Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Padtekens.
Padtekens. [boodskap #78078] Wo, 21 Mei 2003 10:12 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek lees tans 'n skreeusnaakse boek met die naam French Revolutions. Dit gaan
oor die Tour de France.
Nietemin - daar is nie 'n groot verskil tussen ons en die Franse nie - hulle
spandeer glo 2 miljoen frank per jaar op padtekens om mense te waarsku oor
die gate in die paaie ( potholes).

Mens sien ook mos soms 'n padteken hier met 'n bok op, menende mens moet
bietjie versigtig wees vir wilde diere wat die pad kruis. Op die Weskuspad
is daar nie so 'n padteken van 'n dag oud nie - en daar is gereeld diere op
die pad wat doodgery word, of waarvoor mens moet uitswaai.
Daar is gereeld skilpaaie in die pad - dan waarsku ek die aankomende verkeer
met 'n flikkerlig - en hoop maar hulle sien die skilpad raak, en soek nie
tevergeefs vir 'n verkeerskonstabel wat tussen die bossies wegkruip nie.
Ek waarsku natuurlik nooit aankomende verkeer oor verkeerslokvalle nie - die
skuldiges moet boet..

Annette
Re: Padtekens. [boodskap #78079 is 'n antwoord op boodskap #78078] Wo, 21 Mei 2003 11:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Doer in die ou jare het die mense altyd vertel dat op die nasionale pad na
Gobabis [ver-regse dorp tradisioneel] as jy 'n bloedkol op die teer sien,
hoe weet jy of dit 'n swarte of 'n wildsbok was wat doodgery was? As dit
'n wildsbok was, dan is daar briekmerke!

"Annette" skryf in boodskap news:bafjn5$rpm7l$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek lees tans 'n skreeusnaakse boek met die naam French Revolutions. Dit gaan
> oor die Tour de France.
> Nietemin - daar is nie 'n groot verskil tussen ons en die Franse nie - hulle
> spandeer glo 2 miljoen frank per jaar op padtekens om mense te waarsku oor
> die gate in die paaie ( potholes).
>
> Mens sien ook mos soms 'n padteken hier met 'n bok op, menende mens moet
> bietjie versigtig wees vir wilde diere wat die pad kruis. Op die Weskuspad
> is daar nie so 'n padteken van 'n dag oud nie - en daar is gereeld diere op
> die pad wat doodgery word, of waarvoor mens moet uitswaai.
> Daar is gereeld skilpaaie in die pad - dan waarsku ek die aankomende verkeer
> met 'n flikkerlig - en hoop maar hulle sien die skilpad raak, en soek nie
> tevergeefs vir 'n verkeerskonstabel wat tussen die bossies wegkruip nie.
> Ek waarsku natuurlik nooit aankomende verkeer oor verkeerslokvalle nie - die
> skuldiges moet boet..
>
> Annette
>
Re: Padtekens. [boodskap #78094 is 'n antwoord op boodskap #78079] Wo, 21 Mei 2003 14:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Op Chrissiesmeer is daar 'n padteken met 'n padda op - soos die springende
koedoe, maar in die geval 'n padda.
(Geen snedige kommentaar nie - asseblief...)

"Suidwester" skryf in boodskap news:3ecb6184.0@news1.mweb.co.za...
> Doer in die ou jare het die mense altyd vertel dat op die nasionale pad na
> Gobabis [ver-regse dorp tradisioneel] as jy 'n bloedkol op die teer sien,
> hoe weet jy of dit 'n swarte of 'n wildsbok was wat doodgery was? As dit
> 'n wildsbok was, dan is daar briekmerke!
> "Annette" wrote in message
> news:bafjn5$rpm7l$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek lees tans 'n skreeusnaakse boek met die naam French Revolutions. Dit gaan
>> oor die Tour de France.
>> Nietemin - daar is nie 'n groot verskil tussen ons en die Franse nie - hulle
>> spandeer glo 2 miljoen frank per jaar op padtekens om mense te waarsku oor
>> die gate in die paaie ( potholes).
>>
>> Mens sien ook mos soms 'n padteken hier met 'n bok op, menende mens moet
>> bietjie versigtig wees vir wilde diere wat die pad kruis. Op die Weskuspad
>> is daar nie so 'n padteken van 'n dag oud nie - en daar is gereeld diere op
>> die pad wat doodgery word, of waarvoor mens moet uitswaai.
>> Daar is gereeld skilpaaie in die pad - dan waarsku ek die aankomende verkeer
>> met 'n flikkerlig - en hoop maar hulle sien die skilpad raak, en soek nie
>> tevergeefs vir 'n verkeerskonstabel wat tussen die bossies wegkruip nie.
>> Ek waarsku natuurlik nooit aankomende verkeer oor verkeerslokvalle nie - die
>> skuldiges moet boet..
>>
>> Annette
>>
>
Re: Padtekens. [boodskap #78102 is 'n antwoord op boodskap #78094] Wo, 21 Mei 2003 15:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hrrmmm. Wat se parra? Is daai nie 'n gedugte vryplek nie?

