Tuis » Ernstig » Nuus » Nuus 25/5
Nuus 25/5 [boodskap #78254] |
Mon, 26 May 2003 05:36  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
1)Joost is 'n bulletjie. Sy vroutjie Amor is dragtig.
2) Omdat Joost al een van die 4 kapteinkandidate is wat beskikbaar is, sal
hy die Springbokspan aanvoer teen die Skotte.
3) Die SA Everest span het besluit om nie 'n derde poging aan te wend om die
kruin te bereik nie. Op die dag wat hulle die aftog geblaas het, het 'n
Sjerpa die rekord opgestel van die vinnigste klim van die basiskamp tot op
die kruin, en 'n ander Suid-Afrikaner, wat lid was van 'n internasionale
span, het ook die kruin bereik. Hy is glo die eerste swartman wat dit kon
regkry.
Annette
|
|
|
|
|
Re: Nuus 25/5 [boodskap #78267 is 'n antwoord op boodskap #78254] |
Mon, 26 May 2003 10:16   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel, blykbaar word daar intensiewe psogolgiese toetse gedoen op die
moontlikes om uit te vind wie is aanpasbaar by veranderike omstandighede.
Plaas dat hulle die ou lotjie vat en gaan leer hoe om 'n bal te vang, dit
reg vas te hou en behoorlik uit te gee.
Annette
"Suidwester" wrote in message
news:3ed1ec0c.0@news1.mweb.co.za...
> Wel, ek stem nie met jou saam nie, sekerlik omdat ek nie 'n Haai is nie?
> Wat ek jou wel kan vertel, is dat ons rugby moet 'n wegdraai maak vanaf
> blindelingse 'inmoer' rugby in die rigting van spelers wat op hulle voete
> kan dink, so nie, sal ons nie maklik met die bestes weer kan saampraat nie.
> Rugby het een beginsel, naamlik jy hol vir die doellyn. Nou weet jy en ek
> dat ons manne so oral dwars oor die veld hol en onbenullige uitgeë maak.
> Hoekom gee jy die bal uit as dit nie die ou langs jou in 'n beter posisie
> gaan plaas nie?
> Dis hier waar ek by Davidson vs Joost kom. Ons het geen strategiese
> denker in ons agterlyn behalwe Joost nie. Craig kan balle vinniger optel
> en aangee, maar weet hy elke keer wat hy wil doen? Of gee hy maar net aan
> omdat aangee aangee is? Daar is nie 'n enkel losskakel in SA wat kan
> vergelyk met Mehrtens of Spencer nie....dis nou ouens wat in 'n oomblik kan
> besluit om die spel te verander. Ons enigste alternatief is Joost. Ek
> sien rugby as 'n spel van strategie en 'n speler wat sonder 'n plan rondhol
> soos 'n hoender sonder 'n kop, a la Fleck, Davidson, ens. beïndruk my glad
> nie. O, en Davidson se Super 12 was ook maar so-so?
> "Jonas" wrote in message
> news:3ed1e000$0$235@hades.is.co.za...
>> Nee wat Suidwester - Joost gaan onse rugby se Alan Donald word. Op daardie
>> ouderdom gaan beserings hom waarskynlik ry - klein Davidson van die Haaie is
>> die beste skrummie op die oomblik.
>> (Ek behoort te weet want ek is 'n Haai-ondersteuner.)
>> Het jy die Ba-Ba vs. Engeland wedstryd gesien - AJ Venter het 'n grootste
>> wedstryd gespeel - en was voorwaar man van die wedstryd gewes....)
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3ed1c840.0@news1.mweb.co.za...
>>> Rudolfie moet sy kop bymekaar kry en Joost ook die WB-kaptein maak.....dis
>>> nou as hy nie met die kous oor dop wil terugkom nie!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bas9ho$2scqo$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> 1)Joost is 'n bulletjie. Sy vroutjie Amor is dragtig.
>>>>
>>>> 2) Omdat Joost al een van die 4 kapteinkandidate is wat beskikbaar is, sal
>>>> hy die Springbokspan aanvoer teen die Skotte.
>>>>
>>>> 3) Die SA Everest span het besluit om nie 'n derde poging aan te wend om die
>>>> kruin te bereik nie. Op die dag wat hulle die aftog geblaas het, het 'n
>>>> Sjerpa die rekord opgestel van die vinnigste klim van die basiskamp tot op
>>>> die kruin, en 'n ander Suid-Afrikaner, wat lid was van 'n internasionale
>>>> span, het ook die kruin bereik. Hy is glo die eerste swartman wat dit kon
>>>> regkry.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Nuus 25/5 [boodskap #78269 is 'n antwoord op boodskap #78266] |
Mon, 26 May 2003 10:27   |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wel, ek stem nie met jou saam nie, sekerlik omdat ek nie 'n Haai is nie?
Wat ek jou wel kan vertel, is dat ons rugby moet 'n wegdraai maak vanaf
blindelingse 'inmoer' rugby in die rigting van spelers wat op hulle voete
kan dink, so nie, sal ons nie maklik met die bestes weer kan saampraat nie.
Rugby het een beginsel, naamlik jy hol vir die doellyn. Nou weet jy en ek
dat ons manne so oral dwars oor die veld hol en onbenullige uitgeë maak.
