Tuis » Lekker » Reis & vakansie » Everest - 50 jaar
Everest - 50 jaar [boodskap #78529] |
Fri, 30 May 2003 06:47  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gister was dit 50 jaar gelede wat Tensing en Hillary geskiedenis gemaak het.
Op RSG het iemand gister ingebel wat betrokke was by twee ekspedisies na
Everest. Hy het nie tot bo geklim nie, maar sê om selfs net tot by die
basiskamp te klim is 'n wonderlikke ondervinding.
Hy vertel ook dat geen mens weet voordat jy daar is hoe jou liggaam gaan
reageer op die dun lug nie.
Dit kos iemand van SA - alles insluitend- R 300 000 om Everest aan te durf.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Everest - 50 jaar [boodskap #78664 is 'n antwoord op boodskap #78660] |
Mon, 02 June 2003 07:29   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Het jy nou die advertensie gehoor met sy lighoofdige suurstoftekort
verklaring daar van bo af?
If you want to make it to the top, you must make it to the top:))
Net soos Naas wat verklaar het dat daar etlike beseerde spelers is wat nie
die bokspan gehaal het nie, omdat hulle beseer is.
Annette
"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:b2uldvo2bhg3epscuv1a7vo3a6jmp013a1@4ax.com...
> On Fri, 30 May 2003 09:43:38 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Nee Skippie - ek het weer vanoggend gehoor hy het dit toe gemaak:)
>> Die R300 000 sluit in 2 maande - so dit maak nie saak hoeveel keer jy dit in
>> daardie jaar probeer nie, dit bly slegs R300 000:))
>> Ek stem ook saam dat dit meestal fanatici is om dit te probeer aandurf.
>>
>> Annette
>>
>
> ja sorry, my nuus was oud. ek verstaan hy het dit toe gemaak en vir
> discovery waarde vir hulle geld gegee.
>
>>
>> "Threeships Mcduck" wrote in message
>> news:rr1edvoep7cvsu519ibojoeh22p3i2opa2@4ax.com...
>>> On Fri, 30 May 2003 08:47:22 +0200, "Annette"
>>> served the following to the group:
>
>>>> Gister was dit 50 jaar gelede wat Tensing en Hillary geskiedenis gemaak het.
>>>> Op RSG het iemand gister ingebel wat betrokke was by twee ekspedisies na
>>>> Everest. Hy het nie tot bo geklim nie, maar sê om selfs net tot by die
>>>> basiskamp te klim is 'n wonderlikke ondervinding.
>>>> Hy vertel ook dat geen mens weet voordat jy daar is hoe jou liggaam gaan
>>>> reageer op die dun lug nie.
>>>> Dit kos iemand van SA - alles insluitend- R 300 000 om Everest aan te durf.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>
>>> ek het al party keer gewonder wat dit mens sou kos om so iets te doen.
>>> dit moet darem `n verskriklike passie by `n gewone (nie ryk) mens wees
>>> om daai tipe geld uit te haal daarvoor. ongetwyfeld `n ervaring van `n
>>> leeftyd maar 300 000 werd? ek dink dit is daar waar passie verander na
>>> fanatasie (fanaticism). ek hoor ons laaste ou wat agter gebly het om
>>> die derde keer te probeer het dit weer nie gemaak nie. dit kos hom
>>> seker nou al `n kleinhuis vol.
>>>>
>>>>
>>> Threeships Mcduck
>>> www.mothership.co.za
>>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
|
|
|
Re: Everest - 50 jaar [boodskap #78876 is 'n antwoord op boodskap #78658] |
Fri, 06 June 2003 10:03  |
NoS...[2]
Boodskappe: 234 Geregistreer: September 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 2 Jun 2003 06:01:10 +0200, "Annette" wrote:
> Hopelik - maar met Vilane se poging was daar net 3 van die vier kameras wat
> gewerk het en wat 'n foto kon neem.
> Annette
Dit hang af van watter kameras hulle gevat het. As dit met batterye
werk, sal hulle in die koue doodgaan.
Mallory het sonder twyfel n meganiese kamera gehad en die koue sal glo
die chemikalie op die film bewaar.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:51:07 UTC 2025
|