|
|
| Re: Lawwie Manto se nuutste juweeltjie [boodskap #78457 is 'n antwoord op boodskap #78452] |
Wo., 28 Mei 2003 22:44   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Elaine wrote:
> Sê vir my wat dit met die hele storie uit te waai het. Eintlik praat ons
> deesdae van sweat blou fokall, maar ek wou nie vloek nie. Weereens, wat het
> die woorde sweat blou boggerall met my kultuur uit te waai? Ek praat nie
> hier van boeretannie kultuur nie, maar van die nuwe groeiende veranderde
> dinamiese kultuur van SA en sy mense.
En ek stel voor dat jy nie besef
dat jy "sweet" verkeerd spel nie.
Tant Hessie van UNISA
|
|
|
|
|
|
| Re: Lawwie Manto se nuutste juweeltjie [boodskap #78460 is 'n antwoord op boodskap #78459] |
Do., 29 Mei 2003 01:04   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Elaine wrote:
> En ek stel voor jy's vol kak, want so dra jy sien jy verloor 'n fight begin
> jy hammer op spelling. Hoe's daai?
Watter geveg het ek verloor? Ek het
uitgewys dat jy, heelwaarskynlik uit
sommer dommigheid, gaan hardloop het
met 'n stuk "nuus" oor Manto en
vroulike besnydenis wat Annette opgetel
het in iemand se skinder-kolom, en
wat Annette vir die waarheid gepos
het (moedswillig?) en waarvoor sy nou
nog nie die karakter het om voor
om verskoning te vra nie.
Daarbenewens, as jy in my karakter
inklim, gee ek so goed soos ek kry (die
anglisisme wat ek my so af en toe gun.)
En eendag, net eendag, sal jy begin om
jou taal en die Engelse taal meer te
respekteer. Op so 'n manier het ek dan
sommer so ses duisend myl van SA af tog
'n invloed of die kultuur van sommige
Afrikaners.
Tant Hessie wat sweet boggerall verkondig
|
|
|
|
| Re: Lawwie Manto se nuutste juweeltjie [boodskap #78464 is 'n antwoord op boodskap #78460] |
Do., 29 Mei 2003 01:43   |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Nee, jy het begin deur in ons karakters te klim, deur ons giftig te noem as
ek reg kan onthou? Jy ignoreer die feit dat Manto stupid is, of die berig
in M&A waar is of nie, sy bly stupid.
My spelling is dalk nie perfek nie, maar ek het nog nooit gesê dit is nie.
Hoekom jy daarop bly hammer weet nugter alleen, want jy sal oplet ek spel
seker woorde oor en oor verkeerd. Met die beste wil in die wêreld sal jy
dit nie uit my kry nie. En soms, net soms moet jy dalk in ag neem dat dit
'n tikfout kan wees. Dalk moet jy minder op spelling let, en meer op
waaroor die gesprekke gaan...
E
wrote:
>
> Watter geveg het ek verloor? Ek het
> uitgewys dat jy, heelwaarskynlik uit
> sommer dommigheid, gaan hardloop het
> met 'n stuk "nuus" oor Manto en
> vroulike besnydenis wat Annette opgetel
> het in iemand se skinder-kolom, en
> wat Annette vir die waarheid gepos
> het (moedswillig?) en waarvoor sy nou
> nog nie die karakter het om voor
> om verskoning te vra nie.
> Daarbenewens, as jy in my karakter
> inklim, gee ek so goed soos ek kry (die
> anglisisme wat ek my so af en toe gun.)
> En eendag, net eendag, sal jy begin om
> jou taal en die Engelse taal meer te
> respekteer. Op so 'n manier het ek dan
> sommer so ses duisend myl van SA af tog
> 'n invloed of die kultuur van sommige
> Afrikaners.
>
> Tant Hessie wat sweet boggerall verkondig
>
|
|
|
|
| Re: Lawwie Manto se nuutste juweeltjie [boodskap #78465 is 'n antwoord op boodskap #78464] |
Do., 29 Mei 2003 03:53   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Elaine wrote:
Jy ignoreer die feit dat Manto stupid is, of die berig
> in M&A waar is of nie, sy bly stupid.
So nou kan die berig in Mail and
Guardian maar waar wees of nie. Maak
nie saak nie. Mense kan maar aangaan
om die meuletjie te maal oor die
storie dat Manto vroulike besnydenis
bepleit. Maak nie saak nie. Solank
mense soos jy maar net hulle rassis-
tiese ikone holrug kan ry. En dis hierdie
grondelose stupiditeit wat die teel-
aarde was waarin die politieke
verkragters van die apartheids-era
hulle sterkte gevind het. Noem hierdie
een maar 'n "kommunis" en daardie een
'n "volksverraaier", en daar trek die
hele sous kekkel kekkel agterna totdat
die land in die afgrond in is.
Ons het hier in Kanada ook ministers
wat somtyds dinge voorstaan waarvan ons
nie hou nie, en ons het die reg om hulle
te kritiseer. Maar om gruwelike onwaarhede
oor hulle te versprei is immoreel en
onwettig en ons kan voor die hof gedaag
word as ons dit doen.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
| Re: Lawwie Manto se nuutste juweeltjie [boodskap #78488 is 'n antwoord op boodskap #78265] |
Do., 29 Mei 2003 13:19   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Annette wrote:
> Direk vertaal uit M&G:
> Hieronder nog voorstelle ivm die kontrole en voorkoming van vigs:
> 2) Vroulike besnydenis is glo die antwoord.
Die nuusgroep wag vir 'n apologie.
