Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Skaamkinders
Skaamkinders [boodskap #78396] Wo, 28 Mei 2003 06:58 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nuwe woord wat ek geleer het van die Happy storie. Dit is nou 'n kind van 'n
wit pa by 'n swart ma, en die pa wil niks van die kind weet nie.
Die ma bly dan ook met die kind in 'n oorwegend swart gemeenskap.

Annette
Re: Skaamkinders [boodskap #78412 is 'n antwoord op boodskap #78396] Wo, 28 Mei 2003 14:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 28 May 2003 08:58:10 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Nuwe woord wat ek geleer het van die Happy storie. Dit is nou 'n kind van 'n
> wit pa by 'n swart ma, en die pa wil niks van die kind weet nie.
> Die ma bly dan ook met die kind in 'n oorwegend swart gemeenskap.
>
> Annette
>
>

sou dit nou wees omdat die kind skaam is of die pa? of dalk die ma?

>
>

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Skaamkinders [boodskap #78429 is 'n antwoord op boodskap #78396] Wo, 28 Mei 2003 19:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
flinder  is tans af-lyn  flinder
Boodskappe: 11
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
Volgens die Mail en Guardian, het Happy se ma jare gelede gedros. Dis 'n
tante wat hom grootmaak. Hy het ook 'n gesaghebbende krininele rekord vir sy
ouderdom

"Annette" > Nuwe woord wat ek geleer het van die Happy storie. Dit is nou 'n
kind van 'n
> wit pa by 'n swart ma, en die pa wil niks van die kind weet nie.
> Die ma bly dan ook met die kind in 'n oorwegend swart gemeenskap.
>
> Annette
>
Re: Skaamkinders [boodskap #78469 is 'n antwoord op boodskap #78429] Do, 29 Mei 2003 06:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Lyk my Happy was unlucky?

"flinder" skryf in boodskap news:bb3149$g8s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Volgens die Mail en Guardian, het Happy se ma jare gelede gedros. Dis 'n
> tante wat hom grootmaak. Hy het ook 'n gesaghebbende krininele rekord vir sy
> ouderdom
>
> "Annette" > Nuwe woord wat ek geleer het van die Happy storie. Dit is nou 'n
> kind van 'n
>> wit pa by 'n swart ma, en die pa wil niks van die kind weet nie.
>> Die ma bly dan ook met die kind in 'n oorwegend swart gemeenskap.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Skaamkinders [boodskap #78479 is 'n antwoord op boodskap #78412] Do, 29 Mei 2003 09:08 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, snaaks genoeg is dit wat die gemeenskap die kind noem, al is hy/sy nie
skaam nie.
Annette

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:seh9dvctdr4vh7ca0osfp87mmbfieohird@4ax.com...
> On Wed, 28 May 2003 08:58:10 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Nuwe woord wat ek geleer het van die Happy storie. Dit is nou 'n kind van 'n
>> wit pa by 'n swart ma, en die pa wil niks van die kind weet nie.
>> Die ma bly dan ook met die kind in 'n oorwegend swart gemeenskap.
>>
>> Annette
>>
>
> sou dit nou wees omdat die kind skaam is of die pa? of dalk die ma?
>
>>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Vorige onderwerp: Kanada en mal koeie!
Volgende onderwerp: Ryery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 22:08:15 MGT 2024