Hoekom gee jy die bal uit as dit nie die ou langs jou in 'n beter posisie
gaan plaas nie?
Dis hier waar ek by Davidson vs Joost kom. Ons het geen strategiese
denker in ons agterlyn behalwe Joost nie. Craig kan balle vinniger optel
en aangee, maar weet hy elke keer wat hy wil doen? Of gee hy maar net aan
omdat aangee aangee is? Daar is nie 'n enkel losskakel in SA wat kan
vergelyk met Mehrtens of Spencer nie....dis nou ouens wat in 'n oomblik kan
besluit om die spel te verander. Ons enigste alternatief is Joost. Ek
sien rugby as 'n spel van strategie en 'n speler wat sonder 'n plan rondhol
soos 'n hoender sonder 'n kop, a la Fleck, Davidson, ens. beïndruk my glad
nie. O, en Davidson se Super 12 was ook maar so-so?
"Jonas" skryf in boodskap news:3ed1e000$0$235@hades.is.co.za...
> Nee wat Suidwester - Joost gaan onse rugby se Alan Donald word. Op daardie
> ouderdom gaan beserings hom waarskynlik ry - klein Davidson van die Haaie is
> die beste skrummie op die oomblik.
> (Ek behoort te weet want ek is 'n Haai-ondersteuner.)
> Het jy die Ba-Ba vs. Engeland wedstryd gesien - AJ Venter het 'n grootste
> wedstryd gespeel - en was voorwaar man van die wedstryd gewes....)
> "Suidwester" wrote in message
> news:3ed1c840.0@news1.mweb.co.za...
>> Rudolfie moet sy kop bymekaar kry en Joost ook die WB-kaptein maak.....dis
>> nou as hy nie met die kous oor dop wil terugkom nie!
>> "Annette" wrote in message
>> news:bas9ho$2scqo$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> 1)Joost is 'n bulletjie. Sy vroutjie Amor is dragtig.
>>>
>>> 2) Omdat Joost al een van die 4 kapteinkandidate is wat beskikbaar is, sal
>>> hy die Springbokspan aanvoer teen die Skotte.
>>>
>>> 3) Die SA Everest span het besluit om nie 'n derde poging aan te wend om die
>>> kruin te bereik nie. Op die dag wat hulle die aftog geblaas het, het 'n
>>> Sjerpa die rekord opgestel van die vinnigste klim van die basiskamp tot op
>>> die kruin, en 'n ander Suid-Afrikaner, wat lid was van 'n internasionale
>>> span, het ook die kruin bereik. Hy is glo die eerste swartman wat dit kon
>>> regkry.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
|
Re: Nuus 25/5 [boodskap #78271 is 'n antwoord op boodskap #78254] |
Mon, 26 May 2003 11:47   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Annette wrote:
Hy is glo die eerste swartman wat dit kon
> regkry.
Besef jy hoe hierdie observasie van jou
gelaai is met witnerf-arrogansie? Asof
dit nou 'n eendagswonder is dat 'n
"swartman" dit "regkry." En wie is nou
"swartmanne"?
"Bergklim" as 'n sport was tot kort
gelede die sport van die gegoede witnerwe.
Net soos tennis en golf en swem eers die
gebied van die "witman" was, en mense gesê
het dat "swartmanne" nie goed is in golf
en tennis en dies meer nie. The rest is
history.
Die mense van Swellendam
|
|
|
Re: Nuus 25/5 [boodskap #78282 is 'n antwoord op boodskap #78270] |
Mon, 26 May 2003 13:05   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Annette wrote:
Vir al wat ek weet is daar al sedert die dae van
> Edmund Hillary nie-blankes wat ook die berg oorwin.
Natuurlik. Sherpas en Japannese en 'n
duisternis ander mense. En daar was
sprake daarvan die die Sherpa by Edmund
Hilary eintlik ook eerste op Everest
was.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
Re: Ês gholf, Gloudina [boodskap #78348 is 'n antwoord op boodskap #78339] |
Tue, 27 May 2003 17:36   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Wouter Plaasvark wrote:
> Ês gholf, Gloudina, ês gholf. Golwe is wat jy maak en
> soos jy self sê kan jou "swartmanne" nie goed golfry nie.
Ja. Wouter. Toe ek dit geskryf het,
het ek onthou jy het my die vorige
keer oor die vingers getik, maar ek
kon nie onthou watter die regte een
was nie. Toe vat ek maar 'n kans.
Waar kom die woord "gholf" vandaan?
Gloudina
|
|
|
|
|
|
Re: Ês gholf, Gloudina [boodskap #78635 is 'n antwoord op boodskap #78339] |
Sat, 31 May 2003 17:59  |
pureplaas
Boodskappe: 2 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Die wêreld se beste gholfspeler is nou 'n swartman, en hoe gaan die res van
die rympie Mnr Plaasvark ?
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:bb01c4$67u$2@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Gloudina
> Net soos tennis en golf en swem eers die
> gebied van die "witman" was, en mense gesê
> het dat "swartmanne" nie goed is in golf
> en tennis en dies meer nie.
>
> Wouter
> ís gholf, Gloudina, ís gholf. Golwe is wat jy maak en
> soos jy self sê kan jou "swartmanne" nie goed golfry nie.
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:49:10 UTC 2025
|