Die Mail and Guardian wag vir 'n
verskoning. Ons wag.
Die burgers van Swellendam.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Lawwie Manto se nuutste juweeltjie [boodskap #78538 is 'n antwoord op boodskap #78312] |
Vr., 30 Mei 2003 09:43   |
Pijotr
Boodskappe: 17 Geregistreer: Februarie 2002
|
Junior Lid |
|
|
Dis weer snaaks... ek het weer die ondervinding dat alle SA vrouens - veral
afrikaans sprekende SA vrouens geen benul het wat in die bed aangaan nie...
Jy moet seker van die engels sprekende vrouens praat wat die mans so kan
leer... die afrikaanse meisies is maar lekker dom as dit by genot kom.
As ek so na elaine luister, op die internet en elders, sal 'n mens sweer elk
van die miljoene mans (swart, wit, geel) waarmee sy bed toe was nie geweet
het wat hulle doen nie - dit waarlik sad.
"Elaine" skryf in boodskap news:3ed31ed2$0$236@hades.is.co.za...
> Ja, ek verwys na alle SA mans. As ek so na mans luister, op die Internet en
> elders, sal 'n mens sweer elke man wat ek nog ontmoet het is 'n adonis en 'n
> wonderwerk in die bed. Die realiteit is, baie weet nie wat hulle doen nie,
> behalwe as hulle 'n baie geduldige vrou het/gehad het wat hulle geleer
> het/leer. Meeste mans kry hulle idees van porno flieks af, en dit werk nie
> in die regte lewe in soos dit in 'n porno werk nie. Maar dis besides the
> point.
> Ons praat hier van Manto se voorstel om vrouens te besny. Weet jy wat dit
> doen aan 'n vrou. Sy is vir die res van haar lewe nie 'n staat daartoe om
> seks te geniet nie, en sy het moeilike en pynlike geboortes. Maar as 'n man
> lus het, het hy lus en dit gaan hom min skeel of sy vrou/meisie besny is of
> nie en vrouens is geleer om hulle "plig" teenoor hul mans na te kom, so die
> besnyde vrou sal heel moontlik op haar tande byt en die pyn vat sodat haar
> man homself kan geniet. Ek het nog nooit 'n man ontmoet wat net wil seks h�
> om babatjies te maak nie :-)).
> Voordat hulle die probleem soek by vrouens wat uitlokkend is en by mans
> aanlê moet hulle dalk ook die probleem aanspreek van 1. Swart mans wat nog
> steeds weier om kondome te dra. 2. Die verkragtingsyfer, wat grootliks bydra
> tot die VIGS probleem; en 3. Die ding dat ons ander nasies Sangomas so
> blindelings glo en volg.
> Maar die regering praat hulself in elk geval dof teen die massas vas en min
> glo hulle idees. Baie glo nog steeds die Muti wat die Sangomas hulle invoer
> maar hulle immuun teen VIGS, en die ander ding wat die Sangomas te vertelle
> het ken ons almal...
> Ek sê egter weer, dis nie 'n rasse ding nie, maar eerder 'n kultuur ding.
> Ek loop nou nog Afrikaanse mans EN meisies raak wat dink VIGS sal nooit met
> hulle gebeur nie. Loop mos en vertel "Ek eet nie my sweet met 'n papier om
> nie", en baie wit mans en vrouens dink nog steeds VIGS is 'n ding wat met
> gays gebeur.
>
> Elaine
>
> "Jonas" wrote in message
> news:3ed2db6a$0$228@hades.is.co.za...
>> Met alle respek. Indien daar verwys word na "alle Suid-Afrikaanse mans"
> het
>> ek 'n probleem.
>> Daar is bepaald 'n verskil tussen blanke en swart mans mbt seksuele
> gedrag -
>> en die ou wat voorbeelde wil hê het nog nie in Suid-Afrika gewoon nie.
>> (En die opmerking het niks met rassisme te doen nie , maar indien jy dit
> so
>> wil interpreteer, help jouself....)
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Lawwie Manto se nuutste juweeltjie [boodskap #78642 is 'n antwoord op boodskap #78265] |
So., 01 Junie 2003 13:55   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Pijotr wrote:
> ek het nie 'n probleem met my impotensie nie
> "Elaine"
>> En net omdat jy impotent is, is dit nie nodig om dit op my uit te haal
Ek dink jy verstaan Elaine verkeerd.
Sy bedoel jy is "impôtant" (important),
jy weet, soos "hulle" dit uitspreek.
Sê, wanneer het jy laas 'n kaffer se
voete gewas?
Penkop by die drif
|
|
|
|
| Re: Lawwie Manto se nuutste juweeltjie [boodskap #78700 is 'n antwoord op boodskap #78642] |
Ma., 02 Junie 2003 21:09  |
Pijotr
Boodskappe: 17 Geregistreer: Februarie 2002
|
Junior Lid |
|
|
ek het nog net die ander dag 'n man uit ghana se voete gewas - is jy
heldersiende?
skryf in boodskap news:3EDA060A.8010305@rogers.com...
>
> Pijotr wrote:
>
>
>> ek het nie 'n probleem met my impotensie nie
>> "Elaine"
>
>>> En net omdat jy impotent is, is dit nie nodig om dit op my uit te haal
>
>
> Ek dink jy verstaan Elaine verkeerd.
> Sy bedoel jy is "imp�tant" (important),
> jy weet, soos "hulle" dit uitspreek.
> S�, wanneer het jy laas 'n kaffer se
> voete gewas?
>
> Penkop by die drif
>
|
|
|
|