: 244 Geregistreer: June 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 30 May 2003 16:15:34 +0200, Sterrenkijker
served the following to the group:
> On Fri, 30 May 2003 09:46:32 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Het julle die nuwe plakkaat by die poskantoor gesien?
>> Seëls - was R 1.30
>> en dan in groot swart letters:
>> Nou Slegs R 1.65!!
>> Gewoonlik as "was" en " nou slegs" in advertensies gebruik word, praat ons
>> van goedkoper, nie duurder nie - maar die poskantoor dink andersom:)
>> Annette
>
> Dis tog normaal, nè, Annette? Dit hang daar maar van af hoeveel die
> Rand die andere dag nog werd is.. Die posdiens is reg!
>
> Groete,
>
> Norbert (uit Vlaandere)
dis nie normaal nie. annette is reg as sy se dat die 'nou slegs'
gewoonlik gekoppel word aan `n goedkoper prys soos in 'was 1.65, nou
slegs 1.30'. jy kan seker baie analities daarna kyk en die prys
verhoging vergelyk met ander items en dan se brood het met 10% gestyg
en ons seels met net 5% maar dis `n advertensie nie `n analise in die
financial mail nie.
Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Feb 25 11:55:14 UTC 2025
|