Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Manto se dinge - vir Gloudina
Manto se dinge - vir Gloudina [boodskap #78337] Di, 27 Mei 2003 15:27 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lees die berig op IOL se web site:

http://www.iol.co.za/index.php?set_id=1&click_id=13& art_id=qw1052838901817B2
43

"She had mishandled government's reaction to the Treatment Action Campaign's
(TAC) court action for the provision of antiretrovirals, costing the
taxpayer close to R3-million, and had endorsed the views of Aids dissident
Roberto Giraldo.

Giraldo believed poor nutrition caused Aids, and had recommended HIV
patients eat a combination of garlic, onions, potatoes and virgin olive oil.

"The minister has a history of making rash, unsubstantiated statements. She
should devote more time to finding a cure for the foot-in-mouth condition
she appears to suffer from," Kalyan said."

----------------------------------

Lees ook op Sunday Times:

http://www.sundaytimes.co.za/2003/05/25/insight/in14.asp

Health Minister Manto Tshabalala-Msimang has distinguished herself at an
international forum once again. At a Commonwealth meeting of health
ministers in Switzerland this week (yeah, they allowed her on a plane again)
she threatened to walk out.

And what brought on this bout of militancy? She refused to participate in
the meeting unless her Zimbabwean counterpart, who was in Geneva for another
meeting, was allowed to attend.

The fact that Zimbabwe was suspended from the Commonwealth council - by,
among others, President Thabo Mbeki (hello!), seems to have escaped the dear
minister.

She threw an almighty tantrum, threatening to leave and take all the health
ministers from Southern Africa with her.

Wonder why they tried to convince her otherwise.

------------------------------

http://www.sundaytimes.co.za/2003/03/09/news/news01.asp

Hoor nou hierdie bright spark!!!

Controversial US Aids dissident Roberto Giraldo has been invited to South
Africa by Health Minister Manto Tshabalala-Msimang to act as an adviser to
the government.

Giraldo, a member of President Thabo Mbeki's Aids advisory panel, believes
Aids is caused by nutritional deficiencies, not HIV. He also argues that
antiretroviral drugs induce rather than treat Aids.

Tshabalala-Msimang told the Sunday Times this week that she had decided to
invite Giraldo to advise the government on nutrition after she had been
"vindicated" by a manual prepared by United Nations agencies the World
Health Organisation and the Food and Agriculture Organisation.

-----------------------------------------

Soek jy nog? Of het ek my punt gemaak?! Jy sê ons is gif? Die vroumens is
tien keer erger. Wanneer laas was jy in SA, ek bly jou vra, maar nog steeds
het jy my nie geantwoord nie.

Groete
Elaine
Re: Manto se dinge - vir Gloudina [boodskap #78350 is 'n antwoord op boodskap #78337] Di, 27 Mei 2003 17:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Elaine wrote:

> Lees die berig op IOL se web site:

> Lees ook op Sunday Times:

Nêrens, Elaine, letterlik nêrens kry ek
enige verwysing dat die Minister van
Gesondheid gepraat het van die toepassing
van vroulike besnyding in 'n publieke
forum nie. Ek wag dus nog op die spesifieke
informasie. Ek wag. Ek wag geduldig.

Gloudina
Re: Manto se dinge - vir Gloudina [boodskap #78367 is 'n antwoord op boodskap #78350] Di, 27 Mei 2003 20:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die berigte het niks met besnydenis te doen nie - ek wys vir jou hoe stupid
onse Manto is :-))

E

wrote:
>
> Nêrens, Elaine, letterlik nêrens kry ek
> enige verwysing dat die Minister van
> Gesondheid gepraat het van die toepassing
> van vroulike besnyding in 'n publieke
> forum nie. Ek wag dus nog op die spesifieke
> informasie. Ek wag. Ek wag geduldig.
>
> Gloudina
>
Re: Manto se dinge - vir Gloudina [boodskap #78383 is 'n antwoord op boodskap #78367] Wo, 28 Mei 2003 01:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Elaine wrote:

> Die berigte het niks met besnydenis te doen nie - ek wys vir jou hoe stupid
> onse Manto is :-))

Nou hoekom het ek nou vir jou nodig om
my opinie van haar te vorm. Die onderwerp
onder bespreking was vroulike besnyding.

Gloudina
Re: Manto se dinge - vir Gloudina [boodskap #78404 is 'n antwoord op boodskap #78383] Wo, 28 Mei 2003 11:04 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, die ander string was oor besnydenis. Hierdie een gaan sommer net oor
Manto en haar dinge.

E

wrote:

> Nou hoekom het ek nou vir jou nodig om
> my opinie van haar te vorm. Die onderwerp
> onder bespreking was vroulike besnyding.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Hmmm....
Volgende onderwerp: weervoorspelling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 16 14:16:32 MGT 2024