Nuwe GrootBroer [boodskap #78272] |
Mon, 26 May 2003 12:01  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gisteraand toe die aankoms gesien van die 12 deelnemers uit 12 verskillende
Afrika Lande.
Diskriminasie - daar is 7 mans en slegs 5 dames.
Ek dink ons kan 'n miskien 'n geval van fifo hê.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Nuwe GrootBroer [boodskap #78768 is 'n antwoord op boodskap #78640] |
Tue, 03 June 2003 20:29  |
flinder
Boodskappe: 11 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Lekker ironie en intrige - maar ag wel.......my mentaliteit is nou maar my
mentaliteit. Wat kan ek sê?
"koos" skryf in boodskap news:bbca0u$c3o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n Klomp bobbejane in n hok. Wat se soort mentaliteit moet iemand he om na
> sulke snert te kyk?
>
|
|
|