Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nog 'n titel vir Madiba
Nog 'n titel vir Madiba [boodskap #78074] Wo, 21 Mei 2003 08:40 na volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Laasweek, Wonsdag dink ek, het altwee die Engelse koerante van die
Oos-Kaap berig dat Pres Mandela se naam op die "Boxing World Hall of
Fame" se ererol gaan verskyn, want hy het die "grootste uitklophou"
nog ooit geslaan :-)
Re: Nog 'n titel vir Madiba [boodskap #78075 is 'n antwoord op boodskap #78074] Wo, 21 Mei 2003 09:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het juis gewonder of jy nie die lofsanger onder 'n skuilnaam was nie:))
Annette

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0305210040.2f7b2919@posting.google.com...
> Laasweek, Wonsdag dink ek, het altwee die Engelse koerante van die
> Oos-Kaap berig dat Pres Mandela se naam op die "Boxing World Hall of
> Fame" se ererol gaan verskyn, want hy het die "grootste uitklophou"
> nog ooit geslaan :-)
Re: Nog 'n titel vir Madiba [boodskap #78153 is 'n antwoord op boodskap #78074] Do, 22 Mei 2003 20:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
... dit is Madeba, ne Madiba nie!!

en nog 'n ding, onthou, 'n DINGUS is 'n wonderliKKe ding :~{|)

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0305210040.2f7b2919@posting.google.com...
> Laasweek, Wonsdag dink ek, het altwee die Engelse koerante van die
> Oos-Kaap berig dat Pres Mandela se naam op die "Boxing World Hall of
> Fame" se ererol gaan verskyn, want hy het die "grootste uitklophou"
> nog ooit geslaan :-)
Re: Nog 'n titel vir Madiba [boodskap #78161 is 'n antwoord op boodskap #78153] Vr, 23 Mei 2003 05:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoekom sal ek stry met iemand wat nie eers "nie" kan reg spel nie?
Annette

"Dingus" skryf in boodskap news:0waza.22719$3t6.270041@news.xtra.co.nz...
> ... dit is Madeba, ne Madiba nie!!
>
> en nog 'n ding, onthou, 'n DINGUS is 'n wonderliKKe ding :~{|)
>
>
>
> "Drom" wrote in message
> news:1e507c17.0305210040.2f7b2919@posting.google.com...
>> Laasweek, Wonsdag dink ek, het altwee die Engelse koerante van die
>> Oos-Kaap berig dat Pres Mandela se naam op die "Boxing World Hall of
>> Fame" se ererol gaan verskyn, want hy het die "grootste uitklophou"
>> nog ooit geslaan :-)
>
Re: Nog 'n titel vir Madiba [boodskap #78248 is 'n antwoord op boodskap #78161] So, 25 Mei 2003 21:26 Na vorige boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
..omdat miskien is dit moontlik dat "nie" moet "ne" gespel word!?

Moenie vergeet nie, dat ... Bla, Bla, bla ens.

"Annette" skryf in boodskap news:bakd6v$l7mi$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hoekom sal ek stry met iemand wat nie eers "nie" kan reg spel nie?
> Annette
>
>
> "Dingus" wrote in message
> news:0waza.22719$3t6.270041@news.xtra.co.nz...
>> ... dit is Madeba, ne Madiba nie!!
>>
>> en nog 'n ding, onthou, 'n DINGUS is 'n wonderliKKe ding :~{|)
>>
>>
>>
>> "Drom" wrote in message
>> news:1e507c17.0305210040.2f7b2919@posting.google.com...
>>> Laasweek, Wonsdag dink ek, het altwee die Engelse koerante van die
>>> Oos-Kaap berig dat Pres Mandela se naam op die "Boxing World Hall of
>>> Fame" se ererol gaan verskyn, want hy het die "grootste uitklophou"
>>> nog ooit geslaan :-)
>>
>
Vorige onderwerp: Die verskil tussen..
Volgende onderwerp: 'n Oulikke Lietjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 03:24:00 MGT 2024