| Nuwe GrootBroer [boodskap #78272] |
Ma., 26 Mei 2003 12:01  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gisteraand toe die aankoms gesien van die 12 deelnemers uit 12 verskillende
Afrika Lande.
Diskriminasie - daar is 7 mans en slegs 5 dames.
Ek dink ons kan 'n miskien 'n geval van fifo hê.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuwe GrootBroer [boodskap #78481 is 'n antwoord op boodskap #78451] |
Do., 29 Mei 2003 09:16   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek het nog net verlede Sondag gekyk - en sal miskien weer hierdie Sondag -
ek dink die radio-omroeper - Sammi? is die agtermekaarkêrel.
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:3ed52577$0$225@hades.is.co.za...
> Ek kan sien jy's 'n aanhanger. Ek kyk net so nou en dan wanneer daar niks
> anders op is om te kyk nie. Mwisho is van Tanzanié ja...
>
> E
>
> "flinder" wrote:
>>
>> Ek hou van Alex van Kenya.
>> Cherise van Zimbabwe is 'n pragtige "outgoing" persoonlikheid.
>> Die girl van Botswana het so 'n lekker spontane persoonlikheid.
>> Baru van Angola lyk vir my te stil en onseker van haarself.
>> Tapuwa van Zimbabwe is drie dae daar en begin klaar geïrriteerd raak
>> Mwisho ( is hy van Tanzanië) - herinner my aan Zlatko verlede jaar.
>> Bayo - die groot ou - begin lyk na 'n beer met 'n seertand.
>> Abby van Suid-Afrika is borrelend.
>> Stefan van Namibië is 'n seksie hartebreker boerseun. Puik.
>> Zein van Malawo mag perdalkies 'n agtermekaar man wees.
>> Gaytano - Ghana(?) lyk na die gekultiveerde persoonlikheid.
>>
>>
>> :-)))))) Dit kan net interessant raak!
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuwe GrootBroer [boodskap #78768 is 'n antwoord op boodskap #78640] |
Di., 03 Junie 2003 20:29  |
flinder
Boodskappe: 11 Geregistreer: Mei 2003
|
Junior Lid |
|
|
Lekker ironie en intrige - maar ag wel.......my mentaliteit is nou maar my
mentaliteit. Wat kan ek sê?
"koos" skryf in boodskap news:bbca0u$c3o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n Klomp bobbejane in n hok. Wat se soort mentaliteit moet iemand he om na
> sulke snert te kyk?
>
|
|
|
|