"Jonas" skryf in boodskap news:3ecb8b59$0$228@hades.is.co.za...
> Op Chrissiesmeer is daar 'n padteken met 'n padda op - soos die springende
> koedoe, maar in die geval 'n padda.
> (Geen snedige kommentaar nie - asseblief...)
> "Suidwester" wrote in message
> news:3ecb6184.0@news1.mweb.co.za...
>> Doer in die ou jare het die mense altyd vertel dat op die nasionale pad na
>> Gobabis [ver-regse dorp tradisioneel] as jy 'n bloedkol op die teer sien,
>> hoe weet jy of dit 'n swarte of 'n wildsbok was wat doodgery was? As dit
>> 'n wildsbok was, dan is daar briekmerke!
>> "Annette" wrote in message
>> news:bafjn5$rpm7l$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek lees tans 'n skreeusnaakse boek met die naam French Revolutions. Dit gaan
>>> oor die Tour de France.
>>> Nietemin - daar is nie 'n groot verskil tussen ons en die Franse nie - hulle
>>> spandeer glo 2 miljoen frank per jaar op padtekens om mense te waarsku oor
>>> die gate in die paaie ( potholes).
>>>
>>> Mens sien ook mos soms 'n padteken hier met 'n bok op, menende mens moet
>>> bietjie versigtig wees vir wilde diere wat die pad kruis. Op die Weskuspad
>>> is daar nie so 'n padteken van 'n dag oud nie - en daar is gereeld diere op
>>> die pad wat doodgery word, of waarvoor mens moet uitswaai.
>>> Daar is gereeld skilpaaie in die pad - dan waarsku ek die aankomende verkeer
>>> met 'n flikkerlig - en hoop maar hulle sien die skilpad raak, en soek nie
>>> tevergeefs vir 'n verkeerskonstabel wat tussen die bossies wegkruip nie.
>>> Ek waarsku natuurlik nooit aankomende verkeer oor verkeerslokvalle nie - die
>>> skuldiges moet boet..
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Padtekens. [boodskap #78111 is 'n antwoord op boodskap #78102] Do, 22 Mei 2003 03:18 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Goed dat jy vra - daar is juis 'n klomp voëllewe daar langs die vleilande.
(Chrissiesmeer is die grootste natuurlike binnelandse meer in die RSA.)

"Suidwester" skryf in boodskap news:3ecb976a.0@news1.mweb.co.za...
> Hrrmmm. Wat se parra? Is daai nie 'n gedugte vryplek nie?
> "Jonas" wrote in message
> news:3ecb8b59$0$228@hades.is.co.za...
>> Op Chrissiesmeer is daar 'n padteken met 'n padda op - soos die springende
>> koedoe, maar in die geval 'n padda.
>> (Geen snedige kommentaar nie - asseblief...)
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3ecb6184.0@news1.mweb.co.za...
>>> Doer in die ou jare het die mense altyd vertel dat op die nasionale pad na
>>> Gobabis [ver-regse dorp tradisioneel] as jy 'n bloedkol op die teer sien,
>>> hoe weet jy of dit 'n swarte of 'n wildsbok was wat doodgery was? As dit
>>> 'n wildsbok was, dan is daar briekmerke!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bafjn5$rpm7l$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ek lees tans 'n skreeusnaakse boek met die naam French Revolutions. Dit gaan
>>>> oor die Tour de France.
>>>> Nietemin - daar is nie 'n groot verskil tussen ons en die Franse nie - hulle
>>>> spandeer glo 2 miljoen frank per jaar op padtekens om mense te waarsku oor
>>>> die gate in die paaie ( potholes).
>>>>
>>>> Mens sien ook mos soms 'n padteken hier met 'n bok op, menende mens moet
>>>> bietjie versigtig wees vir wilde diere wat die pad kruis. Op die Weskuspad
>>>> is daar nie so 'n padteken van 'n dag oud nie - en daar is gereeld diere op
>>>> die pad wat doodgery word, of waarvoor mens moet uitswaai.
>>>> Daar is gereeld skilpaaie in die pad - dan waarsku ek die aankomende verkeer
>>>> met 'n flikkerlig - en hoop maar hulle sien die skilpad raak, en soek nie
>>>> tevergeefs vir 'n verkeerskonstabel wat tussen die bossies wegkruip nie.
>>>> Ek waarsku natuurlik nooit aankomende verkeer oor verkeerslokvalle nie - die
>>>> skuldiges moet boet..
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: " Sondagoggend tien-dertig " deur WOPKO JENSMA
Volgende onderwerp: Taalsekretariaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 01:31:04 MGT 2024