Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » FHM Bikini Meisies
FHM Bikini Meisies [boodskap #78122] Do, 22 Mei 2003 07:35 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
En daar is SA se verteenwoodiger toe die vaalste, en kan nie aan antwoorde
dink op vrae nie.
Ons het definitief 'n meer wulpse en verbale teenwoordiger nodig gehad daar.
Ek het nogal gelag - toe hulle 'n rede moes gee hoekom daar vir haar ( SA )
gestem moet word as wenner - sê sy:
Ons Suid-Afrikaners wen nooit iets nie, daarom moet julle vir my stem.:))

Annette
Re: FHM Bikini Meisies [boodskap #78123 is 'n antwoord op boodskap #78122] Do, 22 Mei 2003 08:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Waar't jy hulle gesien? TV? Tydskrif? Persoonlik?

"Annette" skryf in boodskap news:bahuit$si6q5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> En daar is SA se verteenwoodiger toe die vaalste, en kan nie aan antwoorde
> dink op vrae nie.
> Ons het definitief 'n meer wulpse en verbale teenwoordiger nodig gehad daar.
> Ek het nogal gelag - toe hulle 'n rede moes gee hoekom daar vir haar ( SA )
> gestem moet word as wenner - sê sy:
> Ons Suid-Afrikaners wen nooit iets nie, daarom moet julle vir my stem.:))
>
> Annette
>
Re: FHM Bikini Meisies [boodskap #78131 is 'n antwoord op boodskap #78123] Do, 22 Mei 2003 13:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vir die internasionale weergawe kyk ek TV ( esseibiesie 3 gisteraand), vir
persoonlik kyk ek in die spieël:))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3ecc89eb.0@news1.mweb.co.za...
> Waar't jy hulle gesien? TV? Tydskrif? Persoonlik?
> "Annette" wrote in message
> news:bahuit$si6q5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> En daar is SA se verteenwoodiger toe die vaalste, en kan nie aan antwoorde
>> dink op vrae nie.
>> Ons het definitief 'n meer wulpse en verbale teenwoordiger nodig gehad daar.
>> Ek het nogal gelag - toe hulle 'n rede moes gee hoekom daar vir haar ( SA )
>> gestem moet word as wenner - sê sy:
>> Ons Suid-Afrikaners wen nooit iets nie, daarom moet julle vir my stem.:))
>>
>> Annette
>>
>
Re: FHM Bikini Meisies [boodskap #78141 is 'n antwoord op boodskap #78131] Do, 22 Mei 2003 14:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
En is jou nie lekker windgat vanmiddag nie? Ons kan nie SABC kyk
nie..........het voorheen 'n plan gehad om 'n SA kaart in die dekodeerder te
hê om veral die Grand Prix's te sien, maar nou is die GP mos op Mnet. Die
staatstelevisie-kanale verswak vir my al meer.....sal maar hou by DStv. Jy
moet oppas.....mense wat met hulleself in die spieël staan en.......?

"Annette" skryf in boodskap news:baikcn$5465$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vir die internasionale weergawe kyk ek TV ( esseibiesie 3 gisteraand), vir
> persoonlik kyk ek in die spieël:))
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3ecc89eb.0@news1.mweb.co.za...
>> Waar't jy hulle gesien? TV? Tydskrif? Persoonlik?
>> "Annette" wrote in message
>> news:bahuit$si6q5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> En daar is SA se verteenwoodiger toe die vaalste, en kan nie aan antwoorde
>>> dink op vrae nie.
>>> Ons het definitief 'n meer wulpse en verbale teenwoordiger nodig gehad daar.
>>> Ek het nogal gelag - toe hulle 'n rede moes gee hoekom daar vir haar ( SA )
>>> gestem moet word as wenner - sê sy:
>>> Ons Suid-Afrikaners wen nooit iets nie, daarom moet julle vir my stem.:))
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: FHM Bikini Meisies [boodskap #78146 is 'n antwoord op boodskap #78141] Do, 22 Mei 2003 15:32 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
> En is jou nie lekker windgat vanmiddag nie? Ons kan nie SABC kyk
> nie..........het voorheen 'n plan gehad om 'n SA kaart in die dekodeerder te
> hê om veral die Grand Prix's te sien, maar nou is die GP mos op Mnet. Die
> staatstelevisie-kanale verswak vir my al meer.....sal maar hou by DStv. Jy
> moet oppas.....mense wat met hulleself in die spieël staan en.......?

Bewonder? Hoekom nie? Ek kyk mos nie na my gesig nie;))
Annette

>
Vorige onderwerp: Naakte Woede
Volgende onderwerp: Hulle wou nie.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 03:03:02 MGT 2024