Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rasse-polarisasie in die RSA
Rasse-polarisasie in die RSA [boodskap #78318] Di, 27 Mei 2003 10:30 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sandra Prinsloo in 'n onderhoud met Beyers-Naude (Kyknet) maak die stelling
aan "Oom Bey" dat sedert die ANC aan bewind gekom het, daar 'n groter
polarisasie tussen swart en wit plaasgevind het. Hy stem daarmee saam, maar
fokus dan op hoe dankbaar Suid-Afrikaners moet wees vir 'n man soos Mandela.
Mandela dien volgens hom as voorbeeld vanweë sy verdraagsaamheid en
vergewinsgesindheid.

Het daar groter skeiding tussen swart en wit plaasgevind? En indien wel, wat
kon daartoe bygedra het, en wat kan gedoen word om dit teen te werk?
Re: Rasse-polarisasie in die RSA [boodskap #78330 is 'n antwoord op boodskap #78318] Di, 27 Mei 2003 13:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 27 May 2003 12:30:06 +0200, "Jonas"
served the following to the group:

> Sandra Prinsloo in 'n onderhoud met Beyers-Naude (Kyknet) maak die stelling
> aan "Oom Bey" dat sedert die ANC aan bewind gekom het, daar 'n groter
> polarisasie tussen swart en wit plaasgevind het. Hy stem daarmee saam, maar
> fokus dan op hoe dankbaar Suid-Afrikaners moet wees vir 'n man soos Mandela.
> Mandela dien volgens hom as voorbeeld vanweë sy verdraagsaamheid en
> vergewinsgesindheid.
>
> Het daar groter skeiding tussen swart en wit plaasgevind? En indien wel, wat
> kon daartoe bygedra het, en wat kan gedoen word om dit teen te werk?
>

ja. as mense nou nog nie geleer het dat integrasie of natuurlik of
glad nie moet gebeur dan sal hulle nooit leer nie. waar het dit al
ooit gewerk om verskillende rasse en/of kulture saam te forseer? die
amerikaners het dit probeer......

integrasie moet natuurlik oor `n tydperk geskied. dit kan seker
aangehelp word maar nie deur wetgewing te skep wat voorskryf dat daar
2 a en 3 b op `n komitee moet wees. die feit dat mense nie bereid is
om te wag nie gaan dit nie laat werk nie.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Rasse-polarisasie in die RSA [boodskap #78387 is 'n antwoord op boodskap #78318] Wo, 28 Mei 2003 02:47 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:3ed33e54$0$230@hades.is.co.za...
> Sandra Prinsloo in 'n onderhoud met Beyers-Naude (Kyknet) maak die stelling
> aan "Oom Bey" dat sedert die ANC aan bewind gekom het, daar 'n groter
> polarisasie tussen swart en wit plaasgevind het. Hy stem daarmee saam, maar
> fokus dan op hoe dankbaar Suid-Afrikaners moet wees vir 'n man soos Mandela.
> Mandela dien volgens hom as voorbeeld vanweë sy verdraagsaamheid en
> vergewinsgesindheid.
>
> Het daar groter skeiding tussen swart en wit plaasgevind? En indien wel, wat
> kon daartoe bygedra het, en wat kan gedoen word om dit teen te werk?
>
Vorige onderwerp: Spookrubriek
Volgende onderwerp: Hmmm....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 20:45:13 MGT 2024